Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-post-2020-covid-19-en-die-ekonomie-deel-2
Suid-Afrika post-2020: Covid-19 en die ekonomie (deel 2)
2021-01-14 Dit was toe nog nie die nadraai van die storm nie. Die reën stort nog steeds neer, maar Suid-Afrika se ekonomiese skip moet in die rigting van verlore welvaart gestuur word. In hierdie tweede deel van die reeks artikels kyk prof Raymond Parsons van die…http://news.nwu.ac.za/af/begroting-erken-dat-die-ekonomie-nie-vinnig-genoeg-groei-nie
Begroting erken dat die ekonomie nie vinnig genoeg groei nie
2024-02-22 In die lig van ’n kommerwekkende kombinasie van ekonomiese en fiskale uitdagings het die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, in sy Begrotingstoespraak op 21 Februarie ’n realistiese evaluering gegee van die sosio-ekonomiese en fiskale uitdagings wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-help-met-bewusmaking-oor-die-belangrikheid-van-slange
NWU help met bewusmaking oor die belangrikheid van slange
2023-04-28 Ons as mense word geleer dat ons alle lewende dinge moet respekteer, maar dit kan ’n sensitiewe saak wees as dit by slange kom. Hierdie reptiele word dikwels as gevaarlike en bose wesens uitgebeeld en dit beïnvloed mense se houding teenoor hulle, wat…http://news.nwu.ac.za/af/fulbright-vakkundige-sluit-die-nwu-aan-om-die-geheime-van-serpentynsteenekologie-te-ondersoek
Fulbright-vakkundige sluit by die NWU aan om die geheime van serpentynsteenekologie te ondersoek
2022-07-20 ’n Fulbright-vakkundige van die Verenigde State gaan vir 10 maande lank by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur aansluit om navorsing te doen op ’n gebied wat nog baie braak lê. Daar is gapings in die kennis wat…http://news.nwu.ac.za/af/prof-shan-simmonds-oor-die-herbesinning-oor-menseregte-saam-met-en-die-kurrikulum
Prof Shan Simmonds oor die herbesinning oor menseregte – saam met en in die kurrikulum
2022-11-04 Toe Suid-Afrika in 1994 tot ’n demokratiese staat verklaar is, was prof Shan Simmonds net 11 jaar oud. Hoewel sy besef het dat dinge om haar verander, kon sy nie die dieper diskoers verstaan wat hierdie veranderings deurtrek het nie. Haar ervaring…http://news.nwu.ac.za/af/die-invloed-van-skokke-oor-verskafferspryse-het-n-toepaslike-reaksie-vanaf-die-monetere-beleid
Die invloed van skokke oor verskafferspryse het ’n toepaslike reaksie vanaf die monetêre beleid nodig
2022-03-25 “Met die oorkoepelende balans van ekonomiese risiko’s wat Suid-Afrika tans in die gesig staar, is die oordeel van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) dat ’n 25-basispunt-styging tans die regte ding is, hoewel die toon en taal van die MBK-verklaring duidelik…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-betoon-hulde-aan-die-akteur-hans-strydom-en-ander-baanbreker-alumni
Die Noordwes-Universiteit betoon hulde aan die akteur Hans Strydom en ander baanbreker-alumni
2025-10-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tien merkwaardige vakkundiges vereer by sy gesogte tweejaarlikse Alumni Excellence Awards-seremonie wat op 30 Oktober in Pretoria gehou is. Hierdie jaar se hoogaangeskrewe ontvangers sluit die Suid-Afrikaanse…http://www.nwu.ac.za/af/office-mc-deputy-vice-chancellor
Adjunk-visekanselier Studentelewe, Transformasie, Mense en Kultuur met die toegewyse funksie van die Mahikengkampus
2026-04-09 Adjunk-visekanselier Studentelewe, Transformasie, Mense en Kultuur met die toegewyse funksie van die Mahikengkampus Dr Joe Molete joe.molete@nwu.ac.za Mariki Strauss Uitvoerende Persoonlike Assistent E-mail: 23904976@nwu.ac.…http://law.nwu.ac.za/af/LLB%2520Nasionale%2520Oudit
Wat almal moet weet oor die LLB Nasionale Oudit
2024-07-04 Herakkreditasie: NWU se Baccalaureus in Regte-program (LLB-program) [accordion collapsed] Wat is die Nasionale Oudit waarvan almal praat? Nadat die Standaardontwikkelings-verwysingsgroep bepaal het aan watter vereistes alle…http://health-sciences.nwu.ac.za/irims/research-integrity-documents
Research integrity documents
