Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/bemagtig-die-onderwysers-van-m%25C3%25B4re
Bemagtig die onderwysers van môre
2019-04-08 Daar is drie soorte onderwysers: die onderwyser wat dinge laat gebeur, die een wat kyk hoe ander dinge laat gebeur, en dié een wat wonder wat gebeur het! Die Noordwes-Universiteit (NWU) se onderwysers van die toekoms – wat opgelei word om dinge te laat…http://news.nwu.ac.za/af/prof-sit-sy-oxford-navorsing-voort
Prof sit sy Oxford-navorsing voort
2019-04-24 ’n Medeprofessor in die Fakulteit Teologie aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs van die Oxford Instituut vir Bevolkingsveroudering teruggekeer, waar hy drie maande lank navorsing gedoen het. Prof Vhumani Magezi was ’n akademiese besoeker aan…http://news.nwu.ac.za/af/krone-selfvertroue-en-charisma-%25E2%2580%2593-mej-en-mnr-nwu-vaal-2019
Krone, selfvertroue en charisma – Mej en Mnr NWU Vaal 2019
2019-09-10 As jy gedink het dat skoonheidswedstryde net oor hoë modes en begeerlikheid gaan, misgis jy jou deeglik. By die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark verteenwoordig die jaarlikse Mej en Mnr NWU Vaal-kompetisie ’n viering van selfvertroue,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bied-suksesvolle-internasionale-konferensie-oor-sosiale-wetenskappe-aan
NWU bied suksesvolle Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe aan
2019-09-16 Die 10de Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe (ICSS), wat onlangs in Vanderbijlpark plaasgevind het, is net nog ’n uitstekende voorbeeld van hoe die Noordwes-Universiteit (NWU) ter wille van akademiese vordering met internasionale vennote…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-vlieg-hoog-eerste-vyf-varsity-netbal-rondtes
Eagles vlieg hoog in eerste vyf Varsity Netbal-rondtes
2021-08-27 Die Noordwes-Universiteit se Eagles het hulle 2021 Varsity Netbal-veldtog goed begin. Die voormalige kampioene, wat deur Elsunet du Plessis afgerig word, het hulle toernooi baie goed afgeskop deur die eerste vier van hulle vyf wedstryde te wen. In ’n…http://news.nwu.ac.za/af/hart-stap-vir-wereldvetsugdag
HART stap vir Wêreldvetsugdag
2022-03-08 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 4 Maart Wêreldvetsugdag herdenk. Die Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) het besluit om by NWU Welstand aan te sluit en het ’n gemaklike stappie deur die kampus…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-sit-sy-indrukwekkende-prestasie-op-ranglys-voort
NWU sit sy indrukwekkende prestasie op ranglys voort
2022-02-16 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy plek onder die room van die oes van die plaaslike en internasionale universiteite op verskeie wêreldwye ranglyste van 2021 bevestig en sit hierdie jaar sy indrukwekkende prestasie op die ranglyste voort. Times Higher…http://news.nwu.ac.za/af/afrika-pluimbalkampioenskapstoernooi-benoni
Afrika-pluimbalkampioenskapstoernooi in Benoni
2023-03-13 Afrika se toppluimbalspelers – waaronder drie studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) – het van 13 tot 29 Februarie by die John Barrable-saal in Benoni aan die Oos-Rand bymekaargekom om vas te stel wie ’n pluimbalraket die beste kan swaai. Die…http://news.nwu.ac.za/af/teleurstellende-werkloosheidsyfers-bevestig-die-dringendheid-vir-groter-en-arbeidsryke-groei
Teleurstellende werkloosheidsyfers bevestig die dringendheid vir groter en arbeidsryke groei
2024-08-14 Dit was nie onverwags dat die jongste werkloosheidsyfers vir die tweede kwartaal van 2024 tot 33,5% gestyg het teen die agtergrond van die vorige swak ekonomiese data wat werkskepping negatief beïnvloed het nie. In sy kommentaar op die vrystelling…http://news.nwu.ac.za/af/onveranderde-rentekoers-geen-verrassing-nie
