Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/regter-bess-nkabinde-ontvang-n-eredoktorsgraad-van-die-nwu
Regter Bess Nkabinde ontvang ’n eredoktorsgraad van die NWU
2021-10-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 21 Oktober 2021 vir regter Bess Nkabinde met ’n eredoktorsgraad vereer vir haar buitengewone bydrae tot die regsberoep en tot maatskaplike geregtigheid in Suid-Afrika. Sy is genomineer deur die Fakulteit Regte, met…http://news.nwu.ac.za/af/ingenieursvindingrykheid-van-nwu-se-superses
Ingenieursvindingrykheid van NWU se superses
2023-03-09 They are the best of the best … of the best, sir. Die vorige sin het wel sy oorsprong in die 1997-wetenskapfiksiekomedie Men in Black, maar dit is ’n onweerlegbare feit dat die sestal van Joshua van Zyl, Etienne Kruger, Niël Gertenbach, Jean du Toit, Rynhardt…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-rugbyinstituut-vier-n-merkwaardige-seisoen-en-vereer-uitmuntende-prestasies
NWU Rugbyinstituut vier ’n merkwaardige seisoen en vereer uitmuntende prestasies
2025-10-08 Die Varsitybekerspan en Joubert Schoeman was onder die talle ontvangers van toekennings wat erkenning ontvang het op ’n aand wat aan uitnemendheid en ’n passie vir die spel toegewy is. Afrigters en spelers het Maandagaand hulle rugbystewels vir aanddrag…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-ryg-nominasies-vir-mzansi-youth-toekennings
Alumnus ryg nominasies vir Mzansi Youth-toekennings in
2020-04-23 Vincent Kheswa is ’n man van vele talente. Hy is bekend as opvoeder, digter, skrywer, openbare spreker, liedjieskrywer en opnamekunstenaar. En nou is hierdie talentvolle alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU) ook ’n genomineerde in vele kategorieë in…http://news.nwu.ac.za/af/klubspeler-kazlo-spog-met-50-eerstespanwedstryde
Klubspeler Kazlo spog met 50 eerstespanwedstryde
2020-07-20 Om vir 50 eerstespanwedstryde vir jou rugbyklub op die veld te draf, is voorwaar ’n uitsonderlike prestasie. Dié eer het Kazlo Holtzhauzen van die Noordwes-Universiteit (NWU) se rugbyklub in Vanderbijlpark – die NWU Vaal Rugbyklub – vroeër vanjaar te beurt…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-ingenieurswese-se-vindingrykheid-n-sleutel-tot-phd-suksesse
Fakulteit Ingenieurswese se vindingrykheid ’n sleutel tot PhD-suksesse
2021-10-28 Vindingrykheid het die wêreld opgebou, vernuf onderhou dit en ons verbeelding sal dit die toekoms in neem. Dit is duidelik uit van die interessante en belangrike PhD’s wat die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Ingenieurswese in 2021 opgelewer het.…http://news.nwu.ac.za/af/ons-lei-deur-navorsing-die-nwu
Ons lei deur navorsing by die NWU
2022-08-31 By die Noordwes-Universiteit (NWU) speel navorsing nie net ’n deurslaggewende rol in die daaglikse funksionering nie, maar dit is ook waar die universiteit help om die wêreld te verander. Benewens die NWU se magdom navorsingsentrums van uitnemendheid,…http://news.nwu.ac.za/af/reserwebank-bly-baie-versigtig-te-midde-van-onsekerhede
Reserwebank bly baie versigtig te midde van onsekerhede
2024-03-28 “Hoewel die meeste ontleders glo dat die rentekoerse in Suid-Afrika nou hulle hoogtepunt bereik het – indien daar nie groot skokke op ons wag nie – beskou die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank om verstaanbare redes steeds die…http://news.nwu.ac.za/af/bereiking-van-sona-mikpunte-sal-afhang-van-hoe-vinning-groeivriendelike-beleide-geimplementeer-kan
Bereiking van SONA-mikpunte sal afhang van hoe vinning groeivriendelike beleide geïmplementeer kan word
2025-02-07 President Cyril Ramaphosa se omvattende agenda in die staatsrede (SONA), wat die tasbare verbintenis bevestig van die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) tot vinniger en beter arbeidsryke groei, is positief. In sy kommentaar op die staatsrede, wat op 7…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kunsgeskiedenis
