Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/beter-ondersteuning-vir-psigiatriese-verpleegkundiges-beteken-beter-geestesgesondheidsorg
Beter ondersteuning vir psigiatriese verpleegkundiges beteken beter geestesgesondheidsorg
2024-10-09 Verbeterings in die ondersteuningstelsels vir psigiatriese verpleegkundiges in die Noordwesprovinsie sal ’n direkte impak op die gehalte van die sorg vir kinders met geestesgesondheidsprobleme hê. Dit is een van die bevindings van ’n onlangse studie wat…http://news.nwu.ac.za/af/rektor-beloon-wenners-van-eerstejaarskarnaval
Rektor beloon wenners van eerstejaarskarnaval
2017-04-03 Die wenners loop met die louere weg – in hierdie geval was dit die Faranani-afkampuskoshuis van die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU). Prof Linda du Plessis, waarnemende kampusrektor, het aan hierdie wenners van die 2017-weergawe van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gemeenskap-ondersteun-kansa-relay-life
NWU-gemeenskap ondersteun KANSA Relay for Life
2018-09-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark en die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) het ’n belangrike mylpaal gevier deur die naweek van 15-16 September 2018 hande te vat en saam die sesde jaarlikse Vanderbijlparkstreek se KANSA…http://news.nwu.ac.za/af/voortsetting-van-siklus-van-rentekoersverhogings-was-onvermydelik
Voortsetting van siklus van rentekoersverhogings was onvermydelik
2022-09-23 Die verklaring deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op 22 September het te midde van verskeie wêreldwye en plaaslike onsekerhede om verstaanbare redes ’n aggressiewe boodskap oor die inflasievooruitsigte in die…http://www.nwu.ac.za/af/content/beheer-nwu
Beheer, NWU
2021-08-03 Beheer Suid-Afrika se universiteit wat die beste bestuur word Die NWU is nou vir vyf jaar agtereenvolgens aangewys as die universiteit in Suid-Afrika wat die beste bestuur word. Die Universiteit was in 2007 die medewenner van die PriceWaterhouseCoopers…http://news.nwu.ac.za/af/chhp-help-om-ontwikkeling-van-geletterdheidsvaardighede-te-bevorder
CHHP help om ontwikkeling van geletterdheidsvaardighede te bevorder
2021-05-21 Die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie: Care2Kids by die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs by ’n geletterdheidsbevorderingsprogram vir jong leerders betrokke geraak. Die doel is om bewustheid te skep van die belangrikheid van…http://news.nwu.ac.za/af/studie-bevind-dat-ongeteerde-strate-lugbesoedeling-bevorder
Studie bevind dat ongeteerde strate lugbesoedeling bevorder
2022-05-23 Die brand van fossielbrandstowwe en industriële vrystellings is van die vernaamste bronne van lugbesoedeling in Suid-Afrika. Daar is egter ander bronne wat in woongebiede aangetref word, byvoorbeeld ongeteerde strate, waarvan daar baie in lae-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-se-sokkerspelers-domineer-b-afdeling-ussa-2017
NWU Vanderbijlpark se sokkerspelers domineer B-afdeling by USSA 2017
2017-07-27 Die mans- en vrouesokkerspanne van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het die kampus se vaandel hoog gehou tydens die onlangse Universiteitsport Suid-Afrika-kampioenskappe (USSA-kampioenskappe) wat in Johannesburg gehou is. …http://news.nwu.ac.za/af/grondwetkommissaris-gaan-programrede-sosiale-wetenskappe-konferensie-lewer
Grondwetkommissaris gaan programrede by Sosiale Wetenskappe-konferensie lewer
2017-04-03 Bernedette Muthien, internasionaal-erkende Suid-Afrikaanse kundige wat betref geslagsgelykheid, geweldloosheid, en geslagsgebaseerde geweld, sal as hoofspreker optree by die agste Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe - ’n samewerkingsprojek…http://news.nwu.ac.za/af/prof-lubbe-se-baanbrekerswerk-word-internasionaal-erken
