Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/hoe-afrika-n-samelewing-vir-alle-ouderdomme-kan-ontwikkel
Hoe Afrika ’n “samelewing vir alle ouderdomme” kan ontwikkel
2022-07-20 Afrika is en sal vir die afsienbare toekoms wêreldwyd die vasteland met die jongste bevolking wees. Intussen leef baie meer mense in Afrika toenemend langer. Hierdie bevinding is op demografiese tendense op die vasteland gegrond en opper ’n klomp…http://news.nwu.ac.za/af/onderwysvereniging-van-suid-afrika-ken-hulle-eremedalje-aan-prof-elsa-mentz-toe
Onderwysvereniging van Suid-Afrika ken hulle eremedalje aan prof Elsa Mentz toe
2025-02-19 ’n Verandering in denke ten gunste van selfgerigte leer (SDL) kan talle van die probleme in onderwys – en moontlik ook in die werkplek – oplos. So sê die bekroonde kundige van die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Elsa Mentz. Die Onderwysvereniging van…http://sport.nwu.ac.za/af/tennis
Tennis
2024-06-14 [accordion collapsed] Mahikengkampus Tennis is ’n Olimpiese sport en word op alle vlakke van die samelewing en deur alle ouderdomsgroepe gespeel. Die sport kan gespeel word deur enigeen wat ’n raket kan vashou, insluitende mense in rolstoele. Die…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/voorgraadse-modules
Voorgraadse modules
2020-03-03 Voorgraadse kommunikasiemodules Eerstejaarsvakke [accordion collapsed] KCOM 111 Inleiding tot kommunikasiekontekste Hierdie module lê die grondslag vir die bestudering van massakommunikasie. Dit is ʼn belangrike komponent van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-maak-nuwe-moontlikhede-vir-fempreneurs-oop
NWU maak nuwe moontlikhede vir fempreneurs oop
2020-11-16 Dit was ’n aand van hoë modes en feesviering wat goed gepas het by die gevierde groep vroulike entrepreneurs wat gereed staan om die werksomgewing aan te pak. Die 2018 Gala-toekennings van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program het…http://news.nwu.ac.za/af/baie-kleure-een-doelwit-hardloop-met-passie-vir-genderbewustheid
Baie kleure, een doelwit: hardloop met passie vir genderbewustheid
2024-03-06 Op Woensdag 6 September het die Fanie du Toit Sportterrein personeel en studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) verwelkom by die run-with-colour-fun-geleentheid wat gesamentlik deur die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, die Skool vir Menslike…http://news.nwu.ac.za/af/noodsaaklike-hofopleiding-vir-jong-maatskaplike-werkers
Noodsaaklike hofopleiding vir jong maatskaplike werkers
2019-09-03 Die veiligheid en welstand van kwesbare kinders en jongmense is altyd van die uiterste belang, tog word al hoe meer gevalle ingevolge die Kinderwet en verwante wetgewing onder die aandag van Gesins- en Kinderdienste gebring. Hierdie toedrag van sake het…http://news.nwu.ac.za/af/onveranderde-rentekoerse-ooreenstemming-met-verwagtings
Onveranderde rentekoerse is in ooreenstemming met verwagtings
2021-03-26 “Die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) om die rentekoerse onveranderd te laat, is wyd voorsien en is in ooreenstemming met markverwagtings.” Prof Raymond Parsons van die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vyfde-op-ranglys-suid-afrika
NWU is vyfde op ranglys in Suid-Afrika
2021-08-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is weer eens onder die room van die oes van die plaaslike en internasionale universiteite, en sy plek is bevestig as ’n gereelde mededinger wat hoëkwaliteit-vakaanbiedings en uitnemendheid op wêreldranglyste betref. Volgens…http://news.nwu.ac.za/af/aggressiewe-tariefbeleid-skep-gefragmenteerde-wereldhandelstelsel
Aggressiewe tariefbeleid skep gefragmenteerde wêreldhandelstelsel
