Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/optentia-gaan-tweede-stats-camp-suid-afrika-aanbied
Optentia gaan tweede Stats Camp Suid-Afrika aanbied
2020-01-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea het in 2019 geskiedenis gemaak deur die heel eerste Stats Camp Suid-Afrika aan te bied. Hulle sal in 2020 weer eens hulle kant bring en hierdie internasionaal-erkende opvoedkundige geleentheid…http://news.nwu.ac.za/af/chantel-gaan-sa-se-studente-netbalgroep-aansluit
Chantel gaan by SA se studente-netbalgroep aansluit
2017-07-27 Die netbalspan van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dalk nie sukses by USSA (Universiteitsport Suid-Afrika) gesmaak nie, maar het steeds daarin geslaag om die nasionale keurders te beïndruk. Tydens die USSA-toernooi wat in…http://news.nwu.ac.za/af/verwelkomingsdag-2017-%25E2%2580%2593-eerstejaarstudente-teken-hierdie-datum-aan
Verwelkomingsdag 2017 – eerstejaarstudente, teken hierdie datum aan!
2022-08-19 Die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus (NWU Vaal) gaan binne die volgende week die nuwe groep eerstejaarstudente vir die 2017 akademiese jaar verwelkom. Vanaf 23 Januarie gaan die kampus die eerstejaars se registrasie- en oriënteringsprogram…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/kwalifikasies
Kwalifikasies
2017-01-24 Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie periode vir ʼn BSc Natuurwetenskappe graad is 3 jaar voltyds. Ons bied vir u omvattende mark-gebonde grade wat die vakgroepe Rekenaarwetenskap, Wiskunde en Statistiek kombineer.…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/sakebedrywighede-met-logistieke-bestuur
Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur
2024-12-02 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Vervoerekonomie is noodsaaklik om die beweging van vrag en passasiers vanaf die punt van oorsprong tot by die bestemming te verstaan, om te verseker dat hulle op die regte plek, in die gewenste toestand en op die regte tyd aankom. Hierdie aktiwiteite is…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Inleiding tot Logistiek Logistieke Strategieë en Kliëntediens Logistieke Besigheidstelsels Vervoerbeplanning Internasionale Logistiek , Graadopsies, BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied by Mahikeng [M] BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Aangebied by Mahikeng [M] Kampus , Toelatingsvereistes, BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 4 (40%) Engels: Vlak 4 (50%) BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur - Uitgebreide Program APS: 20 Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskundige geletterdheid: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 3…, Loopbaangeleenthede , Logistieke bestuur Verskaffingskettingbestuurder Logistieke bestuurder Vragversender Pakhuisbedryf Voorraadbeheer Openbare vervoer-beplanner/skeduleerder/modelleerder Verkeer- en reisimpakassessor Nasionale regering, provinsiaal, distrik en plaaslike…, Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Potchefstroom [P] [/accordion], , Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/management-accountancy/bestuursrekenmeesterskap
Bestuursrekenmeesterskap
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Stel jou koers vir sukses in besigheid met ons BCom in Bestuursrekeningkunde, ontwerp in samewerking met die Geoktrooieerde Instituut vir Bestuursrekenmeesters (GIBR). As een van die wêreld se grootste beroepsliggame vir bestuursrekenmeesters bied GIBR…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Finansiële Rekeningkunde Bestuursrekeningkunde Finansiële Bestuur Strategie, Risiko en Korporatiewe Bestuur Oudit en Korporatiewe Bestuur Belasting, Graadopsies, BCom Bestuursrekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] & Vanderbijlpark [V] kampusse aangebied Kurrikulumkode: 5DCH01 , Toelatingsvereistes, BCom Bestuursrekeningkunde APS: 30 Wiskunde: Vlak 5 (60%), Professsionele liggame, Chartered Institute of Mangement Accountants Vir meer inligting, besoek hul webwerf: http://www.cimaglobal.com/ Association of International Chartered Professional Accountants (The Association) Vir meer inligting, besoek hul webwerf: http://www.…, Loopbaan Geleenthede, Projekbestuurders Bestuurskonsultante Finansiële direkteure Hoof uitvoerende beamptes Entrepreneurs Vir ʼn meer gedetailleerde beskrywing van ʼn loopbaan as bestuursrekenmeester, besoek die CIMAglobal.com -webwerf., Nagraadse Studies, Nagraadse studies in Bestuursrekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs en MCom Die nagraadse studies word aangebied op Potchefstroom [P] Kry die honneursbrosjure hier [/accordion] Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/economic-sciences/vervoereknomie
