2017-10-03
Prof Stander sal op 4 Oktober 2017 'n voordrag getiteld "Comparison: SA business rescue procedure" by die Internasionale INSOL konferensie te Warskou Poland lewer.

2017-10-17
Die Regsfakulteit van die NWU, in samewerking met die Ingenieursfakulteit sowel as die Fakulteit vir Natuurwetenskappe, die SRVP en Enactus, het die 2017 Global Climate Change Week (Globale Klimaatsveranderingsweek) aangebied. Gedurende hierdie week is 'n…

2024-07-04
Studente versoeke en registrasie inligting vir huidige studente is beskikbaar op eFundi.
Vir eFundi foutoplossing en ondersteuning kliek hier
2024-07-04
Student requests and registration information for current students are available on eFundi.
For eFundi troubleshooting and support please click here
2018-02-05
Geagte student
Ek wil u graag baie welkom heet by die Fakulteit Regte vir die 2018 akademiese jaar wat hierdie maand ‘n aanvang neem. Hierdie jaar gaan sekerlik, op verskeie vlakke, weer ‘n opwindende een wees. Die politieke veranderinge,…

Prospective Undergraduate Law Students
For more info: Click here
Email address: LAW-PC@nwu.ac.za
Physical address:
North-West University
Potchefstroom Campus
Faculty of Law
11 Hoffman Street
Main Building F5
Office G22…
2018-02-19
Two of the Faculty's PhD researchers are currently attending training at the Tilburg University, Netherlands. Mrs Angela van der Berg is attending the third-year PhD training in Communication Skills and Influencing Policy Makers. Miss Biandri Joubert is…
2018-03-01
Prof Willemien du Plessis is paneellid vir 'Gender & Mining' by die 'Mineral Law in Africa (MLIA) Colloqium V' in Nairobi Kenya van 28 Feb tot 2 Maart.

Baie geluk aan Dr Michelle Barnard, Fakulteit Regte, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus wat bekroon is met 'n akademiese prys vir haar artikel Koolstofbelasting as voorgestelde ekologiese fiskalehervormingsmaatreël in Suid-Afrika wat by LitNet…

2018-03-12
Uitvoerende Dekaan: Fakulteit Regte
Prof Stephen de la Harpe
Prof De la Harpe het 'n BA Regte en LLB aan die Universiteit van Pretoria (UP) behaal, 'n BCom aan UNISA, LLM met spesialisasie in Fundamentele Regte en Konstitusionele Praktyk aan UP, 'n LLD…