Prof Lubbe se baanbrekerswerk word internasionaal erken
2021-08-20 In die lig van Vrouemaand wil ons sê hoe trots ons is op een van ons eie voorste vroue wat vir haar baanbrekerswerk in die reënboognasie internasionaal erken word. Prof Welma Lubbe, professor in die Skool vir Verpleegkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/biblioteekbestuurders-deel-hulle-kennis-oor-ki-chili
Biblioteekbestuurders deel hulle kennis oor KI in Chili
2024-07-05 Die wêreld van biblioteke gaan nooit weer dieselfde wees ná die koms van kunsmatige intelligensie (KI) nie. Biblioteke regoor die wêreld het KI verwelkom as ’n instrument wat nie net hulle dienste beter maak nie, maar ook ’n beter biblioteek-ervaring vir…http://news.nwu.ac.za/af/besoek-lei-tot-samewerking-oor-voeding-lesotho
Besoek lei tot samewerking oor voeding in Lesotho
2023-06-23 Die Afrika-voedingsleierskapprogram (African Nutrition Leadership Programme, ANLP) van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan voort om doelgerigte leierskapskapasiteit op die Afrika-vasteland te bou. Verteenwoordigers van die ANLP het op 15 en 16 Junie met…http://news.nwu.ac.za/af/n-nuwe-geslag-kampvegters-vir-maatskaplike-geregtigheid-tree-na-vore
’n Nuwe geslag kampvegters vir maatskaplike geregtigheid tree na vore
2024-03-07 Om maatskaplike geregtigheid in ’n ongelyke wêreld te verkry, is dit noodsaaklik om ’n beter wêreld te skep. Ons het ’n nuwe geslag regsleiers nodig wat gereed is om die reg op al sy gebiede en dienste vir mense meer toeganklik te maak. Dit het by die…http://news.nwu.ac.za/af/eerste-sowask-projek-getuig-studentegroep-gaan-van-krag-tot-krag
Eerste SOWASK projek getuig studentegroep gaan van krag tot krag
2017-05-12 Die Maatskaplike Werk Studentevereniging (SOWASK) op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark is vasbeslote om ‘n verskil te maak. Hulle het onlangs met die eerste van baie projekte ten bate van die groep en hulle gemeenskap, afgeskop.…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-uiteindelik-april-hokkie-wereldbeker-aanbied
NWU gaan uiteindelik in April Hokkie Wêreldbeker aanbied
2022-03-17 Bertie Jacobs Dis nie ’n grap nie. Die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan vanaf 1 April die gasheer vir die 2022 FIH Junior Vrouehokkie Wêreldbeker op die Astroturf-velde in Potchefstroom wees. Dit is die negende keer dat die gebeurtenis aangebied word,…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrikaanse-toerisme-dit-hoe-ons-weer-op-ons-voete-kan-kom
Suid-Afrikaanse toerisme: Dit is hoe ons weer op ons voete kan kom
2023-07-19 Die Covid-19-pandemie het ’n onuitwisbare letsel op die Suid-Afrikaanse toerismesektor gelaat, en hoewel kosmetiese opknapping ’n bietjie van die vorige prag herstel het, is omvattende ingryping steeds nodig om dit tot sy vorige glorie te herstel. Volgens…http://news.nwu.ac.za/af/btmg-%25E2%2580%2593-%25E2%2580%2599n-berekening-wat-sin-maak
BTMG – ’n berekening wat sin maak!
2018-10-25 Vyf jaar ná die bekendstelling van die Noordwes-Universiteit (NWU) se leerprogram, Oorbrug die Wiskunde-gaping, het die vraag na deelname aan die program met rasse skrede toegeneem. Deur hierdie intervensie – ook die BTMG-program genoem – het talle…http://news.nwu.ac.za/af/prof-lebo-gafane-matemane-gaan-mentorskapinisiatiewe-op-internasionale-vlak-lei
Prof Lebo Gafane-Matemane gaan mentorskapinisiatiewe op internasionale vlak lei
2024-04-03 Prof Lebo Gafane-Matemane, medeprofessor in Fisiologie en voorstander van gemeenskapsbetrokkenheid by die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, is as die nuwe voorsitter van die Internasionale Vereniging vir…http://sport.nwu.ac.za/af/rugby/galery-van-rugbygeriewe