Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/goeie-nuus-vir-rentekoerse-namate-2024-tot-n-einde-loop
Goeie nuus vir rentekoerse namate 2024 tot ’n einde loop
2024-11-22 Dit is goeie nuus vir besighede en verbruikers dat die repokoers op 21 November eenparig met 25 basispunte (bps) verlaag is. In sy kommentaar op die jongste verslag van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om weer eens die repokoers met 25 basispunte (bps) te…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-voetspoor-brei-uit-na-maleisi%25C3%25AB
NWU se voetspoor brei uit na Maleisië
2019-04-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het onlangs die eerste internasionale konferensie oor Bestuur- en Ontwikkelingsekonomie, in samewerking met die Universiteit van Kuala Lumpur (UniKL), aangebied. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-ondersteun-kansa-relay-life
NWU Vanderbijlpark ondersteun KANSA Relay for Life
2019-05-17 Die KANSA Relay for Life-inisiatief bied die geleentheid om kankeroorlewendes te vier, om die wat ons verlaat het, te onthou, en om bewusmaking oor kanker te skep. In kort: ʼn gemeenskapsgeleentheid wat spreek van ʼn gedeelde sorgsaamheidsetiek. Die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/negatiewe-faktore-lei-tot-derde-kwartaal-se-bbp-daling
Negatiewe faktore lei tot derde kwartaal se BBP-daling
2023-12-06 Die daling in die groei van die bruto binnelandse produk (BBP) tot -0,2% vanaf 0,5% in die tweede kwartaal van 2023 was erger as wat verwag is. Statistieke Suid-Afrika het op 5 Desember die BBP-groeisyfers vir die derde kwartaal bekend gemaak. Prof Raymond…http://humanities.nwu.ac.za/af/humanities/dekaans-verwelkoming
Dekaans verwelkoming
2021-05-20 Welkom aan alle studente, ouers, kollegas en vennote wat die fakulteit se webblad besoek. Dankie vir julle belangstelling in die Fakulteit Geesteswetenskappe by die NWU, en ons hoop dat ons julle binnekort by die…http://news.nwu.ac.za/af/informele-afvalinsamelaars-lewer-n-geweldige-bydrae-tot-herwinning-suid-afrika
Informele afvalinsamelaars lewer ’n geweldige bydrae tot herwinning in Suid-Afrika
2021-10-28 Informele afvalinsamelaars in Suid-Afrika speel ’n sleutelrol in die herwinningswaardeketting, maar kry dikwels geen erkenning nie. Daar moet maniere gevind word om hulle in staat te stel om deel te neem aan besluite oor afvalbestuurspraktyke en…http://news.nwu.ac.za/af/grootste-padda-meer-100-jaar-afrika-ontdek
Grootste padda in meer as 100 jaar in Afrika ontdek
2024-07-31 ʼn Nuwe Afrika-brulpadda-spesie is in die noordooste van Namibië, die suide van Angola, die suidweste van Zambië en die noordweste van Botswana ontdek. Dit is die grootste paddaspesie wat in meer as 100 jaar ontdek is. Die grootste eksemplaar wat al…http://news.nwu.ac.za/af/bou-n-gesonde-ingesteldheid-teenoor-stem-onderwys
Bou ’n gesonde ingesteldheid teenoor STEM-onderwys
2023-03-02 Studente se swak prestasie en belangstelling in die gebiede van wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde (STEM) – veral onder vroue wat onderverteenwoordig is in die wetenskaplike gemeenskap – is in talle lande ’n groot bekommernis. Dit is selfs…http://news.nwu.ac.za/af/plaaslike-koerant-se-verskuiwing-na-sosiale-media-blyk-effektief-te-wees
Plaaslike koerant se verskuiwing na sosiale media blyk effektief te wees
2024-08-30 Fortune Tsutsa se meestersgraadnavorsing oor die gebruik van sosiale media vir die verkryging van nuus en vir verslaggewing deur die Potchefstroom Herald is ’n voorbeeld van die mag van moderne tegnologie in joernalistiek. Digitale nuus het ’n integrale…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-leopard%25E2%2580%2599s-lair-kompetisie-aandag-alle-jong-entrepreneurs
NWU se Leopard’s Lair-kompetisie: aandag alle jong entrepreneurs