Sakebedrywighede met Vervoereknomie
2024-12-02 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Vervoerekonomie is noodsaaklik om die beweging van vrag en passasiers vanaf die punt van oorsprong tot by die bestemming te verstaan, om te verseker dat hulle op die regte plek, in die gewenste toestand en op die regte tyd aankom. Hierdie aktiwiteite is…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Inleiding tot Logistiek Logistieke Strategieë en Kliëntediens Logistieke Besigheidstelsels Vervoerbeplanning Internasionale Logistiek, Graadopsies, BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied op die Mahikeng [M] kampus en Vanderbijlpark [V] kampus BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur - Uitgebreide Program Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Aangebied op…, Toelatingsvereistes, BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 4 (40%) Engels: Vlak 4 (50%) BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur - Uitgebreide Program APS: 20 Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskundige geletterdheid: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 3 (40%), Loopbaangeleenthede , Logistieke bestuur Verskaffingskettingbestuurder Logistieke bestuurder Vragversender Pakhuisbedryf Voorraadbeheer Openbare vervoer-beplanner/skeduleerder/modelleerder Verkeer- en reisimpakassessor Nasionale regering, provinsiaal, distrik en plaaslike…, Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Potchefstroom [P] [/accordion], , Jaarboekhttp://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-sosiale-wetenskappe
BA in Sosiale Wetenskappe
2022-08-19 Die Baccalaureus Artium in Sosiale Wetenskappe-programme kombineer dissiplines en kursusse om aan die student ’n bepaalde kennis- en vaardigheidsbasis te verskaf. Hierdie graad in Sosiale Wetenskappe maak ’n aantreklike reeks…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/vanderbijlparkkampus
Vanderbijlparkkampus
2020-07-20 Sportkodes en -kategorisering Hoëprestasiesport Prioriteitsportkodes wat semi-professioneel is, en op die hoogste kompetisievlak meeding. Basketbal Hokkie…http://sport.nwu.ac.za/af/danssport
Danssport
2024-06-14 Danssport behels meer as net dans. Dit is uniek, aangesien dit die elemente van kuns sowel as sport kombineer. Danssport is mededingende baldanse, in teenstelling met sosiale of vertoondanse. Dit het ’n positiewe sielkundige voordeel en…http://www.nwu.ac.za/af/vaaldriehoekkampus-internasionale-kantoor-dienste
Vaaldriehoekkampus - Internasionale Kantoor - Dienste
2021-08-04 Die Internasionale Kantoor se funksie is nie net om aan internasionale studente ondersteuning te bied nie, maar ook aan internasionale personeellede en besoekende akademici. Ons ondersteuningsfunksies vir besoekende internasionale studente en/of…http://commerce.nwu.ac.za/af/hrm
Mensehulpbronbestuur
2025-08-04 [accordion], Oorsig, Mensehulpbronbestuur is die proses van aanstelling van werknemers, en die ontwikkeling van werknemerprestasie, sodat hulle ʼn waardevolle bate vir die organisasie word. Gelukkige, tevrede werknemers komplimenteer die besigheid se groei. Arbeidsverhoudinge is ʼn…, Hoofvakke, Mensehulpbronbestuur (HRM) Inleiding tot MHB Opleiding en Ontwikkeling Prestasiebestuur en Belonings Arbeidsverhoudinge Inleiding tot Werkplekverhoudings Diversiteitsbestuur Werkgroepdinamiek Teorie en Praktyk van Arbeidsverhoudinge Bestuur van…, Graad-opsies, BCom in Mensehulpbronbestuur Graad duur: 3 jaar, voltyds Aangebied by: Potchefstroom [P] Mahikeng [M] Vanderbijlpark [V] BAdmin in Mensehulpbronbestuur Graad duur: 3 jaar, voltyds Aangebied by: Mahikeng [M] BAdmin in Mensehulpbronbestuur - Verlengde …, Toelingsvereistes, BCom in Mensehulpbronbestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskunde Geletterdheid: Vlak 6 (70%) BAdmin in Mensehulpbronbestuur APS: 23 Wiskunde: Vlak3 (40%) of Wiskunde Geletterdheid: Vlak 4 (50%) BAdmin in Mensehulpbronbestuur - Verlengde program APS…, Professionele akkreditasieliggame, South African Board For People Practices Vir meer inligting, besoek hul webwerf: http://sabpp.co.za/ Institute of People Management: Vir meer inligting, besoek hul webwerf: http://www.ipm.co.za/ , Loopbaangeleenthede, Mensehulpbronbestuurder / Uitvoerende beampte (Hoof MH-beampte of adjunkpresident van mensehulpbronne) Mensehulpbron-kundige Mensehulpbronkonsultant Internasionale Professionele Mensehulpbronpraktisyn Opleiding & Ontwikkelingsbestuurder Mensehulpbron-…, ,http://commerce.nwu.ac.za/af/kommunikasiebestuur