2025-07-09 Die 30%-tariefbesluit deur die Verenigde State is nie goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie nie, en die potensieel negatiewe ekonomiese impak daarvan moenie onderskat word nie. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-gebruik-kunsmossels-om-waterbesoedeling-te-moniteer
Navorser gebruik kunsmossels om waterbesoedeling te moniteer
2024-04-19 Waterbesoedeling is ’n beduidende omgewingskwessie met ’n verreikende impak op die samelewing. Dit is nie beperk tot plaaslike of streeksgrense nie, en word deur klimaatsverandering vererger, wat gesondheidsrisiko’s vir die mens tot gevolg het. In die…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/tuisblad
Tuisblad
2024-08-19 Maak ’n afspraak Protokol vir aanlyn konsultasies Die NWU-Skryfsentrum bied dienste aan wat aan die verbetering van studente se akademiese skryfwerk gewy is. Ons volg ’n…http://news.nwu.ac.za/af/koloniale-tekste-met-n-verskil-verskaf-insig-vir-vandag
Koloniale tekste met ’n verskil verskaf insig vir vandag
2024-04-19 Die voortgesette invloed van kolonialisme kan regoor die wêreld gesien word, aangesien dit ’n blywende impak op samelewings en kulture het. In Suid-Afrika was die nasleep van kolonialisme veral diepgaande en gekenmerk deur tye van Hollandse en Britse…http://news.nwu.ac.za/af/waarom-ons-nie-ons-vleilande-aan-hulle-lot-moet-oorlaat-nie
Waarom ons nie ons vleilande aan hulle lot moet oorlaat nie
2024-02-07 ’n Gebrek aan ’n bewustheid oor ons vleilande kan katastrofiese gevolge vir Suid-Afrika se biodiversiteit hê. Vleilande speel ’n kritieke rol in die bewaring van biodiversiteit, waterbestuur en die heenkome van gemeenskappe, maar groot landbou-uitbreiding,…http://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/oor-ilma
Oor ILMA
2022-08-19 Die entiteit Inheemsetaalmedia in Afrika (Indigenous Language Media, ILMA) is ’n navorsingsnisarea van die Noordwes-Universiteit (NWU in Suid-Afrika. Dit is die enigste van sy soort op die vasteland van Afrika. Dit fokus op die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-phd-graduate-contributes-international-literature
NWU PhD graduate contributes to international literature
2017-06-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het met trots ’n PhD in Engels aan Manuela Fernandes-Martins, akademiese ontwikkelaar aan die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) gedurende die onlangse herfsgradeplegtigheid toegeken. In haar…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskapsbetrokkenheid-sy-passie
Gemeenskapsbetrokkenheid is sy passie
2023-09-28 Prof Aaron Tshidzumba, adjunkdekaan vir gemeenskapsbetrokkenheid, besigheidsontwikkeling en belanghebberverhoudinge in die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Geesteswetenskappe, het noemenswaardige bydraes op sy kundigheidsgebied en die groei van die…http://news.nwu.ac.za/af/verseker-n-toekoms-vir-trekvisspesies
Verseker ’n toekoms vir trekvisspesies
2024-06-19 Die Waternavorsingsgroep (WNG) van die Skool vir Biologiese Wetenskappe en die Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het met Nature-I-Am saamgewerk om Wêreld Vismigrasiedag te vier. Kinders tussen die ouderdomme van…http://news.nwu.ac.za/af/leiers-voeding-mik-na-geen-honger-goeie-gesondheid-en-gehalte-onderwys-vir-afrika
Leiers in voeding mik na geen honger, goeie gesondheid en gehalte-onderwys vir Afrika
2024-03-05 Die dubbele las van wanvoeding – ondervoeding en vetsug wat tegelykertyd voorkom – raak die meeste lae- en middelinkomste-lande. In Afrika, wat ’n gekompliseerde voedselstelsel het, veroorsaak dit komplekse gesondheidsuitdagings wat deur voedingkundiges op…http://news.nwu.ac.za/af/plastiekbesoedeling-plaas-n-demper-op-vierings