Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/oorbrug-die-digitale-gaping-een-township-op-%25E2%2580%2599n-keer
Oorbrug die digitale gaping een township op ’n keer
2018-02-01 As die jongste HUB nóg van Projek Isizwe[HC1] , die innoverende niewinsgewende organisasie (NWO) agter Afrika se suksesvolste gratis Wi-Fi-netwerk, rig Dudu Mkhwanazi (26) haar visier daarop om die digitale gaping in Suid-Afrika te oorbrug. Meer nog, sy…http://theology.nwu.ac.za/af/teologie/toets-ej-cloned
Toets EJ - Cloned
2025-08-15 How to access a new Drupal 8 site (This is for testing purposes before the website is to be set up as the new production website.) (You…http://news.nwu.ac.za/af/fort-fanie-n-opslagplek-van-punte-vir-die-nwu-eagles
Fort Fanie ’n opslagplek van punte vir die NWU Eagles
2024-03-13 Die NWU Eagles se haakplekkie teen die Shimlas ’n week gelede is op Maandag 11 Maart by die Fanie du Toit Sportterrein met ’n verkwikkende sakvol punte teen Wits opgevolg. Die Eagles het Potchefstroom laat skitter met sewe drieë teen die besoekers van…http://news.nwu.ac.za/af/planne-vir-die-nwu-mediese-skool-op-koers
Planne vir die NWU Mediese Skool op koers
2021-04-06 Die impak van die Covid-19-pandemie en die geweldige spanning en las wat dit op Suid-Afrika se mediese kundiges geplaas het, het die Noordwes-Universiteit (NWU) se saak vir ’n mediese skool in Noordwes dramaties versterk. Amptelike NWU-dokumente beweer dat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-neem-die-voortou-met-internasionale-konferensie-oor-inligtinggeletterdheid
NWU neem die voortou met internasionale konferensie oor inligtinggeletterdheid
2019-07-11 In sy poging om bekend te staan as ’n internasionale universiteit wat vir betrokke vakkundigheid onderskei word, gaan die Noordwes-Universiteit (NWU) in September die 2019-weergawe van die Internasionale Konferensie oor Inligtingsgeletterdheid (ICIL)…http://news.nwu.ac.za/af/ek-stel-dit-aan-u-tweedejaar-vanderbijlparkstudente-die-wenners-die-nwu-juta-skynverhore
Ek stel dit aan u – tweedejaar-Vanderbijlparkstudente die wenners in die NWU Juta Skynverhore
2022-08-16 ’n Span tweedejaarstudente van die Fakulteit Regte op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) is hierdie jaar se wenners in die gewilde jaarlikse NWU Juta Skynverhore-kompetisie wat op 15 Augustus in Potchefstroom plaasgevind het.…http://news.nwu.ac.za/af/die-verbetering-van-dienslewering-die-openbare-sektor-hierdie-navorser-se-doelwit
Die verbetering van dienslewering in die openbare sektor is hierdie navorser se doelwit
2023-03-02 Swak dienslewering is ’n probleem in Suid-Afrika, maar een akademikus by die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Costa Hofisi, doen iets daaromtrent. Met behulp van sy navorsingkundigheid gaan hy poog om ’n bydrae tot die verbetering van dienslewering in die…http://news.nwu.ac.za/af/skaars-vaardigheid-plaas-nwu-taksonoom-aan-die-voorpunt-vir-die-beskrywing-van-parasiete
Skaars vaardigheid plaas NWU-taksonoom aan die voorpunt vir die beskrywing van parasiete
2023-09-01 Wat lê in ’n naam? William Shakespeare wou dit al geweet het. ’n Jong navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) weet egter presies hoe belangrik ’n naam is. Daar word gesê dat sy tans die jongste taksonoom in die wêreld is wat besig is om hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/geraldine-fraser-moleketi-en-ander-takel-die-onderwerp-van-die-bou-van-staatskapasiteit
Geraldine Fraser-Moleketi en ander takel die onderwerp van die bou van staatskapasiteit
2023-11-14 Hulle het niks teruggehou nie, hulle was eerlik in hulle evaluering van die probleme wat Suid-Afrika ervaar, en hulle het nie daarvan weggeskram om moontlik oplossings voor te stel nie. Dit was van die kenmerke van die eerste jaarlikse openbare lesing deur dr…http://news.nwu.ac.za/af/die-regering-het-beperkte-opsies-gehad-toe-die-inperkingsmaatreels-na-vlak-4-opgeskuif