Kommunikasiebestuur
2025-08-14 [accordion], Oorsig, Bevorder jou loopbaan met ons BCom in Bestuurswetenskappe met ʼn spesialisering in Kommunikasiebestuur. Hierdie program is ontwerp om jou toe te rus met die vaardighede om doeltreffende kommunikasie, strategiese boodskapformulering, en handelsmerkontwikkeling…, Kernvakke, Kommunikasieteorie Verbruikersgedrag Digitale bemarking Verkoopsbestuur Bemarkingsnavorsing Geïntegreerde bemarkingskommunikasie Strategiese bestuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Kommunikasiebestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Mahikeng [M] en Potchefstroom [P] kampusse Kwalifikasiekode: 5FPH03, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Kommunikasiebestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n BCom-honneurs in Bemarkingsbestuur of die BA Honneurs in Gevorderde Korporatiewe Kommunikasie, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Bemarkingsbestuur of Kommunikasiebestuur., Loopbaanmoontlikhede, Bestuurder: Korporatiewe Kommunikasie Bestuurder: Mediaverhoudinge Bestuurder: Sosiale Media Spesialis: Krisiskommunikasie, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders: Dr Willy Engelbrecht – Enige navrae oor hierdie program wat op die Mahikengkampus aangebied word Prof Mia Bothma – Enige navrae oor hierdie program wat op die…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/veiligheidsbestuur
Veiligheidsbestuur
2025-08-14 Veiligheidsbestuur [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontwikkel jou kundigheid in besigheidsbestuur met ʼn gespesialiseerde fokus op veiligheidsbestuur deur ons BCom in Bestuurswetenskappe. Hierdie program sal jou bekendstel aan kernareas van veiligheidsbestuur, insluitend veiligheidsouditering, gesondheids- en…, Kernvakke, Strategiese Sakebestuur Oudit van Veiligheidsbestuur Veiligheidsbestuurstelsels Veiligheidskultuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Veiligheidsbestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Vanderbijlparkkampus [V] Kwalifikasiekode: 5FPH08, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Veiligheidsbestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir die BCom-honneurs in Besigheidsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Besigheidsbestuur., Loopbaanmoontlikhede, Veiligheidsbeampte / -praktisyn Beroepsgesondheid- en veiligheidsbeampte Risiko-ontledingspesialis Nakomingsbeampte Veiligheidsouditeur, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders: Mnr. Ravin Naidoo – Enige navrae oor hierdie program Prof Rita Klonaridis – Enige navrae oor hierdie program in die algemeen, in haar hoedanigheid as Interkampus-…http://www.nwu.ac.za/af/president-van-die-konvokasie-beheer-en-bestuur-nwu
President van die Konvokasie
2026-01-29 Die Konvokasie verbind die lede van die konvokasie op ’n lewenslange basis aan die universiteit tot die deurlopende wedersydse voordeel van die universiteit, sy lede en toekomstige lede van die Konvokasie. Die Konvokasie se hoofdoel is om wedersydse…http://news.nwu.ac.za/af/borsvoeding-bo
Borsvoeding bo
2021-04-28 Daar is onweerlegbare bewyse dat om babas die eerste ses maande van hulle lewe te borsvoed, talle langtermyngesondheidsvoordele vir ’n kind inhou. ’n Groot getal Suid-Afrikaanse vroue doen dit egter nie.Chantell Witten, wat onlangs haar PhD aan die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-staatmakers-beloon-vir-lojale-diens-0
NWU-staatmakers beloon vir lojale diens
2020-02-10 Verskeie personeellede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark is onlangs tydens die amptelike opening van die akademiese jaar met langdienstoekennings vereer. Tydens dié geleentheid – wat die begin van die akademiese aktiwiteite…http://news.nwu.ac.za/af/hoer-prestasie-kry-n-nuwe-baadjie
Hoër prestasie kry ’n nuwe baadjie
2021-05-07 ’n Ander drag, selfde prag. Sportkodes van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus kry eersdaags nuwe huisvesting wanneer verbouings aan gebou K2 op die Fanie du Toit-sportterrein oorkant die Hoëprestasie-instituut (K21) voltooi is.…http://news.nwu.ac.za/af/biblioteekbestuurders-deel-hulle-kennis-oor-ki-chili
Biblioteekbestuurders deel hulle kennis oor KI in Chili
2024-07-05 Die wêreld van biblioteke gaan nooit weer dieselfde wees ná die koms van kunsmatige intelligensie (KI) nie. Biblioteke regoor die wêreld het KI verwelkom as ’n instrument wat nie net hulle dienste beter maak nie, maar ook ’n beter biblioteek-ervaring vir…http://news.nwu.ac.za/af/monsters-mites-fabels-uitstalling-vertoon-studentekurators-se-groei-en-leer