2024-03-27
[accordion collapsed]
Wat is Maatskaplike Werk?
Maatskaplike Werk is ’n professie. Dit beteken dat jy spesiale vakkundige opleiding moet ondergaan, voordat jy as ’n maatskaplike werker mag praktiseer. Die werk sluit in ʼn variasie van…
2023-09-14
Die Sentrum van Uitnemendheid vir Farmaseutiese Wetenskappe (Pharmacen™) is ‘n navorsingsentiteit met ‘n duidelik afgebakende fokus. Ons programme is in lyn met nasionale prioriteite en het ook ‘n internasionale navorsingsimpak. Pharmacen™…
2018-02-20
Hierdie navorsingsentiteit het in 1999 tot stand gekom, toe die eerste fokusareas, op grond van bewese navorsingsuitsette, geïdentifiseer is. Gedurende die eerste vyf bestaansjare, het ‘n aantal omwentelinge plaasgevind, onder andere…
2021-11-03
Die lede van hierdie subprogram doen navorsing oor geneesmiddelafleweringsprosesse oor biologiese membrane heen ten einde meer pasiënt-doeltreffende geneesmiddels te verskaf, en oor die ontwikkeling van nuwe kostedoeltreffende…
2021-11-03
Die kundigheid van hierdie subprogram se lede lê op die gebied van organiese sintese, struktuuropklaring, biochemiese sifting, molekulêre modellering en eienskapbepaling.
Navorsingsonderwerpe
Chemiese verbindings van…
2020-09-01
WIN-platform
Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus fokus op landelike gesondheid, en die WIN-projek is vanuit hierdie fokusarea geïnisieer. Die WIN-projek is ʼn…