Die regering het beperkte opsies gehad toe die inperkingsmaatreëls na vlak 4 opgeskuif is
2021-06-28 “Die breë realiteite waarmee president Cyril Ramaphosa gekonfronteer word in sy soeke na die regte balans tussen lewens en heenkomes om die huidige ernstige derde golf van Covid-19 en sy deltavariant te hanteer, moet erken word.” Prof Raymond Parsons,…http://news.nwu.ac.za/af/ontdek-die-paralimpiese-helde-van-die-toekoms-suid-afrika-se-soeke-na-glorie
Ontdek die paralimpiese helde van die toekoms: Suid-Afrika se soeke na glorie
2023-11-15 Die Sportwetenskap-span van die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs na die Tlamelang Spesiale Skool net buite Mahikeng gereis om vir die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-top-100-op-die-ranglys-vir-universiteite-ontluikende-ekonomiee
NWU in die top-100 op die ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë
2021-03-12 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens presteer met ’n top-100-plasing – en oorkoepelende sesde plek in Suid-Afrika – op die internasionale ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë (Emerging Economies University Ranking) van Times Higher…http://news.nwu.ac.za/af/die-nuwe-onbekende-w%C3%AAreld-van-werk
Die nuwe (onbekende) wêreld van werk
2021-04-28 Die wêreld van werk ná die Covid-19-pandemie gaan anders wees as die een waaraan ons gewoond is. Dit is die mening van prof Bennie Linde, ’n professor in arbeidsverhoudinge aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Bedryfsielkunde en…http://news.nwu.ac.za/af/laat-die-grondwet-vir-straatverkopers-werk
Laat die Grondwet vir straatverkopers werk
2021-06-23 Terwyl die informele sektor honderde duisende mense uit armoede ophef, verhinder verskeie munisipale verordeninge die uitbreiding van hulle sakeondernemings, en skend in ’n mate hulle regte. ’n Navorser aan die Noordwes-Universiteit (NWU) glo dat ’n moontlike…http://news.nwu.ac.za/af/waardes-n-dryfkrag-vir-die-nwu
Waardes is ’n dryfkrag vir die NWU
2022-05-23 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots daarop om ’n waardegedrewe instelling te wees en is tans besig met ’n veldtog om die waardes wat as riglyne dien vir personeel, studente en ander belanghebbers, weer bekend te stel. Die veldtog het in Maart 2022…http://news.nwu.ac.za/af/graderingsagentskappe-besing-die-nwu-se-lof
Graderingsagentskappe besing die NWU se lof
2024-12-11 Drie ranglyste bevestig dat die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n instelling is wat skitter, nie net plaaslik nie, maar ook internasionaal, en dat hulle hulleself onder van die wêreld se beste universiteite kan reken. Studente kan verseker wees dat wanneer…http://news.nwu.ac.za/af/ontsluit-die-krag-van-emosionele-intelligensie
Ontsluit die krag van emosionele intelligensie
2024-04-03 Die nagraadse studente (honneurs- en meestersgraad) van die Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika (SBWI) is op Vrydag 8 Maart 2024 op ’n transformatiewe werkswinkel oor emosionele intelligensie getrakteer. Die werkswinkel is deel van ’n reeks geleenthede…http://news.nwu.ac.za/af/studie-ondersoek-die-samesmeltings-van-hoeronderwysinstellings
Studie ondersoek die samesmeltings van hoëronderwysinstellings
2023-03-31 ’n Onlangse studie wat deur ’n PhD-gegradueerde en personeellid van die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool, dr Lungile Ntsizwane, uitgevoer is, het gekyk hoe om administratiewe stelsels en prosesse tydens samesmeltings binne Suid-Afrikaanse…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-waar-kry-ek-die-nwu
NWU, Waar kry ek die NWU
2021-05-26 Ligging ’n Groot aantrekkingskrag van die NWU is sy strategiese ligging en die multikampusstruktuur, wat uit die kampusse in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark bestaan. • Die Mahikengkampus is in die hoofstad van die…http://news.nwu.ac.za/af/hier-kom-die-volgende-geslag-ekostryders