Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/optentia-navorsing-begin-die-gemeenskap
Optentia-navorsing begin by die gemeenskap
2017-11-09 Die 1990’s-idee van “gee sielkunde weg” het in 2017 by Optentia lewe gekry met navorsing wat hier gedoen word met die doel om “wetenskap weg te gee”. Vir die Optentia-navorsingsfokusarea is die gemeenskap die beginpunt van enige navorsingsprojek. “By…http://news.nwu.ac.za/af/alumna-skitter-op-die-nasionale-musiekverhoog
Alumna skitter op die nasionale musiekverhoog
2019-04-05 Met haar strelende stem, skitterpersoonlikheid en flair vir vermaak, is Verona Goslett spoedig besig om ʼn huishoudelike naam in Suid-Afrika te word. Hierdie talentvolle jong alumna van die Noordwes-Universiteit (NWU) is tans besig om die nasionale…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-hou-joernalistiek-lewendig
Die Noordwes-Universiteit hou joernalistiek lewendig
2024-07-31 Daar is ’n Engelse uitdrukking wat sê jy soek nie moeilikheid met ouens wat ink by die vat koop nie. Dit was dalk waar toe gedrukte koerante oor nuusverspreiding koning gekraai het. Noudat bandwydte egter hierdie vate vol ink vervang het, is daar nog ’n…http://news.nwu.ac.za/af/bring-biokinetika-na-die-openbare-sektor
Bring biokinetika na die openbare sektor
2022-09-06 Prof Hanlie Moss, navorsingsdirekteur van FASRek (Fisiese Aktiwiteit, Sport en Rekreasie) aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het haar meestersgraad in Biochemie voltooi, hoewel sy nog altyd ’n groot belangstelling gehad het in die wyse waarop die menslike…http://news.nwu.ac.za/af/naledi-sit-steeds-die-son-agterna
Naledi: Sit steeds die son agterna
2022-09-08 Soos met alle pogings om die samelewing te verbeter en om dit wat uiters waardevol is, te bewaar, begin dit met innovasie in hernubare energie, en die Sasol Sonkrag-uitdaging bevorder dit. Die sleutelwoord is “uitdaging”, en die Ingenieurswese-span van die…http://news.nwu.ac.za/af/natanya-baan-die-weg-vir-entrepreneursuitnemendheid
Natanya baan die weg vir entrepreneursuitnemendheid
2018-04-18 Natanya Meyer is op ’n sending: om die weg te baan vir entrepreneurs van oraloor, hetsy dit deur onderrig, navorsing of mentorskap is, of in een van haar eie nuwe ondernemings. As dosent in entrepreneurskap op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-fietsryer-meester-van-die-baan
NWU-fietsryer meester van die baan
2022-04-07 Die direkteur van die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) aan die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Pieter Kruger, het sy kennis van sportwetenskap en prestasiesielkunde op ’n briljante wyse toegepas deur die 20 km-punteresies tydens die Suid-…http://news.nwu.ac.za/af/die-aanvanklike-ekonomiese-herstel-het-versnel
Die aanvanklike ekonomiese herstel het versnel
2025-09-10 Die jongste syfers van die bruto binnelandse produk (BBP) wat op 9 September deur StatsSA vrygestel is, is baie beter nuus wat groei betref as wat ons nou al ’n geruime tyd ervaar. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/baan-die-weg-vir-vroue-entrepreneurs
Baan die weg vir vroue-entrepreneurs
2018-08-31 Geleenthede moet sonder vooroordeel wees. Daar is ’n tekort aan vroulike entrepreneurs in die land, en die Noordwes-Universiteit (NWU) hanteer hierdie probleem deur die Ondernemende Vroue-program (EWP). Daar is talle slaggate en struikelblokke vir vroue…http://news.nwu.ac.za/af/finalejaarpiekniek-alles-was-die-moeite-werd
Finalejaarpiekniek: alles was die moeite werd!
2019-11-04 Meer as 200 finalejaarstudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs op die lowergroen walle van die Vaalrivier saamgetrek om saam met vriende te kuier en hulle laaste paar weke op die kampus te geniet voordat hulle…http://news.nwu.ac.za/af/fempreneurs-skitter-tydens-die-ewp-galageleentheid
Fempreneurs skitter tydens die EWP-galageleentheid
2019-11-13 Dit was ’n aand van feesvier en prestasie toe die Noordwes-Universiteit (NWU) hulde gebring het aan die 2019-klas van die Ondernemende Vroue-program (EWP). Hierdie toonaangewende entrepreneurskapsontwikkelingsprogram is sewe jaar gelede bekendgestel, en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-onder-die-bestes-ingenieurstudies
NWU onder die bestes in ingenieurstudies
2021-10-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van die topinstellings in Suid-Afrika in ingenieurstudies. Dit is volgens die jongste ranglys deur Times Higher Education (THE), wat die NWU op die gebied van ingenieurswese in die derde posisie onder nege…http://news.nwu.ac.za/af/daniels-die-nwu-varsitybeker-kaptein
Daniels is die NWU Varsitybeker-kaptein
2021-02-24 Dames en here, maak julle sitplekgordels vas en sit julle valhelms op: die adrenalienaangedrewe rugbytuimeltrein wat die Varsitybeker genoem word, is net om die draai. Lincoln Daniels, wat as kaptein aangewys is, sal die Noordwes-Universiteit (NWU) op die…http://news.nwu.ac.za/af/die-oorlog-oekraine-n-duur-keerpunt
Die oorlog in Oekraïne: ’n duur keerpunt
2022-03-30 Bertie Jacobs Die oorlog in die Oekraïne woed voort. Duisende is dood, miljoene is ontheem en die wêreld wag op ’n onseker uitkoms. Die konflik het talle gevolge op baie verskillende fronte gehad, en die kontinent waarop dit plaasvind, is nie onaangeraak…http://news.nwu.ac.za/af/diepleerstudente-skitter-die-nwu-gradeplegtigheid
Diepleerstudente skitter by die NWU-gradeplegtigheid
2021-07-01 Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is met reg trots op die sukses van sy nuwe groep nagraadse studente in die MuST-navorsingsnisarea (Meertalige Spraaktegnologie-navorsingsnisarea). Al sewe meestersgraadstudente wat by MuST…http://news.nwu.ac.za/af/etiese-leierskap-vir-die-nuwe-werksomgewing
Etiese leierskap vir die nuwe werksomgewing
2023-02-01 Een van die grootste uitdagings vir leiers in die huidige toenemend aanlyn besigheidswêreld is hoe om hulle werk as bestuurders uit te voer. In die verlede was dit vir leiers makliker om ’n kultuur van vertroue en integriteit te bevorder, omdat hulle geweet…http://commerce.nwu.ac.za/af/toerisme
Welkom by die Skool van Toerismebestuur
2025-08-11 Die beduidende groei in die toerisme-industrie oor die afgelope paar jaar open verskeie geleenthede vir werksgeleenthede. Toerismebestuurders en -bemarkers is nie net ambassadeurs vir Suid-Afrika nie, maar fasiliteer ook groei deur produkontwikkeling, bestuur…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-spiesgooiers-ryg-die-meters
NWU-spiesgooiers ryg die meters in
2022-06-20 Daar het by tye vraagtekens oor Waldouw Smit se spiesgooiloopbaan gehang. Gaan hy sy beseringspoke kan afskud? Gaan hy sy potensiaal kan bereik? Gaan hy die 80 m-kerf kan oorskry? Die antwoorde is “ja”, “ja” en nogmaals “ja”. Hierdie voormalige…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/kontak-ons