Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/content/beheer-nwu
Beheer, NWU
2021-08-03 Beheer Suid-Afrika se universiteit wat die beste bestuur word Die NWU is nou vir vyf jaar agtereenvolgens aangewys as die universiteit in Suid-Afrika wat die beste bestuur word. Die Universiteit was in 2007 die medewenner van die PriceWaterhouseCoopers…http://news.nwu.ac.za/af/haar-loopbaan-ingenieur-vorder-met-rasse-skrede
Haar loopbaan as ingenieur vorder met rasse skrede
2021-02-15 “As die droom groot genoeg is, is dit nie die feite wat saak maak nie,” sê Alicia Celliers, ’n alumna van die Fakulteit Ingenieurswese by die Noordwes-Universiteit (NWU). Alicia het van 2009 tot 2013 haar BEng in Meganiese Ingenieurswese voltooi. Sy is…http://news.nwu.ac.za/af/hysa-hou-baanbrekeruitstalling-groen-waterstof-beraad
HySA hou baanbrekeruitstalling by Groen Waterstof-beraad
2022-12-06 In ’n wêreld wat onder die effek van besoedeling en aardverwarming steier, is waterstof ’n lewensvatbare alternatief vir die opwekking van skoner, “groener” energie om nie net tot voordeel van die mens nie, maar ook van die omgewing, te wees. Waterstof…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-nuutste-ambassadeurs-het-aangeland
NWU se nuutste ambassadeurs het aangeland
2025-02-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 8 Februarie 2025 op al drie kampusse die pers tapyt vir sy nuutste ambassadeurs uitgerol en ongeveer 13 000 eerstejaars by die NWU-familie verwelkom. Die amptelike verwelkoming het op die Vanderbijlparkkampus plaasgevind…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-volhoubare-appel-val-nie-ver-van-trees-se-boom-af-nie
NWU: Die volhoubare appel val nie ver van TREES se boom af nie
2023-07-19 Glansryke advertensies vertoon sondeurdrenkte strande, of jy sien sneeubedekte bergtoppe met uitsigte wat so ver strek as wat die horison dit toelaat. ’n Glimlaggende lugwaardin skink ’n koppie koffie; ’n kosstalletjie langs ’n besige straat verkoop eksotiese…http://sport.nwu.ac.za/af/ring-ball/ringbal
Ringbal
2020-07-24 Ringbal is ’n tradisionele Suid-Afrikaanse gesinsport wat sedert 1907 gespeel word. Dit is nie baie bekend buite Suid-Afrika nie. Dit is ’n nie-kontaksport wat deur mans sowel as vroue gespeel word, gewoonlik in afsonderlike wedstryde.…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-navorsingsamewerking-fokus-op-vroulike-entrepreneurskap-fokus
Internasionale navorsingsamewerking fokus op vroulike entrepreneurskap fokus
2017-03-16 Ekonome en akademici is dit eens: vroulike entrepreneurs is ʼn tot nog toe onderbenutte mag wat ekonomiese groei kan aanwakker. Natanya Meyer, ʼn dosent in die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU),…http://news.nwu.ac.za/af/viva-las-vegas-trio-op-pad-na-golden-key-internasionale-beraad
Viva Las Vegas! Trio op pad na Golden Key internasionale beraad
2017-07-27 Siboniso Jam-Jam, Sphumelele Ngomane en Kgomotso Mashigo is op pad om op ’n belangrike internasionale avontuur te vertrek deur die jaarlikse Golden Key internasionale beraad van 2017 in Las Vegas, Nevada by te woon. Die driemanskap – almal studente van…http://news.nwu.ac.za/af/alles-gereed-vir-die-sasolnwu-vanderbijlpark-basketbaltoernooi
Alles gereed vir die Sasol/NWU Vanderbijlpark Basketbaltoernooi
2018-03-12 Alles is gereed vir die jaarlikse Sasol/NWU Vanderbijlpark Senior Basketbaltoernooi, wat van 2 tot 4 Maart 2018 plaasvind. Sasol, ’n internasionale geïntegreerde chemiese en energiemaatskappy, gaan as die hoofborg van die gebeurtenis optree en spanne van…http://news.nwu.ac.za/af/qs-plaas-die-nwu-onder-die-topsewe-universiteite-suid-afrika