Kunsgeskiedenis
2020-07-24 Wat doen ʼn kunshistorikus (kunsgeskiedkundige)? Kunshistorici bestudeer kunswerke en hul kontekste om die werke te verstaan en te interpreteer, en ook om die breër konteks waarbinne die kuns geskep en ontvang is, te begryp.…http://sport.nwu.ac.za/af/hpi/dienste
Dienste
2019-08-01 Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie Dit is ’n bekende feit dat die Noordwes-Universiteit al internasionale atlete van wêreldgehalte gelewer het wat almal deur die NWU se Hoëprestasie-instituut en sportwetenskaplikes…http://www.nwu.ac.za/af/alumni-awards-2017
Alumni Awards 2017
2017-11-10 Die NWU is trots op sy alumni en het weer besluit om aan hulle erkenning te gee vir hul persoonlike en loopbaanprestasies en vir hul navolgenswaardige bydraes tot die samelewing. 2017 is die vyfde jaar wat NWU-alumni wat hul merk gemaak…http://news.nwu.ac.za/af/top-sportsielkundige-agter-sa-se-olimpiese-aanslag
Top-sportsielkundige agter SA se Olimpiese aanslag
2021-07-21 Daar is nie ʼn groter atletiekverhoog as die Olimpiese Spele nie, en daar is min sportgeleenthede met só ʼn kleurryke geskiedenis. Vir elke glorieryke Spele gevul met dramatiese, ryk herinneringe, is daar ook Spele wat met groot hartseer gepaard gegaan het…http://news.nwu.ac.za/af/theartofresearch-maak-gesondheidsorg-meer-toeganklik
#theArtofResearch – maak gesondheidsorg meer toeganklik
2022-02-22 Dis geen geheim dat die Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) by die Noordwes-Universiteit (NWU) aan die voorpunt van intensiewe navorsing is nie. Hulle het weer eens oor die afgelope jaar gedemonstreer dat hulle missie is om navorsing te doen wat talle…http://news.nwu.ac.za/af/sonteleskoop-brei-navorsingshorisonne-oor-sonfisika-uit
Sonteleskoop brei navorsingshorisonne oor sonfisika uit
2023-07-31 Die sonteleskoop van die Sentrum vir Ruimtenavorsing wat op die dak van gebou G5 op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus geleë is, het die aandag van organisasies soos die BBC en Royal Astronomical Society getrek. Dr Ruhann Steyn, senior…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/bruno-fischer
Bruno Fischer
2026-04-22 Bruno Fischer is an Associate Professor and researcher at the School of Applied Sciences (FCA) at the University of Campinas (UNICAMP) in Brazil and Extraordinary Professor at the North-West University, South Africa. His academic work is primarily situated at the intersection of Innovation Economics, Entrepreneurship, and Urban Systems, with a…http://sport.nwu.ac.za/af/rotsklim
Rotsklim
2023-03-03 Welkom by die NWU Rotsklimklub Vir diegene wat avontuur en opwinding geniet of bloot net fikser wil word, is hierdie klub net die regte ding. Jy hoef niks te betaal nie en enigeen wat ’n geregistreerde student is, is welkom om aan te…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-gaan-voort-om-hulle-staal-die-varsitybeker-te-wys
Eagles gaan voort om hulle staal in die Varsitybeker te wys
2024-03-04 Twee rondtes en twee oortuigende oorwinnings. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het vir hulle tuisskare genoeg gegee om oor te juig toe hulle die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) in hulle Varsitybeker-wedstryd met 49–15 gewen het. ’n Pers golf van…http://law.nwu.ac.za/af/node/29324
Nuwe uitdaging vir prof Christa Rautenbach
2018-05-30 Die doel van prof Rautenbach se aanstelling is om aan ’n ondersoek ten opsigte van die moontlike aanvaarding van ’n enkele huwelikswet, wat maatreëls teen skynhuwelike insluit, deel te neem. Die ondersoek sal hoofsaaklik die kwessie hanteer van die…http://www.nwu.ac.za/af/tanya-robinson-alumni