Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/thami-manzi-%25E2%2580%2593-die-hoof-van-die-township-se-kleinhandelbedryf
Thami Manzi – die hoof van die township se kleinhandelbedryf
2018-02-14 Thami Manzi is ’n man met ambisie en ’n duidelike visie. Hierdie alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het sy stempel afgedruk as suksesvolle en selfgemaakte entrepreneur wat iets weet van terugploeg, en wie se florerende…http://news.nwu.ac.za/af/die-verdagmaking-van-entstowwe-en-die-rehabilitasie-van-gesaghebbendes
Die verdagmaking van entstowwe en die rehabilitasie van gesaghebbendes
2021-02-08 Hoewel sosiale media en die inligtingseeu die wonderlike effek het om inligting vryelik beskikbaar te maak, het dit skynbaar ook veroorsaak dat mense se vertroue in kundiges, gesaghebbendes, spesialiste en navorsers getaan het. Dr Yolandi Coetzer, dosent…http://news.nwu.ac.za/af/die-toekoms-l%25C3%25AA-oop-vir-die-gegradueerdes-van-2018
Die toekoms lê oop vir die gegradueerdes van 2018
2018-10-19 Die opwindende wêreld van die werksomgewing wag op diegene wat in 2018 gegradueer het. Dis ’n wêreld wat deur ongeëwenaarde verandering, vinnige tegnologiese vorderings en ’n groot behoefte aan responsiewe en strategiese leierskap gekenmerk word. In…http://news.nwu.ac.za/af/die-itf-se-top-junior-spelers-gaan-n-skouspelagtige-tennisgeleentheid-aanbied
Die ITF se top- junior spelers gaan ’n skouspelagtige tennisgeleentheid aanbied
2024-02-12 Die tennisbane op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan weer eens gasheer speel vir van die wêreld se top- junior spelers wanneer twee ITF J100-toernooie hulle eerste houe op 26 Februarie op die bane afslaan. ITF is die akroniem…http://law.nwu.ac.za/af/law-clinic/boodskap-van-die-direkteur
Boodskap van die Direkteur
2024-07-04 Die Regskliniek vorm deel van die Fakulteit Regte van die Noordwes Universiteit Potchefstroomkampus. Die Regskliniek is betrokke by ʼn aantal projekte wat betref gratis regsdienste, gemeenskapsuitreik- en kapasiteitsbou-…http://news.nwu.ac.za/af/malan-moker-die-lopies
Malan moker die lopies
2021-03-04 Dit is amper presies twee jaar sedert ’n besondere talent tot sy reg gekom het. Janneman Nieuwoudt Malan het op 3 Februarie 2019 sy internasionale T20-debuut vir Suid-Afrika teen Pakistan op tuisbodem gemaak. Op net 22 jaar oud het hierdie jongman die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-word-die-tennisparadys
NWU word die tennisparadys
2022-08-25 Pot, stel en wedstryd. Die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) is gaan die land se voorste tennisbestemming word wanneer vyf nuwe kleibane voltooi is. Hierdie bane, saam met tien hardebane en twee grasbane, maak dat die NWU ongeëwenaar is…http://www.nwu.ac.za/af/president-van-die-konvokasie-beheer-en-bestuur-nwu
President van die Konvokasie
2026-01-29 Die Konvokasie verbind die lede van die konvokasie op ’n lewenslange basis aan die universiteit tot die deurlopende wedersydse voordeel van die universiteit, sy lede en toekomstige lede van die Konvokasie. Die Konvokasie se hoofdoel is om wedersydse…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-4
Die oorgang na ’n universiteit
2021-08-04 ’n Belangrike faktor van akademiese prestasie op universiteitsvlak is goed ontwikkelde leer-, lees- en akademiesegeletterdheidsvaardighede, saam met lewensvaardighede. Om nuwelinge te help om op ’n ferm grondslag weg te spring, vereis die NWU dat alle…http://news.nwu.ac.za/af/die-stryd-teen-gbv
Die stryd teen GBV