QS plaas die NWU onder die topsewe universiteite in Suid-Afrika
2024-06-12 Die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings plaas die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die topsewe universiteite in Suid-Afrika. QS het die ranglys vir topuniversiteite in die wêreld vir 2025 op 4 Junie gepubliseer. Die NWU het…http://sport.nwu.ac.za/af/fietsrenne
Padfietsry
2021-09-20 Fietsry Potchefstroomkampus Die NWU Fietsryklub op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) neem jaarliks deel aan die USSA-fietsrykompetisie wat oor drie tot vier dae strek. Dit sluit ’n bergfietsren (MTB-…http://sport.nwu.ac.za/af/ju-jitsu/ju-jitsu
Ju-Jitsu
2024-06-12 Morganti ju-jitsu is meer as ’n vegkuns, soos die meeste van sy atlete kan getuig. Vergeleke met ander soorte vegkuns het ju-jitsu selfverdediging en familie as uitgangspunt, aangesien die spanlede beloof om na mekaar om te sien. Die NWU Mahikeng…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontwerpers-ontvang-loerie-en-pendoring-toekennings
NWU-ontwerpers ontvang Loerie- en Pendoring-toekennings
2022-11-11 Die talent en kreatiwiteit van die studente en gegradueerdes van die Grafiese Ontwerp-vakgroep by die Noordwes-Universiteit (NWU) het by die onlangse internasionale Loerie-toekennings en nasionale Pendoring-toekennings erkenning ontvang. Die NWU se…http://news.nwu.ac.za/af/gradeplegtigheidfees-vir-nwu-gegradueerdes
Gradeplegtigheidfees vir NWU-gegradueerdes
2019-10-07 Die Oktober-gradeplegtigheid van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark was ’n heuglike ervaring. Toe die meer as 100 gegradueerdes die verhoog opgestap het, het trotse geliefdes ge-ululeer, gejuig en ritmies handegeklap. Prof Linda…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-stel-n-nuwe-hoofdirekteur-aan
NWU Besigheidskool stel ’n nuwe hoofdirekteur aan
2022-12-08 ’n Nuwe hoofdirekteur het by die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) aangesluit. Dr Joseph Sekhampu, ’n uitvoerende beampte in privaat hoër onderwys, sal op 17 Januarie 2023 die leisels oorneem. Dr Sekhampu spog met bestuurskundigheid wat…http://news.nwu.ac.za/af/bemagtig-leierskap-deur-volhoubaarheid
Bemagtig leierskap deur volhoubaarheid
2024-12-09 Lebohang Raputsoe, 'n alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU), het onlangs ’n virtuele leierskapsontwikkelingswerkswinkel deur haar nie-winsgewende organisasie, The ABC Community, gehou. Die doel van hierdie inisiatief is om jongmense te inspireer en met…http://news.nwu.ac.za/af/samewerking-met-zimbabwe-kan-formele-vaardighede-vir-vroee-kinderopvoeding-aan-oumas-en-moeders
Samewerking met Zimbabwe kan formele vaardighede vir vroeë kinderopvoeding aan oumas en moeders bring
2023-03-02 Om kinders tot op sewe jaar oud te help om hulle volle potensiaal te verwesenlik, is vroeë kinderopvoeding noodsaaklik. Talle versorgers regoor Afrika is oumas en moeders sonder formele kwalifikasies. Die vul van hierdie gaping is een van verskeie gebiede…http://sport.nwu.ac.za/af/soccer-institute/oor-ons
Oor ons
2018-07-31 Visie Die Sokkerinstituut se visie is om ’n sentrum van uitnemendheid vir sokker te ontwikkel en die krag van sokker te gebruik om ’n pasverandering in onderwys en sosio-ekonomiese ontwikkeling te weeg te bring. Terwyl die instituut…http://education.nwu.ac.za/af/commerce-and-social-sciences-education/studierigtings