Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/plaaslike-koerant-se-verskuiwing-na-sosiale-media-blyk-effektief-te-wees
Plaaslike koerant se verskuiwing na sosiale media blyk effektief te wees
2024-08-30 Fortune Tsutsa se meestersgraadnavorsing oor die gebruik van sosiale media vir die verkryging van nuus en vir verslaggewing deur die Potchefstroom Herald is ’n voorbeeld van die mag van moderne tegnologie in joernalistiek. Digitale nuus het ’n integrale…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/etiekkantoor/klagteprosedure
Klagteprosedure
2017-03-10 Ten einde deursigtigheid en dienstigheid binne die Etiekkantoor en die etiekkomitees te verseker, is daar 'n duidelike prosedure in plek wanneer 'n klagte ontvang word (soos aangedui in die aangehegde SBP). …http://www.nwu.ac.za/nwu/gender-awareness-week-cloned
Gender Awareness Week - Cloned
2024-04-02 Gender Awareness Week (GAW) has become an integral part of the university’s strategy of promoting diversity and inclusivity among students, staff and other stakeholders at NWU. The activities, sessions and presentations that take place fosters an…http://news.nwu.ac.za/af/waternet-simposium-n-groot-sukses
WaterNet-simposium ’n groot sukses
2022-12-08 Water is ’n noodsaaklike komponent van lewe op aarde, en ons kan nie daarsonder oorleef nie. Die hartseer werklikheid is egter dat ons hierdie hulpbron as vanselfsprekend beskou en dat baie meer gedoen moet word om dit te bewaar. Die Noordwes-Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/groot-toekenning-bevorder-samewerkende-navorsing-die-geesteswetenskappe
Groot toekenning bevorder samewerkende navorsing in die Geesteswetenskappe
2023-06-13 Twee navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n spesiale toekenning ontvang wat hulle samewerkende navorsing nasionaal en internasionaal ’n hupstoot sal gee. Dr Yolandi Coetser en dr Laura Phillips, navorsers by die Maatskaplike Transformasie-…http://theology.nwu.ac.za/af/predikants-opleiding/tuis
Tuis
2025-11-25 Welkom by Predikantsopleiding Skool vir Christelike Bediening en Leierskap Alhoewel die Skool vir Christelike Bediening en Leierskap van die Fakulteit Teologie van die Noordwes-Universiteit voorheen die vakkundigheid van Teologie vanuit ʼn…http://news.nwu.ac.za/af/oestersampioene-kan-bruin-seegras-n-voedingsryke-opsie-vir-inheemse-hoenders-maak
Oestersampioene kan bruin seegras ’n voedingsryke opsie vir inheemse hoenders maak
2021-09-22 Bruin seegras is bekend daarvoor dat dit ’n ryk bron van minerale soos kalsium, mangaan, kalium, natrium, fosfor, swael en yster is. Voeg oestersampioene by hierdie mengsel en die resultaat kan ’n baie voedingryke bron van voer vir inheemse hoenders wees.…http://news.nwu.ac.za/af/kersfees-het-inderdaad-vroeg-aangebreek
Kersfees het inderdaad vroeg aangebreek
2022-11-01 By Sandile Mahlangu Die NWU Simfonie-orkes het onlangs ’n Christmas Comes Early-konsert by die NWU Sanlam Ouditorium op die Potchefstroomkampus gehou. Die orkes het die Noordwes-gemeenskap met Kersliedjies en ’n Kersfees-speellys vir die Kersfeesseisoen…http://news.nwu.ac.za/af/stemme-van-inheemse-gemeenskappe-van-praktyk-moet-gehoor-word
Stemme van inheemse gemeenskappe van praktyk moet gehoor word
2022-05-23 “Vennootskappe tussen die regering, die privaat sektor en die burgerlike samelewing is noodsaaklik vir enige agenda vir volhoubare ontwikkeling. Ervaring in Afrika het egter getoon dat deelname deur plaaslike gemeenskappe aan ontwikkelingsprojekte selde…http://commerce.nwu.ac.za/af/hrm
Mensehulpbronbestuur