2021-09-14 Suid-Afrika word elke paar maande geskud deur ’n storie van geslagsgebaseerde geweld (GBV) wat die meeste van ons verstom laat. Die liggaam van ’n finalejaarstudent in die Regte is onlangs in ’n verminkte toestand in ’n plastieksak buite Oos-Londen gevind.…http://news.nwu.ac.za/af/ruan-vat-die-leisels
Ruan vat die leisels
2022-02-07 Dit was ʼn eenparige besluit – nie die spelers of spanbestuur het gehuiwer nie. Daar is net een man wat getaak kan word om die Noordwes-Universiteit (NWU) Arende se aanslag in hulle 2022 Varsitybeker-veldtog te lei en daardie man is Ruan “Sampie” Swiegers…http://news.nwu.ac.za/af/die-prys-van-boeliegedrag
Die prys van boeliegedrag
2021-08-20 Sommige kinders kan die impak van boeliegedrag maklik verwerk, terwyl ander jare lank met die nadraai van hierdie traumatiese gebeure sukkel. Tebello Mabusela, ’n voorligtingsielkundige en dosent in sielkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU), bespreek…http://news.nwu.ac.za/af/die-belangrikheid-van-ondersteuning
Die belangrikheid van ondersteuning
2020-12-07 Dit neem ’n slagoffer van geslagsgebaseerde geweld gemiddeld sewe pogings voordat hulle ’n toksiese verhouding verlaat. Dit raak egter makliker vir ’n slagoffer om die moed bymekaar te skraap om uiteindelik pad te gee – en weg te bly – as hulle ondersteuning…http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-die-kalklig
Navorsers in die kalklig
2024-10-08 Navorsers van regoor die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan voort om opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede te doen. Ons stel die werk van twee navorsers bekend - prof Muchativugwa Liberty Hove, adjunkdirekteur vir die Skool vir Tale…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/direkteur-boodskap
Boodskap vanaf die Direkteur
2016-11-21 Die blad is tans onder konstruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe van die blad vir inligting of kontak vir CRB vir help in Afrikaans.http://news.nwu.ac.za/af/icil2019-beklemtoon-die-belangrikheid-van-inligtinggeletterdheid-op-alle-gebiede-van-die-lewe
ICIL2019: beklemtoon die belangrikheid van inligtinggeletterdheid op alle gebiede van die lewe
2019-10-02 > “Ons bied reeds sedert die begin van die nuwe millennium inligtinggeletterdheidsmodules aan, maar dit bly ’n ope vraag of ons wel ’n impak maak en die vlak van inligtinggeletterdheid onder ons kliënte verbeter.” Dit was die stelling wat gemaak is…http://law.nwu.ac.za/af/node/29325
Aanstellings op die Fakulteitsbestuurskomitee
2018-06-01 Die volgende aanstellings (vir 'n periode van vyf jaar) is bevestig : Adjunkdirekteur Voorgraadse Programme Vanderbijlpark Kampus: Prof Ilya Mwanawina Direkteur Professionele Ontwikkeling en Gemeenskapsbetrokkenheid : Me Rene Koraan…http://news.nwu.ac.za/af/ontdek-die-paralimpiese-helde-van-die-toekoms-suid-afrika-se-soeke-na-glorie
Ontdek die paralimpiese helde van die toekoms: Suid-Afrika se soeke na glorie
2023-11-15 Die Sportwetenskap-span van die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs na die Tlamelang Spesiale Skool net buite Mahikeng gereis om vir die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-olimpiese-spoedvrate-die-kollig
NWU se Olimpiese spoedvrate in die kollig
2021-08-04 Die Noordwes-Universiteit se drie Olimpiese spoedvrate, Chederick van Wyk, Zakhiti Nene en Pieter Conradie, is vandeesweek in Tokio se kollig wanneer die aflositems skuins voor die naweek afskop. Van Wyk, wat aan die 4 X 100 m-item deelneem, sal Donderdag…http://news.nwu.ac.za/af/innoverende-oplossings-aan-die-orde-van-die-dag-die-scsis-se-projekvoorleggingsdag-vir