Multisite Search
http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/personeel
Personeel
2023-08-31 .views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; } .field-content.col-sm-4.img-responsive.text-align-center > img { height: auto; width: 100%; } .field-content.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/absa-bwi-beurse
Absa BWI beurse
2022-11-07 Algemene inligting: Daar is tans 3 Absa BWI beurse beskikbaar vir studies in BWI en Aktuariële Wetenskap soos aangebied op die Potchefstroom en Vanderbijlpark kampusse van die NWU. Die Absa BWI beursprogram word bestuur deur die Absa BWI Beurskomitee…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/laboratorium-vir-elekronmikroskopie/oor-ons
Oor Ons
2020-01-28 Welkom by die Laboratorium vir Elektronmikroskopie Die Laboratorium vir elektronmikroskopie (LEM) ressorteer onder die CHV (Chemiese Hulpbronveredeling) in die Fakulteit Natuurwetenskappe. Die LEM word gehuisves op die grondvloer, Blok A…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/laboratorium-vir-elekronmikroskopie/fotos
Foto's
2017-02-01 Asbesvesels Menshaar Latex Spinnekopo Stuifmeelkorrels Transmissie Elektronmikroskoop (TEM) Omgewingselektronmikroskoop (ESEM)http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/laboratorium-vir-elekronmikroskopie/kontak-ons
Kontak Ons
2018-01-31 Posadres: Lab vir Elektronmikroskopie Chemiese Hulpbronveredeling Privaatsak X6001 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2520 Fisiese adres: Lab…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistiese-konsultasie-dienste/oor-ons/projekte
Projekte
2016-11-25 Die blad is onder konstruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe vir meer inligting.http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistiese-konsultasie-dienste/oor-ons/handleiding
Handleiding
2021-10-21 INHOUDSOPGAWE VOORWOORD (Laai dokument af) HOOFSTUK 1. Inleiding en agtergrond (Laai dokument af) 1.1 Praktiese betekenisvolheid 1.2 Wanneer is effekgrootte-indekse nodig? 1.3 Vereistes vir goeie effekgrootte maatstawwe…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/kontak-ons
Kontak ons
2020-08-17 Kontak ons Posadres: Sentrum vir BWI Bussie 576 Noordwes-Universiteit Privaatsak X6001 Potchefstroom 2520 Fisiese adres: Noordwes-Universiteit…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botaniese-tuin/die-tuin
Die Tuin
2018-06-21 Oor die tuin Al beslaan die NWU Botaniese Tuin minder as drie hektaar, word meer as 1 500 plantspesies en…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botaniese-tuin/kweekhuise
Botaniese Tuin: Kweekhuise
2018-06-21 Oor ons Kweekhuise Daar is twee kweekhuise in die Botaniese Tuin gele. Die verbouingskweekhuis word gebruik om die plante te kweek wat vir praktikums en navorsing benodig word. Slegs die vertoonkweekhuis-kompleks is slegs op versoek oop vir die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botaniese-tuin/kontak-ons
Botaniese Tuin: Kontak ons
2020-01-17 Besoekersinligting: Die NWU Botaniese Tuin is oop vir lede van die publiek. Ons vra egter dat groepe vooraf kennis gee van hulle besoek. Skoolgroepe is ook welkom. Kontak ons gerus indien u enige verdere inligting benodig…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/sdk/dienste-en-kostes
Dienste en Kostes
2017-03-06 Die blad is onder konstruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe vir meer inligting.http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23684
Risikobestuur
2025-07-28 [accordion], Oorsig, ʼn Risikobestuurder identifiseer moontlike risiko’s wat kan ontstaan as gevolg van laer kontantvloei en hoër versekeringskoerse vir die besigheid. Hierdie spesialiste assesseer risiko’s en implementeer planne en strategieë om besigheidsverliese te minimeer.…, Toelatingsvereistes, APS 28 Wiskunde vlak 4 (50%) Engels vlak 4 Addisonele veriestes mag van toepassing wees as per Fakutiet se jaarboek / kalendar Voldoen nie aan die vereistes nie? Sien inligting oor die Verlengde program hieronder , Kampusse waar program aangebeid word, Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] , Kwalifikasie, BCom Ekonomie en Risikobestuur Durasie: 3 jaar, voltyds [Kwalifikasie 5FKH05 P/V] Sien asseblief die jaarboek vir meer inligting, Loopbaangeleenthede, Bankbestuur Finansiële risikobestuur Korporatiewe en stadstesourier Fonds- en batebestuur SAFEX-handel Geld-, kapitaal- en aandelemark Ekonomiese advies, Nagraadse studies, BCom Hons in Ekonomie met Risikobestuur MCom in Toegepaste Risikobestuur PhD in Risikobestuur Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion] , Verlengde programme, [accordion], Oorsig, Die Uitgebreide Program sluit ʼn addisionele jaar van studie in wat die student se basiese kennis en vaardighede sal verbeter alvorens aanbeweeg word na meer gespesialiseerde studies in die latere jare van die programme. Verder het studente wat hierdie program…, Kwalifikasie in die program, BCom Ekonomie en Risikobestuur Durasie: 4 jaar, voltyds [Kwalifikasie 5XKH05 V], Toelatingsvereistes, APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of meer) / Wiskunde Geletterheid vlak 6 (70% of meer) Addisionele vereistes mag van toepassing wees as per Fakultiet se jaarboek / kalendar, Kampus waar program aangebeid word, Vanderbijlpark [V], Loopbaangeleenthede, Bankbestuur Finansiële risikobestuur Korporatiewe en stadstesourier Fonds- en batebestuur SAFEX-handel Geld-, kapitaal- en aandelemark Ekonomiese advies, Nagraadse studies, BCom Hons in Ekonomie met Risikobestuur MCom in Toegepaste Risikobestuur PhD in Risikobestuur Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion]http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/besigheidstatistiek-en-operasionele-navorsing
Besigheidstatistiek en Operasionele Navorsing
2025-06-26 Berei voor om jou passie in ʼn loopbaanbate te omskep met ons Besigheidsstatistiek en Bedryfsnavorsing-kursus. Leer noodsaaklike statistiese tegnieke soos hipotesetoetsing, regressie-analise en waarskynlikheidsverdelings om data te interpreteer en neigings te…, Studierigtings in die veld , BCom in Operasionele Navorsing BCom in Statistiekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/transporteconomics_Logisticsmanagement
Vervoerekonomie en logistieke bestuur
2025-04-23 Begin jou reis deur die dinamiese wêreld van vervoerekonomie en logistieke bestuur. Hierdie kursus bied 'n omvattende verkenning van hoe goedere en mense doeltreffend in 'n globale ekonomie beweeg. Ontdek die ekonomiese beginsels wat vervoerstelsels dryf,…, Kwalifikasies in die studieveld, BCom in Sakebedrywighede met Vervoerekonomie BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuurhttp://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/risko-bestuur