Multisite Search
http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/dierkunde
Dierkunde
2024-08-15 Wat is Dierkunde? Dierkunde is die wetenskaplike studie van diere, insluitend hul klassifikasie, fisiologie, gedrag en verspreiding in hul natuurlike habitatte. Dit sluit verskeie aspekte van dierebiologie in, wat wissel van molekulêre biologie en…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/huidige-studente
Huidige studente
2017-06-30 Studente versoeke en registrasie inligting vir huidige studente is beskikbaar op eFundi.http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/karin-botha
Karin Botha
2025-08-04 PROF K BOTHA Karin Botha is ʼn medeprofessor i die Skool vir Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit (.Sy verwerf in 2003 haar graad in Toerismebestuur en Sielkunde, gevolg deur haar honneursgraad in 2004, MCom in 2009 en PhD in 2012, almal in Toerismebestuur. As navorser in die entiteit TREES (Tourism Research in Economic Environs and…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-nuwe-digitale-stratetegiebeampte-aan
NWU stel nuwe digitale stratetegiebeampte aan
2022-04-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n spesialis in inligtingstegnologiebeheer (IT-beheer), risiko en besigheidsbetrokkenheid as die universiteit se digitale strategiebeampte aangestel. Andile Swartbooi sal vanaf 1 Mei 2022 in hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/n-ruimhartige-gebaar-kleredonasieprojek-tot-voordeel-van-gemeenskappe
ʼn Ruimhartige gebaar: Kleredonasieprojek tot voordeel van gemeenskappe
2023-09-28 Die Gemeenskaps- en belanghebberbetrokkenheidskantoor van die Studente-kampusraad (SKR) op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs sy jaarlikse Kaalvoetdag gehou. Die doel van hierdie geleentheid is om klere en skoene aan…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/inligtingstelsels
Inligtingstelsels
2024-12-02 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Inligtingstelsels behels die ontleding en organisasie van besigheidsinligting deur die toepassing van tegnologie. Dit vermeng kernkonsepte van bestuur, bedryf, en inligtingstelselsteorie met rekenaarwetenskaps- en ingenieursmetodes en -tegnologieë om ʼn…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Inleiding tot Rekenaars en Programmering Inleiding tot Programmering Objekgeoriënteerde Programmering Rekenaarorganisasie en -argitektuur Stelselontleding Inleiding tot Netwerke Elektroniese Besigheid Inleiding tot Databasisse…, Graadopsies, BCom in Inligtingstelsels Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied by op die Mahikeng Kampus [M] Kurriculuim kode: 5GVH01 BCom in Inligtingstelsels - Uitgebreide Program Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Aangebied op die Mahikeng Kampus [M] kurriculuim kode…, Toelatingsvereistes, BCom in Inligtingstelsels APS: 24 Wiskunde: Vlak 4 (50%), of Wiskundige Geletterdheid: Vlak 5 (60%) Engels: Vlak 4 (50%) BCom in Inligtingstelsels - Uitgebreide Program APS: 21 Wiskunde: Vlak 3 (450%), of Wiskundige Geletterdheid: Vlak 4 (50%) Engels:…, Loopbaangeleenthede , Besigheidsanalis OHB-spesialis Webinhoudbestuurder Projekbestuurder Databasisanalis Databasisadministrateur Toepassingsontwikkelaar IS-sekuriteitsbestuurder E-ondernemingsbestuurder Toepassing-analis Data-analis Inligtingstelselsbestuurder IT-konsultant IT…, Nagraadse studies, Nagraadse studie in Inligtingstelsels sluit in: BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Mahikeng [M] [/accordion] Jaarboekhttp://law.nwu.ac.za/af/node/29632
Test page MHM
2021-09-17 This is a test page for Drupal 8 installation. List 1 List 2 List 3 Unordered list List 1 List 2 List 3 Text alignment Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et…http://law.nwu.ac.za/af/node/29635
Test page MHM
2021-07-28 This is a test page for Drupal 8 installation. List 1 List 2 List 3 Unordered list List 1 List 2 List 3 Text alignment Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et…http://sport.nwu.ac.za/af/atletiek
Atletiek
2024-04-02 Potchefstroomkampus By die Noordwes-Universiteit (NWU) streef ons daarna om ’n gesonde balans tussen sport en die akademie te handhaaf. As ons daarin slaag om dit reg te kry, sal ons ’n belangrike lewensbeginsel toegepas het! Die NWU Potchefstroom…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/dienste
Dienste
2020-07-21 [accordion] Algemene dienste aan NWU-studente Ons bied ’n verskeidenheid dienste vir jou gerief aan: Een-tot-een-konsultasiesessies (op die perseel/aanlyn). Asinchroniese konsultasies via kletskamers of e-pos.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/agricultural-sciences/gewaswetenskappe
Gewaswetenskappe