Onveranderde rentekoers geen verrassing nie
2024-05-31 Die jongste verklaring deur die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) was weer eens sonder verrassings, nadat die komitee vir die sesde keer die afgelope jaar rentekoerse onveranderd gelaat het. In sy kommentaar oor die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mathematical-and-statistical-sciences/wiskunde-opknappingskursus
Wiskunde Opknappingskursus 2020
2020-01-28 Die Wiskunde Opknappingskursus: Die Wiskunde Opknappingskursus is 'n verpligtende kursus vir alle NWU (potchefstroom) eerstejaarstudente wat wiskunde as module neem. Die kursus vind tydens die Registrasie en Oriëntasie programme in…http://sport.nwu.ac.za/af/hpi/gespesialiseerde-geriewe
Gespesialiseerde geriewe
2019-08-01 Gespesialiseerde geriewe Die Noordwes-Universiteit se Hoëprestasie-instituut belê elke jaar miljoene rand in die ontwikkeling en instandhouding van sy sportgeriewe. Ons beskou ons geriewe as die beste wat daar beskikbaar is. Meer as 1…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/fisika
Fisika
2022-09-12 Wat is Fisika? Fisika poog om verskynsels in die natuur volgens wetenskaplike wette (bv. Newton se wette) op te som. Hierdie wette is geformuleer om vir ons kennis rakende die fisiese wêreld te voorsien. Fisika, tesame met vakke soos Chemie en…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/loopbane
Loopbane in Rekenaar, Statistiese en Wiskundige Wetenskappe
2016-09-19 Opwindende loopbane, veral na die voltooiing van nagraadse studies, wag vir u by ʼn verskeidenheid instansies soos: CSIR, NECSA, MINTEK, ESKOM, SASOL, Mittal Steel SA, SABS, DENEL, AECI, MNT en verskeie ander organisasies. Daar is ʼn groot aanvraag vir goed-…http://law.nwu.ac.za/af/law/verwelkomingsboodskap
Verwelkomingsboodskap
2026-01-23 Welkom by Fakulteit Regte "Die Fakulteit Regte, wat drie leweringsterreine het, naamlik op die kampusse in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark, wil ’n ieder en elke regstudent by die fakulteit verwelkom. Ons is trots op die mense…http://news.nwu.ac.za/af/organisasieleiers-kan-hulle-risikobestuursbeleggings-optimaliseer-deur-nuwe-metodes-te-ondersoek
Organisasieleiers kan hulle risikobestuursbeleggings optimaliseer deur nuwe metodes te ondersoek
2022-08-31 Alle staats- en privaat organisasies moet die sistemiese risiko’s van ons komplekse wêreld hanteer. Sulke inherent komplekse kwessies is egter moeilik om te bestuur, selfs wanneer beduidende hulpbronne in die implementering van formele risikobestuursraamwerke…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-die-heel-eerste-lente-sportwetenskapberaad-aanbied
NWU gaan die heel eerste Lente-sportwetenskapberaad aanbied
2024-05-13 As jy in die sportwêreld aan die voorpunt wil wees, moet jy sorg dat jy voor bly. Die heel eerste Lente-sportwetenskapberaad gaan vanaf 16 tot 19 September deur die Fakulteit Gesondheidswetenskappe op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (…http://www.nwu.ac.za/af/covid-19-response-fund
COVID-19 Response Fund
2024-04-02 NWU Covid-19-reaksiefonds geloods Die Covid-19-pandemie ontwrig en beïnvloed steeds ons lewens op die mees ongeëwenaarde en onvoorspelbare maniere. Die maatreëls wat in plek geplaas is om die virus te bekamp, het ’n geweldige impak…http://news.nwu.ac.za/af/medelye-met-die-afsterwe-van-fw-de-klerk
Medelye met die afsterwe van FW de Klerk
2021-11-11 Dit is met hartseer dat die Noordwes-Universiteit (NWU) verneem van oud-President FW de Klerk se afsterwe. Wyle president De Klerk het as regstudent en later as kanselier van die voormalige Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-2