2025-08-04 [accordion], Oorsig, Mensehulpbronbestuur is die proses van aanstelling van werknemers, en die ontwikkeling van werknemerprestasie, sodat hulle ʼn waardevolle bate vir die organisasie word. Gelukkige, tevrede werknemers komplimenteer die besigheid se groei. Arbeidsverhoudinge is ʼn…, Hoofvakke, Mensehulpbronbestuur (HRM) Inleiding tot MHB Opleiding en Ontwikkeling Prestasiebestuur en Belonings Arbeidsverhoudinge Inleiding tot Werkplekverhoudings Diversiteitsbestuur Werkgroepdinamiek Teorie en Praktyk van Arbeidsverhoudinge Bestuur van…, Graad-opsies, BCom in Mensehulpbronbestuur Graad duur: 3 jaar, voltyds Aangebied by: Potchefstroom [P] Mahikeng [M] Vanderbijlpark [V] BAdmin in Mensehulpbronbestuur Graad duur: 3 jaar, voltyds Aangebied by: Mahikeng [M] BAdmin in Mensehulpbronbestuur - Verlengde …, Toelingsvereistes, BCom in Mensehulpbronbestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskunde Geletterdheid: Vlak 6 (70%) BAdmin in Mensehulpbronbestuur APS: 23 Wiskunde: Vlak3 (40%) of Wiskunde Geletterdheid: Vlak 4 (50%) BAdmin in Mensehulpbronbestuur - Verlengde program APS…, Professionele akkreditasieliggame, South African Board For People Practices Vir meer inligting, besoek hul webwerf: http://sabpp.co.za/ Institute of People Management: Vir meer inligting, besoek hul webwerf: http://www.ipm.co.za/ , Loopbaangeleenthede, Mensehulpbronbestuurder / Uitvoerende beampte (Hoof MH-beampte of adjunkpresident van mensehulpbronne) Mensehulpbron-kundige Mensehulpbronkonsultant Internasionale Professionele Mensehulpbronpraktisyn Opleiding & Ontwikkelingsbestuurder Mensehulpbron-…, ,http://news.nwu.ac.za/af/ingenieursvindingrykheid-van-nwu-se-superses
Ingenieursvindingrykheid van NWU se superses
2023-03-09 They are the best of the best … of the best, sir. Die vorige sin het wel sy oorsprong in die 1997-wetenskapfiksiekomedie Men in Black, maar dit is ’n onweerlegbare feit dat die sestal van Joshua van Zyl, Etienne Kruger, Niël Gertenbach, Jean du Toit, Rynhardt…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/engels
Engels
2020-06-18 Beskikbaar op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus Die geskiedenis van die Engelse taal het eintlik begin met die aankoms van drie Germaanse stamme wat Brittanje in die 5de eeu n.C. ingeval het. Engels het dus sy wortels in…http://law.nwu.ac.za/af/law/tuis
Tuis
2025-12-08 .node .img-responsive { box-shadow: 2px 2px 2px #4d4d4d; } Oorsig Die Fakulteit Regte, Noordwes-Universiteit verskaf gehalte regsopleiding, onderneem gefokusde navorsing en is by ons gemeenskap betrokke. Dit is die fakulteit se doel om…http://law.nwu.ac.za/af/LLB%2520Nasionale%2520Oudit
Wat almal moet weet oor die LLB Nasionale Oudit
2024-07-04 Herakkreditasie: NWU se Baccalaureus in Regte-program (LLB-program) [accordion collapsed] Wat is die Nasionale Oudit waarvan almal praat? Nadat die Standaardontwikkelings-verwysingsgroep bepaal het aan watter vereistes alle…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/22854
Test page MHM - Cloned
2025-08-18 Get started at NWU Undergraduate studies See what qualifications the NWU has to offer Postgraduate studies Apply for Master's and Doctoral studies. Payable Fees Read the payable fees booklet or…http://news.nwu.ac.za/af/prof-alistair-mokoena-belegging-goeie-opvoeding-die-sleutel
Prof Alistair Mokoena: belegging in goeie opvoeding is die sleutel
2024-04-04 Prof Alistair Mokoena, Google Suid-Afrika se direkteur vir ons land, het beloof om vanaf 2024 elke jaar R50 000 aan die Noordwes-Universiteit (NWU) te skenk. Volgens prof Mokoena sal die bedrag van die befondsing in die Dr Alistair Mokoena Education Fund belê…http://law.nwu.ac.za/af/node/29632
Test page MHM
2021-09-17 This is a test page for Drupal 8 installation. List 1 List 2 List 3 Unordered list List 1 List 2 List 3 Text alignment Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et…http://law.nwu.ac.za/af/node/29635