2020-04-28 Het jy wat nodig is om die luiperd in sy lêplek aan te durf en jou man (of vrou) as jong entrepreneur te staan? Het jy ’n sake-idee wat baie vernuwend is? Beskou jy jouself as ’n innoveerder? Indien wel, is die Noordwes-Universiteit (NWU) se gewilde…http://news.nwu.ac.za/af/begrip-van-konsensuele-niemonogamie-swinging-uit-%E2%80%99n-suid-afrikaanse-perspektief
Begrip van konsensuele niemonogamie (swinging) uit ’n Suid-Afrikaanse perspektief
2021-04-28 Hoewel sommige mense dit as taboe beskou, vind swinging – om jou maat toe te laat om geslagsomgang met ander mense te hê – al dekades lank regoor die wêreld plaas.’n Eenvoudige Google-soektog lewer duisende resultate oor die leefstyl op, en tog is bitter min…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-beheer-en-bestuur-4
Kanselier
2023-01-24 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Raad het by sy vergadering van 20 Junie 2019 dr Anna Mokgokong, uitnemende sakeleier en entrepreneur, as sy derde kanselier aangestel. As kanselier sal sy as titulêre hoof van die NWU dien. Alle kwalifikasies wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-groen
NWU gaan groen
2023-04-28 Die omgewing sluit alle lewende en nielewende dinge in, en ons kan sien hoe negatiewe impakte die omgewing benadeel. Mense moet die omgewing verstaan, en ook die impak van mense se gedrag wat klimaatsverandering veroorsaak en tot gronderosie, swak luggehalte…http://news.nwu.ac.za/af/geestesgesondheid-bewustheidsdag-2019-laat-elke-tre%25C3%25AB-tel
Geestesgesondheid-bewustheidsdag 2019: laat elke treë tel!
2019-07-15 Geestesgesondheid omvat soveel meer as bloot ’n treffrase van ons tyd. Dit is trouens een van die belangrikste welstandsfaktore om te oorweeg, aangesien dit almal raak, ongeag hulle ouderdom, geslag, sosiale posisie of professie. Daarmee in gedagte gaan…http://news.nwu.ac.za/af/rne-begroting-moet-maatreels-ondersteun-wat-groei-bevorder
RNE Begroting moet maatreëls ondersteun wat groei bevorder
2025-03-05 Die groeisyfers van die bruto binnelandse produk vir die vierde kwartaal wat op 4 Maart bekend gemaak is, is positief, maar die matige herstel van die BBP in Kwartaal 4 van 2024 bevestig weer eens dat die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) reg was om baie…http://news.nwu.ac.za/af/dis-moontlik-om-saans-te-kook-omdat-termiese-energie-gestoor-kan-word
Dis moontlik om saans te kook omdat termiese energie gestoor kan word
2022-08-31 ’n Mens kan nou saans sonkragstowe gebruik om warm etes voor te berei, aangesien termiese energie in stelsels gestoor kan word. Sommige stelsels werk egter beter as ander, en daar is ruimte vir verbetering. So sê prof Ashmore Mawire van die…http://news.nwu.ac.za/af/musiekstudente-vertrek-op-uitruilprogram-na-swede
Musiekstudente vertrek op uitruilprogram na Swede
2022-09-28 Vier musiekstudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs op ’n vyf maande lange studiereis na Stockholm in Swede vertrek. Dit is deel van die Linnaeus-Palme-uitruilprogram wat deur die Sweedse internasionale ontwikkelingsamewerkingsagentskap (…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-athletes-shine-caa-african-athletics-championships
NWU athletes shine at CAA African Athletics Championships
2022-06-23 Atlete van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n uitmuntende prestasie gelewer by die Afrika-atletiekkampioenskap van die CAA wat onlangs in St Pierre, Mauritius gehou is. Dit is die derde keer dat Mauritius die gasheer was van die geleentheid nadat die 1992…http://news.nwu.ac.za/af/openbare-lesing-fokus-op-griekse-papirologie
Openbare lesing fokus op Griekse papirologie
2018-02-14 Die Skool vir Antieke Taal en Teksstudie van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Teologie is die tuiste van toonaangewende kundiges oor klassieke Latyn, antieke Grieks en die tale van die antieke Nabye Ooste. Een so ’n kundige is dr Isabella Bonati…http://sport.nwu.ac.za/af/volleyball/vlugbal