2022-07-15
Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus
Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…
2021-09-03
ALGEMENE INLIGTING
Al die onderstaande projekte vorm deel van groter projekte by CTexT. As sodanig sal u begelei word deur ’n dosent by Lettere en of Natuurwetenskappe, sowel as ’n navorser/ingenieur by CTexT.…
2021-11-08
MASJIENVERTALING EN AUTSHUMATO
Masjienvertaling is die proses waar een mensetaal outomaties vertaal word na 'n ander mensetaal deur 'n gerekenariseerde stelsel. ’n Onderskeid kan binne die paradigma van masjienvertaling getref…
2021-09-28
NAVORSING EN KUNDIGHEID
Die Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT) is op 1 Junie 2004 as ’n selfstandige eenheid sonder winsbejag van die Navorsingseenheid: Tale en Literatuur in die Suid-Afrikaanse Konteks in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte…
2022-10-11
Filosofie is die studie van grondliggende probleme oor kennis, waarheid, waardes, bestaan, werklikheid, denke, rede en die sin van die lewe. Die term filosofie beteken letterlik liefde (philia) van wysheid (sophia). Diegene wat ʼn beter begrip wil…
2022-09-05Nagraadse kwalifikasies in Filosofie
[accordion]
Oorsig
Wonder jy oor die groter konteks waarin jy jou beroep beoefen? Wil jy die idees wat ons wêreld rig van nader bestudeer? Wil jy jouself met beter insig binne die groot debatte van die sameleweing…