Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-nou-die-top-45-van-werelduniversiteite
NWU nou in die top-4,5% van wêrelduniversiteite
2022-04-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) skitter steeds op wêreldwye ranglyste. In die jongste ranglysgradering het die Center for World University Rankings (CWUR) die NWU in hulle 2022/2023-uitgawe van die Global 2000-lys in die top-4,5% van universiteite geplaas.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/rekenaarwetenskap-en-inligtingstelsels
Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels
2025-10-15 Wat is Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels? Die program en kurrikulum is op so manier saamgestel dat studente gekwalifiseerd is om in die veld van inligtingstegnologie met vertroue in te stap en ʼn waardevolle diens vir die industrie in Suid-Afrika asook…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-baanbreker-lei-internasionale-vereniging-vir-stelselwetenskap
NWU baanbreker lei internasionale vereniging vir stelselwetenskap
2021-09-14 Die wêreld is ’n betowerende plek vol interessante gebeure en voorvalle. Dit vind nie in isolasie plaas nie, en om die ingewikkeldhede van enige gebeurtenis of interaksie ten volle te verstaan, is dit belangrik om die “groter prentjie” daaragter te ondersoek…http://www.nwu.ac.za/announcements
Announcements
2025-12-05 [accordion] Termination of membership of the SCC Arts and Culture Officer of the Vanderbijlpark Campus 4 December 2025 This notice serves to inform the student community that the membership of the Vanderbijlpark Campus SCC: Arts and Culture Officer…http://news.nwu.ac.za/af/ons-eie-bewese-kundige-metafactio
Ons eie bewese kundige by Metafact.io
2021-06-10 Prof Cornelie Nienaber-Rousseau word deur Metafact, ’n aanlyn platform wat wetenskaplike inligting fynkam om slegs geverifieerde feite aan hulle gehoor te lewer, as ’n bewese kundige erken. Hulle missie is om mense in kontak te bring met betroubare bewyse oor…http://www.nwu.ac.za/tn/llewellyn-van-zyl-alumni
Llewellyn van Zyl | Alumni
2021-05-12 Mmatlisisi yo o tlotlegang le Mop wa Mekgwa ya Badiri mo Tirong e leng Llewellyn van Zyl o rata thata tiro ya go rarabolola mekgwa ya badiri mo tirong ka inthanete mme o dira gore tiro eno ya boithuta mekgwa ya badiri mo tirong e…http://www.nwu.ac.za/tn/mynwu/mynwu
MyNWU
2023-12-14 .js-quickedit-page-title.page-header { display: none; } Nna mogolo go gaisa ... Bogolo ga bo a beelwa fela palonyana e e tlhophilweng. Ga se fela dinako tsa mo podiamong kgotsa legofi la lesomo go go gopotsa wena o mogolo. Bogolo ke ba bone ba ba…http://news.nwu.ac.za/af/teologie-vir-die-wereld
Teologie vir die wêreld
2021-09-22 Diversiteit is die begronding van die Noordwes-Universiteit (NWU) en geloof is ’n steunpilaar vir talle by die NWU en vir biljoene mense regoor die wêreld. Die Fakulteit Teologie het weer eens getoon dat diversiteit en geloof goed saamgaan deur buitengewone…http://news.nwu.ac.za/af/meerjarige-grasse-die-antwoord-vir-die-herstel-van-veld
Meerjarige grasse is die antwoord vir die herstel van veld
2021-08-12 In ’n waterskaarsland soos Suid-Afrika met toenemende eise vir weiding, kan gekweekte meerjarige grasse die antwoord wees op die bewaring van die veld en die verskaffing van voeding vir diere. “Droogtes, min reën en oorbeweiding het groot degradasie…http://news.nwu.ac.za/af/ondersoek-maatskaplike-geregtigheid-arbeidsreg-en-hoe-dit-gemeet-kan-word
Ondersoek maatskaplike geregtigheid in arbeidsreg, en hoe dit gemeet kan word
