Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/reserwebank-bly-baie-versigtig-te-midde-van-onsekerhede
Reserwebank bly baie versigtig te midde van onsekerhede
2024-03-28 “Hoewel die meeste ontleders glo dat die rentekoerse in Suid-Afrika nou hulle hoogtepunt bereik het – indien daar nie groot skokke op ons wag nie – beskou die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank om verstaanbare redes steeds die…http://news.nwu.ac.za/af/blaarskroei-mielies-het-komplekse-oorsake-maar-kan-bestry-word
Blaarskroei by mielies het komplekse oorsake, maar kan bestry word
2023-03-31 Blaarskroei by mielies is ’n bedreiging vir voedselsekerheid, en hoewel dit komplekse oorsake het, kan dit doeltreffend bestuur word. Dit is een van die bevindings van ’n groep navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat hierdie plantsiekte by die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-student-help-om-n-verkiesing-te-verseker-wat-regverdig-en-glad-verloop
NWU-student help om ’n verkiesing te verseker wat regverdig en glad verloop
2024-06-06 Die 2024- nasionale verkiesing is beskou as ’n keerpunt vir Suid-Afrika, met die algemene publiek wat hoop vir ’n nuwe politieke landskap wat die langdurige ekonomiese uitdagings in die land sal hanteer. Gedryf deur ’n begeerte na verandering het Khotso Pitso…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-benut-osoontegnologie-kostedoeltreffende-bestryder-van-covid-19
NWU benut osoontegnologie as kostedoeltreffende bestryder van Covid-19
2021-07-16 Die Noordwes-Universiteit se navorsers en innoveerders werk aan oplossings om virusse, bakterieë en swamme, insluitende die koronavirus, op ’n groot skaal te vernietig. Namate die Covid-19-pandemie voortgaan om verwoesting te saai, is snelwerkende,…http://news.nwu.ac.za/af/unesco-leerstoel-sit-sy-reis-voort-op-sy-pad-om-deure-vir-onderwys-oop-te-maak
UNESCO-leerstoel sit sy reis voort op sy pad om deure vir onderwys oop te maak
2023-07-31 ’n Sleutelagentskap van die Verenigde Nasies het sy vertroue in die Noordwes-Universiteit (NWU) getoon deur die leerstoel oor Multimodale Leer en Oop Opvoedkundige Hulpbronne vir ’n tweede termyn van vier jaar in te stel. Die Verenigde Nasies se…http://news.nwu.ac.za/af/forum-ondersoek-uitdagings-kortleerprogramme
Forum ondersoek uitdagings in kortleerprogramme
2024-12-05 Kortleerprogramme oorbrug die gaping tussen tradisionele onderrig en die eise van die moderne arbeidsmag, en kweek ’n omgewing van aanpasbaarheid, innovasie en lewenslange leer. Die direkteur van die Eenheid vir Voortgesette Opleiding (EVO) aan die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/laboratorium-vir-elekronmikroskopie/oor-ons
Oor Ons
2020-01-28 Welkom by die Laboratorium vir Elektronmikroskopie Die Laboratorium vir elektronmikroskopie (LEM) ressorteer onder die CHV (Chemiese Hulpbronveredeling) in die Fakulteit Natuurwetenskappe. Die LEM word gehuisves op die grondvloer, Blok A…http://news.nwu.ac.za/af/skynverhore-bied-%25C5%2589-voorsmaak-van-maatskaplikewerk-omgewing
Skynverhore bied ʼn voorsmaak van maatskaplikewerk-omgewing
2017-09-08 “Wanneer jy in hierdie hof instap, is jy op my speelvlak.” Dit is die woorde van mnr Johan van den Berg aan tweedejaar-maatskaplikewerkstudente tydens die jaarlikse skynverhore waar studente ʼn voorsmaak kry van die harde realiteit wat ʼn maatskaplike werker…http://news.nwu.ac.za/af/beter-inflasiesyfers-bring-geleidelik-laer-rentekoerse-teweeg
Beter inflasiesyfers bring geleidelik laer rentekoerse teweeg
2025-01-31 Die beter nuus op die inflasiefront is stadigaan besig om tot laer rentekoerse te lei, en om sodoende leenkoste vir sakeondernemings en verbruikers te verminder. Die Monetêre Beleidskomitee (MBK) het weer eens by sy jongste vergadering – met ’n stemming van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-s%25C3%25AA-onbuigsame-aard-van-werkloosheid-onder-jeug-dui-op-veelvlakkige-probleem-vir-sa-%25E2%2580%2593
NWU-kundiges sê onbuigsame aard van werkloosheid onder jeug dui op veelvlakkige probleem vir SA –
