Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/content/beheer-nwu
Beheer, NWU
2021-08-03 Beheer Suid-Afrika se universiteit wat die beste bestuur word Die NWU is nou vir vyf jaar agtereenvolgens aangewys as die universiteit in Suid-Afrika wat die beste bestuur word. Die Universiteit was in 2007 die medewenner van die PriceWaterhouseCoopers…http://news.nwu.ac.za/af/haar-loopbaan-ingenieur-vorder-met-rasse-skrede
Haar loopbaan as ingenieur vorder met rasse skrede
2021-02-15 “As die droom groot genoeg is, is dit nie die feite wat saak maak nie,” sê Alicia Celliers, ’n alumna van die Fakulteit Ingenieurswese by die Noordwes-Universiteit (NWU). Alicia het van 2009 tot 2013 haar BEng in Meganiese Ingenieurswese voltooi. Sy is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-nuutste-ambassadeurs-het-aangeland
NWU se nuutste ambassadeurs het aangeland
2025-02-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 8 Februarie 2025 op al drie kampusse die pers tapyt vir sy nuutste ambassadeurs uitgerol en ongeveer 13 000 eerstejaars by die NWU-familie verwelkom. Die amptelike verwelkoming het op die Vanderbijlparkkampus plaasgevind…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-volhoubare-appel-val-nie-ver-van-trees-se-boom-af-nie
NWU: Die volhoubare appel val nie ver van TREES se boom af nie
2023-07-19 Glansryke advertensies vertoon sondeurdrenkte strande, of jy sien sneeubedekte bergtoppe met uitsigte wat so ver strek as wat die horison dit toelaat. ’n Glimlaggende lugwaardin skink ’n koppie koffie; ’n kosstalletjie langs ’n besige straat verkoop eksotiese…http://sport.nwu.ac.za/af/ring-ball/ringbal
Ringbal
2020-07-24 Ringbal is ’n tradisionele Suid-Afrikaanse gesinsport wat sedert 1907 gespeel word. Dit is nie baie bekend buite Suid-Afrika nie. Dit is ’n nie-kontaksport wat deur mans sowel as vroue gespeel word, gewoonlik in afsonderlike wedstryde.…http://news.nwu.ac.za/af/viva-las-vegas-trio-op-pad-na-golden-key-internasionale-beraad
Viva Las Vegas! Trio op pad na Golden Key internasionale beraad
2017-07-27 Siboniso Jam-Jam, Sphumelele Ngomane en Kgomotso Mashigo is op pad om op ’n belangrike internasionale avontuur te vertrek deur die jaarlikse Golden Key internasionale beraad van 2017 in Las Vegas, Nevada by te woon. Die driemanskap – almal studente van…http://news.nwu.ac.za/af/alles-gereed-vir-die-sasolnwu-vanderbijlpark-basketbaltoernooi
Alles gereed vir die Sasol/NWU Vanderbijlpark Basketbaltoernooi
2018-03-12 Alles is gereed vir die jaarlikse Sasol/NWU Vanderbijlpark Senior Basketbaltoernooi, wat van 2 tot 4 Maart 2018 plaasvind. Sasol, ’n internasionale geïntegreerde chemiese en energiemaatskappy, gaan as die hoofborg van die gebeurtenis optree en spanne van…http://news.nwu.ac.za/af/qs-plaas-die-nwu-onder-die-topsewe-universiteite-suid-afrika
QS plaas die NWU onder die topsewe universiteite in Suid-Afrika
2024-06-12 Die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings plaas die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die topsewe universiteite in Suid-Afrika. QS het die ranglys vir topuniversiteite in die wêreld vir 2025 op 4 Junie gepubliseer. Die NWU het…http://sport.nwu.ac.za/af/fietsrenne
Padfietsry
2021-09-20 Fietsry Potchefstroomkampus Die NWU Fietsryklub op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) neem jaarliks deel aan die USSA-fietsrykompetisie wat oor drie tot vier dae strek. Dit sluit ’n bergfietsren (MTB-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontwerpers-ontvang-loerie-en-pendoring-toekennings
NWU-ontwerpers ontvang Loerie- en Pendoring-toekennings
