Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/student-running-national-agricultural-awards
Student in the running for national agricultural awards
2025-10-16 By Gofaone Motsamai On an ordinary morning at the North-West University’s (NWU’s) Mahikeng Campus, Lesego Molema follows his usual routine, attending lectures, meeting with student groups and checking on campus projects. For him, these are not separate…http://news.nwu.ac.za/lecture-highlights-technology-benefits-smme-finances
Lecture highlights technology benefits for SMME finances
2025-10-16 By: Gosego Phutieagae A public lecture at the North-West University’s (NWU’s) Mahikeng Campus on 1 October 2025 highlighted how telecommunications and information technology are transforming financial management for small, medium and micro enterprises (…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri-occupational-hygiene-physiology/cynthia-ramotsehoa
Cynthia Ramotsehoa
2025-10-17 My belangrikste navorsingsfokus is die beroepsblootstelling van buite werkers aan ultraviolet bestraling. Die primêre doel van die navorsing is om 'n basislyn dosis blootstelling van hierdie werkers te vestig, aangesien daar geen beroeps blootstellingslimiete in Suid-Afrika beskikbaar is nie en daar nog beperkte navorsing in hierdie verband gedoen…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri-occupational-hygiene/johan-du-plessis
Johan du Plessis
2025-10-17 Prof du Plessis het ’n BSc, BSc Honneurs (Fisiologie), MSc (Fisiologie) en ’n PhD (Beroepshigiëne) grade verwerf. Hy het ‘n Y2 navorsingsgradering van die Nasionale Navorsingstigting ontvang in 2014. Hy het onderrig-leer ondervinding in fisiologie, toksikologie en beroepshigiëne. Tot op hede het hy 30 Meestersgraad- en PhD-studente begelei en meer…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri-occupational-hygiene-physiology/sonette-du-preez
Sonette du Preez
2025-10-17 Mev du Preez is ‘n lektor en navorser in die veld van Beroepshigiëne. Haar navorsing fokus op die gesondheids risikos betrokke by laagvervaarding prosesse (3D druk werk) by fasiliteite regoor Suid-Afrika. Haar navorsing sal bydrae tot belangrike inligting vir die opleiding vir operateurs rakende gesondeheids kwessies. Mev du Preez doseer…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri-occupational-hygiene-physiology/corn%25C3%25A9-cj-van-der-merwe
Corné (CJ) van der Merwe
2025-10-17 Mnr van der Merwe doseer ventilasie en risikobestuur binne die konteks van beroepshigiëne aan voorgraadse studente en begelei nagraadse studente wat 'n MSc in Beroepshigiëne voortset. Sy huidige navorsing fokus op Beroepshigiëne-onderwys in die Suid-Afrikaanse konteks.http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri
Tuis
2017-03-10 Oorsig Ten spyte van beroepsgesondheid- en veiligheidswetgewing word daar beraam dat 2,3 miljoen werkers jaarliks as gevolg van beroepsverwante ongelukke en aan werksverwante (beroepsverwante) siektes sterf, waarvan laasgenoemde vir 2 miljoen…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri-occupational-hygiene-physiology/clyde-ca-uren
Clyde (CA) Uren
2025-10-17 Mnr Uren se navorsing fokus op die invloed van alkoholgebaseerde hand vryf op velgrensfunksie. Hy is betrokke as ʼn junior lektor in die onderrigleer van voorgraadse studente in die veld van beroepshigiëne.http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri-occupational-hygiene-physiology/alicia-van-der-merwe
Alicia van der Merwe
2025-10-17 Me Alicia van der Merwe is betrokke by die onderrig-leer van voorgraadse studente in die veld van fisiologie en beroepshigiëne en oorsien nagraadse studente in die veld van beroepshigiëne.http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri-occupational-hygiene-physiology/anja-franken
Anja Franken
2025-10-17 Prof Anja Franken se navorsing fokus op die in vitro vel deurlaatbaarheid van platinum groep metale en die verskillende faktore wat moontlik die vel deurlaatbaarheid kan beïnvloed. Haar fokus het uitgebrei na die ondersoek van die vel as ‘n grens en werksplek faktore wat die effektiwiteit van hierdie grens kan beïnvloed. Sy is…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri-occupational-hygiene-physiology/stefan-sjl-linde
Stefan (SJL) Linde
2025-10-17 Die hooffokus van Dr Linde se navorsing is die assessering van totale blootstelling aan gevaarlike chemiese substanse wat werkers, in verskillende industrieë, deur alle blootstellingsroetes ondervind. Hierdie industrieë sluit mynbou en verfyning van chemikalieë, soos edelmetale, en additiewe laagvervaardiging in. Sy onderrig fokus op…http://library.nwu.ac.za/icil-standing-committee
ICIL - Standing Committee
2025-07-31 Dr Mathew Moyo (NWU) Dr Sabelo Chizwina (NWU) Ms Maropene Ramabina (NWU) Dr Tiyani Mabunda (WSU) Prof Ike Hlongwane (Unisa) Prof Bosire Onyancha (Unisa) Dr Ina Fourie (UP) Dr Brenda van Wyk (UP) Prof Erica England (Washington State University) Prof Thomas…http://library.nwu.ac.za/icil-2019-programme