2023-09-27 Maatskaplike geregtigheid in arbeidsreg is nie abstrak en ontasbaar nie – dit is wel meetbaar. Om dit te bewys, is prof Paul Smit, ’n navorser in arbeidsverhoudinge, besig om te ondersoek of dit moontlik is om ’n telkaart vir maatskaplike geregtigheid te…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-voeg-nog-n-topposisie-sy-indrukwekkende-prestasie-op-ranglyste
NWU voeg nog ’n topposisie by sy indrukwekkende prestasie op ranglyste
2023-08-18 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het nog ’n topposisie by sy indrukwekkende vertoning op internasionale ranglyste gevoeg. Die ShanghaiRanking Consultancy plaas die NWU in die kategorie vir die top-5 tot top-7 Suid-Afrikaanse universiteite op sy 2023 Academic…http://sport.nwu.ac.za/af/krieket
Krieket
2024-06-12 [accordion collapsed] Mahikengkampus Die geskiedenis van krieket strek terug tot by die 13de eeu en, soos talle ander sportsoorte, het dit ’n Engelse agtergrond. Krieket word egter nou wêreldwyd geniet en die Reënboognasie het al uitmuntende…http://news.nwu.ac.za/af/chpe-wenner-van-die-wgo-afrika-netwerk-van-vennootinstellings-gekies
CHPE as wenner van die WGO Afrika-netwerk van vennootinstellings gekies
2025-10-23 Die Sentrum vir Gesondheidsberoepe-onderrig (CHPE) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het gesogte erkenning van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) ontvang nadat dit as ’n wenner in die WGO Afrika-netwerk van vennootinstellings (WHO AFRO Network of…http://www.nwu.ac.za/announcements-archive-2018
Announcements Archive 2018
2019-01-23 NSFAS: Closure of the 2019 Application Window, and preparations for 2019 student registration 29 October 2018 The National Student Financial Aid Scheme (NSFAS) is advising learners and students who have not yet applied for financial aid for…http://www.nwu.ac.za/gender-awareness-week
Gender Awareness Week
2024-04-02 Gender Awareness Week (GAW) has become an integral part of the university’s strategy of promoting diversity and inclusivity among students, staff and other stakeholders at NWU. The activities, sessions and presentations that take place fosters…http://health-sciences.nwu.ac.za/chpc-2019-travel-information
10th CHPC Travel Information
2020-09-01 .bg { padding: 1em; color: white; background-color: #78848E; clear: left; text-align: center; } .btn-group-vertical { width: 100%; } 10th Child Health Priorities Conference Survive, Thrive & Transform Championing change for…http://news.nwu.ac.za/af/%25E2%2580%2598n-arend-vir-fanie
‘n Arend vir Fanie
2018-10-31 Fanie Roos, ’n dosent in sportbestuur, het onlangs die eerste verteenwoordiger van die Noordwes-Universiteit (NWU) geword wat die gesogte Professionele Gholfspelersvereniging van Suid-Afrika (“PGA-SA”) toegespreek het. Hy het ook pas gehoor dat hy…http://news.nwu.ac.za/af/prof-little-nuwe-swaargewig-vir-optentia
Prof Little is nuwe swaargewig vir Optentia
2019-03-08 Die Optentia-navorsingsfokusarea op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark voeg nog ʼn navorsingswaargewig by ʼn reeds indrukwekkende professoraat by. Prof Todd Little sal op 15 April 2019 sy prestige lesing by Optentia lewer. Hy is ‘…http://news.nwu.ac.za/af/hierdie-studie-die-pad-vorentoe-ongeluksvry
In hierdie studie is die pad vorentoe ongeluksvry
2022-02-22 Het jy jou al ooit ’n samelewing ingedink waar daar geen padongelukke is nie? ’n Padomgewing waar motors met mekaar kan skakel en kommunikeer om jou te help om jou besluite op die pad te neem? Wel, dit is onder andere wat dr Thulani Phakathi, ’n onlangse PhD-…http://news.nwu.ac.za/af/waitro-2022-spesiale-belangegroep-afrika-gaan-die-pad-vir-voorspoed-afrika-help-oopmaak