2022-11-11 Die talent en kreatiwiteit van die studente en gegradueerdes van die Grafiese Ontwerp-vakgroep by die Noordwes-Universiteit (NWU) het by die onlangse internasionale Loerie-toekennings en nasionale Pendoring-toekennings erkenning ontvang. Die NWU se…http://news.nwu.ac.za/af/gradeplegtigheidfees-vir-nwu-gegradueerdes
Gradeplegtigheidfees vir NWU-gegradueerdes
2019-10-07 Die Oktober-gradeplegtigheid van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark was ’n heuglike ervaring. Toe die meer as 100 gegradueerdes die verhoog opgestap het, het trotse geliefdes ge-ululeer, gejuig en ritmies handegeklap. Prof Linda…http://news.nwu.ac.za/af/jaws-en-toerisme
“Jaws” en toerisme
2021-03-24 Dit was 1975 en die konsep van die “lokettreffer” was nog in sy kinderskoene. ’n Jong regisseur genaamd Steven Spielberg het Peter Benchley se angswekkende roman Jaws in ’n eerste bona fide somerskouspel omskep, wat die moderne fliek vir ewig verander het.…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-stel-n-nuwe-hoofdirekteur-aan
NWU Besigheidskool stel ’n nuwe hoofdirekteur aan
2022-12-08 ’n Nuwe hoofdirekteur het by die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) aangesluit. Dr Joseph Sekhampu, ’n uitvoerende beampte in privaat hoër onderwys, sal op 17 Januarie 2023 die leisels oorneem. Dr Sekhampu spog met bestuurskundigheid wat…http://news.nwu.ac.za/af/bemagtig-leierskap-deur-volhoubaarheid
Bemagtig leierskap deur volhoubaarheid
2024-12-09 Lebohang Raputsoe, 'n alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU), het onlangs ’n virtuele leierskapsontwikkelingswerkswinkel deur haar nie-winsgewende organisasie, The ABC Community, gehou. Die doel van hierdie inisiatief is om jongmense te inspireer en met…http://sport.nwu.ac.za/af/soccer-institute/oor-ons
Oor ons
2018-07-31 Visie Die Sokkerinstituut se visie is om ’n sentrum van uitnemendheid vir sokker te ontwikkel en die krag van sokker te gebruik om ’n pasverandering in onderwys en sosio-ekonomiese ontwikkeling te weeg te bring. Terwyl die instituut…http://education.nwu.ac.za/af/commerce-and-social-sciences-education/studierigtings
Studierigtings
2020-03-31 Skeppende kunste in Onderwys [accordion collapsed] Oorsig Waarom moet ek Skeppende Kunste in Onderys oorweeg? Die visuele kunste, musiek en ander kreatiewe en uitvoerende kunste speel ’n baie belangrike rol in die optimale…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/baccalaureus-artium-grafiese-ontwerp
Baccalaureus Artium in Grafiese Ontwerp
2026-03-28 [accordion collapsed] Oorsig Die NWU se Grafiese Ontwerp-program bestaan reeds 20 jaar, en in daardie tyd is dit as ’n gesogte kwalifikasie gevestig. Ons studente het bewys dat hulle nie net oor baie groot talent beskik nie, maar…http://www.nwu.ac.za/af/content/senaat-beheer-en-bestuur-nwu
Beheerstrukture - Senaat
2021-08-03 Die Senaat keur al die akademiese programme en akademiesverwante werk goed, insluitend onderrig-leer, navorsing en innovering en implementering van kundigheid (wat programme vir gemeenskapbetrokkenheid inkorporeer). Die Senaat, wat aanspreeklik is teenoor die…http://news.nwu.ac.za/af/pre-tsd-en-die-covid-19-onsekerheid
Pre-TSD en die Covid-19-onsekerheid
2021-04-28 Die impak van die Covid-19-epidemie op ons geestesgesondheid kan nie onderskat word nie. Vanuit ’n Suid-Afrikaanse perspektief het maande van harde inperking die manier verander waarop ons leef, die manier waarop ons werk en selfs die manier hoe ons…http://news.nwu.ac.za/af/jong-alumni-maak-%25E2%2580%2599n-verskil-deur-iets-terug-te-gee