Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/vry-en-gelyk-%25E2%2580%2599n-kampusgesprek-oor-menseregte
Vry en gelyk: ’n kampusgesprek oor menseregte
2020-03-10 Menseregtemaand word in Maart gevier om Suid-Afrikaners te herinner aan die opofferings wat gepaard gegaan het met die stryd om demokrasie in Suid-Afrika te bewerkstellig. In die lig hiervan gaan die Noordwes-Universiteit (NWU), in samewerking met en…http://news.nwu.ac.za/af/kersfees-het-inderdaad-vroeg-aangebreek
Kersfees het inderdaad vroeg aangebreek
2022-11-01 By Sandile Mahlangu Die NWU Simfonie-orkes het onlangs ’n Christmas Comes Early-konsert by die NWU Sanlam Ouditorium op die Potchefstroomkampus gehou. Die orkes het die Noordwes-gemeenskap met Kersliedjies en ’n Kersfees-speellys vir die Kersfeesseisoen…http://law.nwu.ac.za/af/law/gemeenskapsverbintenis
Gemeenskapsverbintenis
2022-06-22 Die Fakulteit Regte beskou gemeenskapsbetrokkenheid as ’n belangrike deel van sy kernaktiwiteite. Gemeenskapsdiens word hoofsaaklik verskaf deur die lewering van regsdienste aan die armes ten einde aan hulle toegang tot geregtigheid te gee en ’…http://news.nwu.ac.za/af/web-gebaseerde-platform-vir-spraaktranskripsie-om-sa-parlement-te-help
Web-gebaseerde platform vir spraaktranskripsie om SA Parlement te help
2017-03-29 Met 11 amptelike tale in Suid-Afrika gaan dit nooit ’n maklike taak wees om ’n doeltreffende dog bekostigbare manier te kry om spraak na teks te transkribeer nie. Dit gaan egter verander met behulp van die innoverende denke van navorsers wat ’n oopbron-,…http://news.nwu.ac.za/af/hysa-hou-baanbrekeruitstalling-groen-waterstof-beraad
HySA hou baanbrekeruitstalling by Groen Waterstof-beraad
2022-12-06 In ’n wêreld wat onder die effek van besoedeling en aardverwarming steier, is waterstof ’n lewensvatbare alternatief vir die opwekking van skoner, “groener” energie om nie net tot voordeel van die mens nie, maar ook van die omgewing, te wees. Waterstof…http://news.nwu.ac.za/af/studente-entrepreneurs-ding-mee-vir-more-se-sukses
Studente-entrepreneurs ding mee vir môre se sukses
2024-03-06 en Vukosi Mathale Die vyfde jaarlikse Leopards Lair®-kompetisie waar studente hulle besigheidsidees voorlê, het op 1 September 2023 plaasgevind en is gesamentlik deur die TTIS, die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/n-verlaging-rentekoerse-kan-n-beduidende-positiewe-impak-he
’n Verlaging in rentekoerse kan ’n beduidende positiewe impak hê
2025-05-30 Die wydverwagte besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om die siklus vir die geleidelike verlaging van die rentekoers voort te sit deur die koers met nog 25 basispunte (bps) te verlaag, is die regte een. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die…http://news.nwu.ac.za/af/feeste-en-nog-feeste-met-nwu-wat-twee-dekades-van-uitmuntendheid-vier
Feeste en nog feeste met NWU wat twee dekades van uitmuntendheid vier
2024-03-12 Wat kry jy wanneer jy twee hoëronderwysentiteite, elkeen met sy eie missie van uitnemendheid, laat saamsmelt? Die resultaat is ’n universiteit van wêreldgehalte wat voortgaan om uit te blink, nie net onder die tersiêre-onderwysinstellings wat onder die room…http://news.nwu.ac.za/af/intydse-monitering-beroepshigiene
Intydse monitering in beroepshigiëne
2023-12-11 Die Beroepshigiëne en Gesondheidsnavorsingsinisiatief (OHHRI) by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 29 en 30 November 2023 ’n werkswinkel aangebied om kennis en beste praktyke met betrekking tot die gebruik van…http://news.nwu.ac.za/af/boek-ondersoek-ekonomiese-toekoms-na-verkiesingsuitslag
Boek ondersoek ekonomiese toekoms ná verkiesingsuitslag
2024-04-10 ’n Boek deur ’n klompie skrywers wat deur die bekende ekonoom, prof Raymond Parsons van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, geredigeer is, wil kiesers aanmoedig en bemagtig om in hierdie kritieke verkiesingsjaar ingeligte keuses te maak. “…http://news.nwu.ac.za/af/beter-koordinasie-en-samewerking-kan-voedselsekerheid-suid-afrika-se-landelike-gebiede-bevorder