2017-08-25 Hierdie vakgroep bied 'n diploma in Gewaswetenskap, BSc in Landbou-Gewaswetenskap en nagraadse kwalifikasiegrade in Gewaswetenskap/Agronomie aan. Ons 4-jaar voorgraadse program sluit die volgende studierigtings in: Agronomie…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/potchefstroomkampus
Potchefstroomkampus
2020-07-20 Sportkodes en -kategorisering Hoëprestasiesport Prioriteitsportkodes wat semi-professioneel is, en op die hoogste kompetisievlak meeding. Atletiek Krieket Hokkie Netbal…http://sport.nwu.ac.za/af/boks
Boks
2024-06-12 Boks is ’n gevegsport waarin twee mense, wat gewoonlik beskermende handskoene en ander beskermende toerusting soos handverbande en mondskerms dra, vir ’n voorafbepaalde tyd in ’n bokskryt houe na mekaar slaan. Boks word ook by die Olimpiese spele en ander…http://commerce.nwu.ac.za/af/bemarkingstoerismebestuur
Bemarkings- en Toerismebestuur
2025-08-14 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Begin jou reis na sukses met ons BCom in Bestuurswetenskappe, wat spesialiseer in Bemarking en Toerismebestuur. Hierdie program kombineer die kuns van bemarking met die unieke dinamika van die toerismebedryf, wat jou voorberei om onvergeetlike ervarings te…, Kernvakke, Geïntegreerde bemarkingskommunikasie Verbruikersgedrag Natuurtoerisme Bemarkingsnavorsing Digitale bemarking Wildplaasbestuur Toegepaste geleentheidsbestuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarking en Toerismebestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Mahikeng [M] en Potchefstroom [P] kampusse Kwalifikasiekode: 5FPH05, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarking en Toerismebestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 3 (40% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n honneurs in Bemarkingsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Bemarkingsbestuur., Loopbaanmoontlikhede, Digitale bemarkingspesialis Bemarkingsnavorsingspesialis Handelsmerkbestuurder Produkbestuurder Inhoudsstrateg, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders vir Bemarkingsbestuur: Dr Willy Engelbrecht – Enige navrae oor hierdie program wat op die Mahikengkampus aangebied word Prof Mia Bothma – Enige navrae oor hierdie…http://commerce.nwu.ac.za/af/bemarkingsbestuur
Bemarkingsbestuur
2026-01-21 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontsluit jou potensiaal en neem die voortou op die gebied van dinamiese bemarking met ons BCom in Bestuurswetenskappe wat spesialiseer in Bemarkingsbestuur. Hierdie program handel oor verbruikersgedrag, handelsmerkstrategie, en digitale bemarkingstegnieke,…, Kernvakke, Dienste-bemarking Handelsmerkbestuur Geïntegreerde bemarkingskommunikasie Verkoopsbestuur Verbruikersgedrag Digitale bemarking, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Mahikeng [M], Potchefstroom [P] en Vanderbijlpark [V] kampusse Kwalifikasiekode: 5FPH01 BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur - verlengde program…, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of hoër) BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur - verlengde program APS van 20 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) / Wiskundige…, Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n honneurs in Bemarkingsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Bemarkingsbestuur., Loopbaanmoontlikhede, Digitale bemarkingspesialis Bemarkingsnavorsingspesialis Handelsmerkbestuurder Produkbestuurder Inhoudsstrateg, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders vir Bemarkingsbestuur: Dr Willy Engelbrecht – Enige navrae oor die voltydse en verlengde programme op die Mahikengkampus Prof Mia Bothma – Enige navrae oor die…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte/sejako-j-senatle-sc
Sejako J Senatle SC
2024-06-28 Hy is tans Senior Advokaat en het voorheen privaat gepraktiseer as 'n advokaat, staatsadvokaat en aanklaer sowel as klerk van die hof, hoftolk en staatsaanklaer vir die departement van justisie. Sy huidige professionele aktiwiteite sluit in om 'n kommissaris by die Suid-Afrikaanse Regshervormingskommissie te wees. Dr Senatle se huidige en…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/konferensies/catsa2011
CATSA 2011
2016-11-14 Die bald is tans onder kontruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe van die blad.http://news.nwu.ac.za/af/poppe-bevorder-leer-vir-jong-kinders
Poppe bevorder leer vir jong kinders
2019-10-18 Dit was iets om te sien. Toe die musiek begin speel en die fluweelgordyne oopskuif, het die kleintjies by die El Shaddai Laerskool in Vanderbijlpark hul asems opgehou en die ogies het geblink. Dit was tyd vir die kleurvolle poppe om te praat en vir klein…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-korporatiewe-publikasies-word-vir-uitmuntendheid-geloof