2017-07-19 In Suid-Afrika soek meer as 5,7 miljoen burgers aktief na werk, en dit is die jeug (tussen die ouderdom van 15 en 24 jaar) wat die ergste deur hierdie sosio-ekonomiese uitdaging getref word. Me Precious Mncayi en mnr Jacques de Jongh, albei kundiges binne…http://news.nwu.ac.za/af/driehoek-tragedie-nwu-help-met-genesingsproses
Driehoek-tragedie: NWU help met genesingsproses
2019-02-20 Met die gebeure van Vrydag 1 Februarie 2019 nog vars in die geheue van alle Suid-Afrikaners, ondersteun die gemeenskap voortdurend die personeel, leerders en gesinne wat deur die Hoërskool Driehoek-tragedie geraak word. Ná die tragedie het die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-oorsigbesoek-kampustoer-en-bespreking-van-strategiese-onderwerpe
NWU se oorsigbesoek: kampustoer en bespreking van strategiese onderwerpe
2025-01-29 Maandag 27 Januarie 2025 was nie maar bloot ’n gewone dag by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus nie. Hooggeplaastes van die Parlementêre Portefeuljekomitee vir Hoër Onderwys, die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO), en die…http://news.nwu.ac.za/af/bewaring-van-afrika-se-biodiversiteit-deur-genomika-hou-verband-met-voedselsekerheid
Bewaring van Afrika se biodiversiteit deur genomika hou verband met voedselsekerheid
2022-04-06 Deur genomika te gebruik om die Afrika-vasteland se biodiversiteit te verstaan en bewaar, kan die aanpasbaarheid van plante, diere en ander lewensvorms bevorder word sodat hulle by klimaatsverandering kan aanpas om voedselsekerheid te behou, sê ’n navorser…http://news.nwu.ac.za/af/tegnologie-oordrag-en-innovasie-ondersteuning-vier-nwu-se-skeppers-van-ie
Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuning vier NWU se skeppers van IE
2022-11-14 Die Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuning-kantoor (TTIS) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs ’n vieringsgeleentheid vir die NWU se skeppers van intellektuele eiendom (IE) gehou. Die mandaat van die TTIS is om navorsers en uitvinders by…http://news.nwu.ac.za/af/cachet-park-cid-kan-net-nog-verder-groei
Cachet Park CID kan net nog verder groei
2021-02-18 Ná jare wat die groter Bult-area in Potchefstroom die primêre misdaadkern van die dorp was, het dit uiteindelik die sektor met die minste kriminele aktiwiteit geword. Die afname in misdaad in die gebied is die direkte gevolg van die inisiatief van die…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-1
Grondwet
2021-08-01 As ʼn formele struktuur van die NWU word die Konvokasie gereguleer deur duidelik gedefinieerde reëls en prosedures wat in die NWU se Statuut uiteengesit word. Ingevolge die Statuut bestaan die Konvokasie uit alle graduandi en diplomandi van die Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-werkskepping-teen-enige-gegewe-groeikoers-maksimaliseer
Suid-Afrika moet werkskepping teen enige gegewe groeikoers maksimaliseer
2022-05-31 “Die effense beter nuus op die werkloosheidsfront is ’n welkome tendens, aangesien dit op ’n lang tydperk van aanhoudende verslegting in Suid-Afrikaanse indiensnemingsvlakke die afgelope ruk volg.” In sy kommentaar op die jongste werkloosheidsyfers vir die…http://news.nwu.ac.za/af/n-seisoen-vir-deel-nwu-ondersteun-n-kersfees-feesviering-vir-minderbevoorregte-kinders
’n Seisoen vir deel: NWU ondersteun ’n Kersfees-feesviering vir minderbevoorregte kinders
2024-03-06 Verteenwoordigers van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die Kerspartytjie vir minderbevoorregte kinders ondersteun wat op Saterdag 2 Desember 2023 deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) by die Artillerieskool, Klipdrift Militêre Basis gehou is.…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-op-julle-merke-gereed-registreer
NWU Vanderbijlpark: Op julle merke. Gereed. Registreer!
2018-02-01 Almal is aan die gang terwyl die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gereedmaak om die registrasie en oriënteringsprogram (R&O-program) vir 2018 te implementeer. Die program begin op Maandag 22 Januarie, wanneer die registrasieproses…http://news.nwu.ac.za/af/voorspelde-groei-nie-goed-genoeg-vir-suid-afrika-nie