Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/node/21095
Tuis
2025-11-14 Ontdek jou volle potensiaal met die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe., By die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe voorsien ons die omgewing, leiding en opleiding wat nodig is vir globale sukses. As ʼn toonaangewende universiteit in Suid-Afrika en Afrika bied ons hoëgehalte-, geakkrediteerde programme wat ontwerp is om jou…, Studierigtings, Rekeningkundige Wetenskappe Besigheidskool Ekonomiese Wetenskappe Bedryfsielkunde & Mensehulpbronbestuur Bestuurswetenskappe Toerismebestuur, Navorsing en Innovasie, [accordion collapsed], BHIVE, Die doelwit van die bhive-OOS is om ʼn entrepreneuriese ingesteldheid by studente te kweek. Hulle bemagtig individue om hul sakievisies in florerende ondernemings te omskep. Lees meer ., GIFT, Die vernaamste fokus van GIFT is om ʼn empiries getoetste korpus van kennis van talent te ontwikkel wat die standaard en riglyne sal stel vir die effektiewe implementering van talentbestuurspraktyke in die werkplek. Lees meer., TELIT-SA, TELIT-SA is ʼn navorsingsentiteit wat daartoe verbind is om ʼn interdissiplinêre navorsingsgemeenskap van praktyk tot stand te bring ter verbetering van beste praktyke vir onderrig en leer met tegnologie., TRADE, TRADE (ʼn akroniem vir “TRAde and Development Economics”) is ʼn navorsingsfokusarea by die Noordwes-Universiteit wat spesialiseer in internasionale handel en ekonomiese ontwikkeling., TREES, Die doel van hierdie navorsingseenheid is om kwalitatiewe en relevante toerismenavorsing binne ekonomiese omgewings en samelewings te publiseer en sodoende by te dra tot die vooruitgang van gemeenskappe en die toerismebedryf as geheel. Lees meer., WORKWELL, Die fokus is op die identifisering en ontwikkeling van beleide om die benutting van organisatoriese hulpbronne te optimaliseer, terwyl die fokus gehandhaaf word op kwessies van diversiteit en ʼn ontwikkelende ekonomie. Lees meer., OPTENTIA, Die missie van die Optentia-navorsingseenheid is om kennis te ontwikkel en te organiseer vir die optimale uitdrukking van individuele, maatskaplike en institusionele potensiaal, met ʼn spesifieke belangstelling in die Afrika-konteks., UARM, Die missie van UARM-navorsingseenheid is om senior risikobelanghebbers in die private en openbare sektor te bemagtig om gedragsrisiko beter te verstaan en te bestuur., Bestuurskubernetika, Bestuurskubernetika*-navorsingsentiteit is tot stand gebring om samewerking tussen die akademie en die bedryf te optimaliseer en bestuur en ingenieurswese daarby te inkorporeer., StudyWell, At StudyWell , we are committed to developing real-time, evidence-based tools and strategies that will enable the North-West University to proactively support student well-being. [/accordion] NWU Faculty of Economic and Management Sciences, In ander media, Interview with Professor Raymond Parsons about the Policy uncertainty in SA that has increased to its highest level since 2016. - Business Day Storm Clouds gather over power issue as load—shedding to weigh on growth - Business Day JSE faces mixed, flat Asian…http://news.nwu.ac.za/nwu-drives-innovation-remote-monitoring-technology
NWU drives innovation with remote monitoring technology
2025-11-13 The North-West University (NWU) continues to show its commitment to cutting-edge innovation and practical research solutions. The new STRIDE remote unit, which makes remote management of equipment and processes possible, easier and more accessible, is the…http://news.nwu.ac.za/healthier-lifestyles-are-key-preventing-diabetes-0
Healthier lifestyles are key to preventing diabetes
2025-11-14 By Gosego Phutieagae As the world commemorates International Diabetes Day on 14 November, the Mahikeng Campus of the North-West University (NWU) reaffirmed its commitment to strengthening awareness on diabetes prevention and management. In the weeks…http://news.nwu.ac.za/government-national-unity-and-persistence-old-order
The Government of National Unity and the persistence of the old order
2025-11-14 Prof Joseph Sekhampu Chief Director of the NWU Business School By Prof. Joseph Sekhampu, director of the NWU Business School. The Government of National Unity has now settled into the political landscape and is no longer an…http://commerce.nwu.ac.za/node/21094