Beter koördinasie en samewerking kan voedselsekerheid in Suid-Afrika se landelike gebiede bevorder
2022-07-20 “My passie vir landelike ontwikkeling het begin toe ek besef het dat daar gesinne is wat sonder kos bed toe gaan. Ek het nog meer daarin begin belangstel deur my navorsing oor sleutelstrategieë en -intervensies wat die land kan help met wyses waarop landelike…http://news.nwu.ac.za/af/sentrum-vir-waterwetenskap-en-bestuur-beskerm-ons-uiters-waardevolle-hulpbron
Sentrum vir Waterwetenskap en Bestuur beskerm ons uiters waardevolle hulpbron
2023-11-23 Om oppervlak- en grondwater teen mynaktiwiteite te beskerm, is noodsaaklik om ons ekostelsels, openbare gesondheid en volhoubare waterhulpbronne te beveilig. Dit is waarom die Sentrum vir Waterwetenskap en Bestuur (CWSM) by die Noordwes-Universiteit (NWU) en…http://news.nwu.ac.za/af/van-oorlewing-tot-groei-skep-%25E2%2580%2599n-beter-toekoms-vir-slagoffers-van-seksuele-misbruik
Van oorlewing tot groei: skep ’n beter toekoms vir slagoffers van seksuele misbruik
2017-03-29 Die hartverskeurende realiteit van die seksuele misbruik van kinders is ’n wêreldwye euwel wat twee navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) aanpak deur oorlewendes te help om hulle trauma te hanteer en te groei. Die wêreldwye voorkoms soos dit in 22…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-beheer-en-bestuur-22
Raad komitees
2026-01-19 Alle komitees van die Raad funksioneer kragtens ’n mandaat van strategiese of finansiële belang vir die NWU. Hulle is onder voorsitterskap van persone met die vereiste kennis, vaardighede en ervaring, en tree volgens duidelike opdragte op. Gedragskode…http://news.nwu.ac.za/af/verhoogde-brandstofpryse-nie-bloot-net-verhoogde-brandstofpryse-nie
Verhoogde brandstofpryse is nie bloot net verhoogde brandstofpryse nie
2022-10-26 Net soos beurtkrag, kom die styging in brandstofpryse in Suid-Afrika so gereeld voor dat ons al ongevoelig is daarvoor. Wanneer ’n prysstyging aangekondig word, hoor ons dit en gaan met ons daaglikse lewens aan. Stygings in brandstofpryse het egter ’n impak…http://news.nwu.ac.za/af/buan-besoek-verken-geleenthede-vir-samewerking
BUAN-besoek verken geleenthede vir samewerking
2024-05-17 Die nabyheid van die Botswana Universiteit van Landbou en Natuurlike Hulpbronne (BUAN) aan die Mahikengkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) in besonder maak dit maklik om saam te werk – dit skep geleenthede om saam aan projekte te werk wat vir albei…http://news.nwu.ac.za/af/sona-2022-n-koersverandering-op-pad-na-ekonomiese-heropbou-en-herstel
SONA 2022: ’n Koersverandering op pad na ekonomiese heropbou en herstel?
2022-03-04 President Cyril Ramaphosa het op 10 Februarie 2022 sy sesde staatsrede (SONA) gelewer sedert hy in 2018 tot die amp toegetree het. Dit was ’n toespraak waarvoor daar groot verwagtings was, en het ten doel om die algemene publiek en al die relevante…http://news.nwu.ac.za/af/sharpeville-2020-aksienavorsing-inspireer-verandering-ten-goede
Sharpeville 2020: aksienavorsing inspireer verandering ten goede
2017-11-09 Meer as 55 jaar na die Sharpeville-slagting bloei die township steeds, en die jeug ly onder die gevolge daarvan. So sê prof Danie Meyer, medeprofessor in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-kantoor-gaan-eerste-konvokasie-gespreksontbyt-aanbied
Alumni-kantoor gaan eerste Konvokasie-gespreksontbyt aanbied
2017-07-27 Die term “alumni” verteenwoordig baie meer as ’n blote titel. Dit is nie net ’n deel van jou verlede nie, maar ook wie jy vandag is. Kortom: dit is ’n lewenslange verhouding met jou alma mater – en in jou geval, die Noordwes-Universiteit (NWU). Wat ook al…http://news.nwu.ac.za/af/staatsfinansies-bly-op-n-gevaarlike-koers