2024-09-18Prof du Plessis het ’n BSc, BSc Honneurs (Fisiologie), MSc (Fisiologie) en ’n PhD (Beroepshigiëne) grade verwerf. Hy het ‘n Y2 navorsingsgradering van die Nasionale Navorsingstigting ontvang in 2014. Hy het onderrig-leer ondervinding in fisiologie, toksikologie en beroepshigiëne. Tot op hede het hy 30 Meestersgraad- en PhD-studente begelei en meer…
2020-09-01
Navorsing in Gesondheidswetenskap-opvoeding
Navorsing in Gesondheidswetenskapopvoeding aan die Fakulteit Gesondheidswetenskappe is besig om momentum te kry. ʼn Aantal dosente van die fakulteit ontvang befondsing uit die onderrig-en-…
2022-08-30
Daar is ’n toenemende behoefte dat gesondheidswerkers gesondheidsprobleme op innoverende maniere moet kan oplos soos die wêreld van gesondheid meer kompleks raak. Die uniekheid van die MHSc in Transdissiplinêre Gesondheidsbevordering is dat…
2020-09-01
FLAGH (Plaasarbeid en Algemene Gesondheid)
LIFEPLAN®
Die in-diepte navorsing van die multidissiplinêre groep binne die FLAGH-program (2003-2007) was gemik daarop om ’n begrip te kry van die…
2021-11-03
In eenvoudige terme beteken Farmaseutika die “verwerking van geneesmiddels tot medisyne”.
In Farmasie is Farmaseutika een van die mees diverse vakterreine wat verband hou met die wetenskaplike en tegnologiese aspekte…
2021-11-03
Farmakologie kan gedefinieer word as die studie van die effekte van geneesmiddels op die funksie van lewende stelsels. Geneesmiddels kan sintetiese chemiese verbindings wees, of afkomstig van plant-of dieremateriaal of die produk wees van…
2021-11-03
Farmaseutiese en medisinale chemie beskryf die volgende dissiplines: geneesmiddelontwerp, chemiese sintese en biologiese evaluering van bioaktiewe molekules, en farmaseutiese analise van verbindings.
Die doel van medisinale chemie is om molekules te…
2021-11-03
Welkom by die Skool vir Psigososiale Gesondheid:
Die Skool vir Psigososiale Gesondheid bestaan uit twee vakgroepe, Sielkunde (Psigologie) en Maatskaplike Werk.
Die skool beskik oor die volgende kundigheid:
Die…
2021-11-03
Die vakgroep Kliniese Farmasie is gemoeid met onderrig en navorsing rakende kliniese aspekte van aptekerswese.
Vakke wat deur die vakgroep aangebied word is:
Patologie
Gesondheidskunde
Kliniese Farmasie…
2021-11-03
Farmasiepraktyk se modules is sodanig gekies en ontwikkel om die voorgraadse aptekerstudent se kennis te verbreed, houding en vaardighede te ontwikkel wat van toepassing is op die praktyk van die apteker as bestuurder en kommunikeerder.…
2024-03-27
[accordion collapsed]
1. Wat is Farmasie?
Die aptekersberoep is ’n dinamiese, informasiegedrewe, pasiëntgeoriënteerde professie wat verantwoordelikheid aanvaar vir medisyne in al sy fasette deur op te tree as:
Toesighouer van…
2021-11-03
Visie:
Die SKool vir Farmasie streef om sy leierskapsrol in Suid-Afrika te behou en om internasionaal toonaangewend te wees in onderrig-leer, navorsing en gemeenskapsbetrokkenheid.
Missie:
Om aptekers op te lei…