2024-06-07
Sub-programme leader: Dr Phathu Mukwevho (Phathu.Mukwevho@nwu.ac.za)
[accordion]
Introduction
The Environmental Management sub-program investigates various aspects of sustainable development and the use of environmental management…
2022-05-27
Beskikbaar op die Potchefstroomkampus
[accordion collapsed]
Wat is Skryfkuns?
Skryfkuns behels die skryf van kreatiewe tekste soos kortverhale, gedigte, kinderstories en dramatekste. Dit is ’n volledige graadvak en word hoofsaaklik gekies deur…
2020-06-18
Beskikbaar op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus
Die geskiedenis van die Engelse taal het eintlik begin met die aankoms van drie Germaanse stamme wat Brittanje in die 5de eeu n.C. ingeval het. Engels het dus sy wortels in…
2021-11-08
Beskikbaar op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus
In 2020 is la langue française, die taal van die liefde, ’n amptelike taal in 32 lande en dit word in meer as 43 lande deur ongeveer 300 miljoen mense regoor…
2021-11-08
Beskikbaar op die Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus
Duits is die taal van wetenskaplikes, uitvinders, filosowe, komponiste, kunstenaars, digters en skrywers. Meer as 100 Nobelpryse is al toegeken aan Duitssprekende individue wat…
2022-07-15
Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus
Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…
2021-09-03
ALGEMENE INLIGTING
Al die onderstaande projekte vorm deel van groter projekte by CTexT. As sodanig sal u begelei word deur ’n dosent by Lettere en of Natuurwetenskappe, sowel as ’n navorser/ingenieur by CTexT.…
2021-11-08
MASJIENVERTALING EN AUTSHUMATO
Masjienvertaling is die proses waar een mensetaal outomaties vertaal word na 'n ander mensetaal deur 'n gerekenariseerde stelsel. ’n Onderskeid kan binne die paradigma van masjienvertaling getref…
2021-09-28
NAVORSING EN KUNDIGHEID
Die Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT) is op 1 Junie 2004 as ’n selfstandige eenheid sonder winsbejag van die Navorsingseenheid: Tale en Literatuur in die Suid-Afrikaanse Konteks in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte…
2022-10-11
Filosofie is die studie van grondliggende probleme oor kennis, waarheid, waardes, bestaan, werklikheid, denke, rede en die sin van die lewe. Die term filosofie beteken letterlik liefde (philia) van wysheid (sophia). Diegene wat ʼn beter begrip wil…
2022-09-05Nagraadse kwalifikasies in Filosofie
[accordion]
Oorsig
Wonder jy oor die groter konteks waarin jy jou beroep beoefen? Wil jy die idees wat ons wêreld rig van nader bestudeer? Wil jy jouself met beter insig binne die groot debatte van die sameleweing…