2023-02-28 NWU documents and templates relating to research integrity NWU Behavioural Manual NWU Policy on Student Discipline, 26 September 2019 NWU Policy on Academic Integrity, 27 September 2018 revised 2021 Manual for Higher Degrees Studies, 2020. The…http://news.nwu.ac.za/af/n-herinneringsreis-saam-met-voormalige-kaptein-van-die-nwu-eagles-sampie-swiegers
’n Herinneringsreis saam met voormalige kaptein van die NWU Eagles, Sampie Swiegers
2024-03-22 Ruan “Sampie” Swiegers, die voormalige kaptein van die 2023 FNB Varsitybeker-kampioene, die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles, neem ons op ’n herinneringsreis. “Soveel herinneringe kom na vore wanneer ek aan die sewe jaar dink wat ek aan die NWU gestudeer…http://news.nwu.ac.za/af/uitvoerende-dekaan-gaan-waarnemende-regter-die-hoe-hof-wees
Uitvoerende dekaan gaan waarnemende regter in die Hoë Hof wees
2024-06-21 Om as regter aangestel te word, is die toppunt van prestasie vir enige regskundige, en die hoogste erkenning van ’n persoon se vermoë en verbintenis tot geregtigheid. Om as regter in die hoër howe van die land te dien, is ’n gesogte eer wat deur die…http://news.nwu.ac.za/af/shannon-palm-die-2017-vrou-van-statuur-toekenning
Shannon palm die 2017 Vrou van Statuur-toekenning in
2017-04-03 Die wenner stap met die louere weg! Shannon Roscher (25), alumna van die Noordwes-Universiteit (NWU) het hierdie naweek die toekenning vir die 2017 Vrou van Statuur: Jeugambassadeur ontvang tydens ’n glansryke seremonie wat by die Emperors Palace in…http://news.nwu.ac.za/af/omvattende-plan-kan-dalk-die-keerpunt-vir-energie-uitdagings-wees
Omvattende plan kan dalk die keerpunt vir energie-uitdagings wees
2022-07-26 President Cyril Ramaphosa se plan om die uitgerekte elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika op te los, kan die keerpunt wees om die land se vermoë te bevorder om met groter sukses sy energie-uitdagings die hoof te bied. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-sal-die-lig-van-die-trump-oorwinning-sy-ekonomiese-diplomasie-moet-herdefinieer
Suid-Afrika sal in die lig van die Trump-oorwinning sy ekonomiese diplomasie moet herdefinieer
2024-11-07 Die deurslaggewende en besliste uitkoms van die geskiedkundige verkiesing in die Verenigde State (VSA) om beheer van die Withuis en die Kongres het omvattende implikasies vir die VSA se ekonomie asook vir die res van die wêreld. In sy kommentaar oor die…http://news.nwu.ac.za/af/besluit-om-die-rentekoers-te-verhoog-dra-n-sterk-boodskap-oor-die-hantering-van-inflasie-uit
Besluit om die rentekoers te verhoog, dra ’n sterk boodskap oor die hantering van inflasie uit
2022-11-25 “In ooreenstemming met markverwagtings het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) met ’n meerderheidstem van drie teenoor twee die repokoers met nog 75 basispunte verhoog. Die minderheid was ten gunste van ’n 50-basispuntverhoging.” Prof Raymond Parsons, ekonoom…http://news.nwu.ac.za/af/eenheid-vir-voortgesette-opleiding-n-konstante-die-verskaffing-van-geleenthede-vir-die-opgradering
Eenheid vir Voortgesette Opleiding ’n konstante in die verskaffing van geleenthede vir die opgradering van vaardighede
2023-03-08 Tyd is ’n kommoditeit wat nie oral ewe volop is nie. Die tyd wat jy het, moet optimaal benut word, veral in ’n vinnige wêreld waar die deurlopende ontwikkeling van ’n mens se vaardighede noodsaaklik is om in die werkplek relevant te bly. Ons woon in ’n wêreld…http://news.nwu.ac.za/af/die-dekade-van-gesonde-veroudering-verantwoordelikhede-en-vooruitsigte-vir-die-afrika-wat-ons-wil
Die dekade van gesonde veroudering – verantwoordelikhede en vooruitsigte vir die Afrika wat ons wil hê
2024-02-27 Terwyl Afrika ’n vasteland met ’n snelgroeiende bevolking jong mense is, is dit noodsaaklik dat die streek aandag aan die wêreldwye agenda oor veroudering gee. Die Verenigde Nasies het die jare 2021 tot 2030 as die “Dekade van Gesonde Veroudering” verklaar…http://news.nwu.ac.za/af/auther-se-webinare-pas-die-teorie-vir-navorsers-studieleiers-en-studente-die-praktyk-toe