Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/ewp-2019-jou-nwu-entrepreneursreis-begin-hier
EWP 2019: jou NWU-entrepreneursreis begin hier
2019-02-11 Indien Suid-Afrika die Nasionale Ontwikkelingsplan se teiken wil bereik om teen 2030 elf miljoen poste te skep, moet entrepreneurskap – veral onder vroue – aangemoedig word. Ten opsigte hiervan neem die Noordwes-Universiteit (NWU) leiding om…http://news.nwu.ac.za/af/kip2019-vier-internasionale-interdissiplin%25C3%25AAre-samewerking
KIP2019 vier internasionale interdissiplinêre samewerking
2019-10-25 In ooreenstemming met die Noordwes-Universiteit (NWU) se droom om ’n internasionaal-erkende universiteit te wees wat bekend is vir betrokke wetenskapsbeoefening, maatskaplike responsiwiteit en ’n sorgsaamheidsetiek, het die Optentia-navorsingsfokusarea…http://news.nwu.ac.za/af/tegnologie-ondersteunde-leer-bevoordeel-studente-sowel-instelling
Tegnologie-ondersteunde leer bevoordeel studente sowel as instelling
2017-03-29 Navorsers in die nuwe navorsingsfokusarea van die Noordwes-Universiteit (NWU), TELIT-SA, is hard aan die werk om nie net die entiteit te vestig nie, maar ook om sy reikwydte en impak uit te brei. TELIT-SA fokus op die teorie en praktyk van leertegnologieë…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorser-onderrig-beroepshigiene-zambie
NWU-navorser onderrig beroepshigiëne in Zambië
2022-12-13 Zambië se ekonomie is op mynbou gebou, veral op koper. Soos alle mynaktiwiteite, is daar gesondheidsrisiko’s by kopermynbou betrokke. ’n Tekort aan formele kundigheid en kapasiteit in beroepshigiëne kan veroorsaak dat mynwerkers nie voldoende teen…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-benadering-tot-praktiese-onderwys-nie-net-kinderspeletjies-nie
Nuwe benadering tot praktiese onderwys is nie net kinderspeletjies nie
2023-07-04 Dit lyk of LEGO®-blokkies in die klaskamer net so onweerstaanbaar is vir leerders as vir voordiensonderwysers, wat ontdek dat speel en leer op die ou end nie so veel van mekaar verskil nie. Navorsers by die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-…http://sport.nwu.ac.za/af/basketbal
Basketbal
2024-06-13 [accordion collapsed] Mahikengkampus Basketbal het ontwikkel in een van die sportsoorte in die wêreld waaraan die meeste mense deelneem en lewer merkwaardige wêreldwye ikone. Ten spyte van sy Kanadees-Amerikaanse geskiedenis, is…http://news.nwu.ac.za/af/professor-sit-nwu-tradisie-op-gewilde-radioprogram-voort-0
Professor sit NWU-tradisie op gewilde radioprogram voort
2022-09-12 ’n Trotse tradisie om standpunt in te neem om die omgewing te beskerm, is springlewendig. Die kundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) was jare lank deel van die baie gewilde weeklikse insetsel Omgewingspraatjies op die radioprogram Brêkfis met Derrich…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-rugbyinstituut-vier-n-merkwaardige-seisoen-en-vereer-uitmuntende-prestasies
NWU Rugbyinstituut vier ’n merkwaardige seisoen en vereer uitmuntende prestasies
2025-10-08 Die Varsitybekerspan en Joubert Schoeman was onder die talle ontvangers van toekennings wat erkenning ontvang het op ’n aand wat aan uitnemendheid en ’n passie vir die spel toegewy is. Afrigters en spelers het Maandagaand hulle rugbystewels vir aanddrag…http://www.nwu.ac.za/af/node/83990
Wet op Toegang tot Inligting
2021-08-03 [accordion collapsed] Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (2 van 2000) Die NWU voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000. Ingevolge die Wet is daar 'n inligtinghandleiding beskikbaar. Alle persone…http://www.nwu.ac.za/af/node/84068
Wet op Toegang tot Inligting
2021-08-03 [accordion collapsed] Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (2 van 2000) Die NWU voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000. Ingevolge die Wet is daar 'n inligtinghandleiding beskikbaar. Alle persone…http://news.nwu.ac.za/af/kyk-waar-jy-loop-studentepedometeruitdaging
Kyk waar jy loop: studentepedometeruitdaging!
2019-08-06 Die tweeweek-uitdaging om meer aktief te wees, is aan die gang, en met die lente net ’n paar weke weg, is alle lede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampusgemeenskap in Vanderbijlpark gereed om aan die Studentepedometeruitdaging deel te neem. Die…http://news.nwu.ac.za/af/goeie-nuus-vir-rentekoerse-namate-2024-tot-n-einde-loop
Goeie nuus vir rentekoerse namate 2024 tot ’n einde loop
2024-11-22 Dit is goeie nuus vir besighede en verbruikers dat die repokoers op 21 November eenparig met 25 basispunte (bps) verlaag is. In sy kommentaar op die jongste verslag van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om weer eens die repokoers met 25 basispunte (bps) te…http://news.nwu.ac.za/af/geexpo-2019-beurse-vir-slimkoppe-wiskunde-en-wetenskap
GeeXpo 2019: Beurse vir slimkoppe in wiskunde en wetenskap
2019-10-15 As jy ooit gewonder het oor die waarde van wiskunde en wetenskap, vra net vir Janu Fouché en Ruan le Hanie om hulle toekomsvooruitsigte met jou te deel. Janu, ‘n graad 11-leerder van Potchefstroom Volkskool, en Ruan, ‘n finalejaar BSc IT-student, het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bemagtig-ons-gemeenskappe
NWU: Bemagtig ons gemeenskappe
2023-01-17 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is daartoe verbind om die lewens van die mense in die gemeenskappe wat ons dien, te verbeter, en ons is trots op ons belegging in ons plaaslike gemeenskappe sodat hulle met gesondheid, voorspoed en ontwikkeling gehelp kan word…http://news.nwu.ac.za/af/prof-raubenheimer-bevorder-kwantitatiewe-risiko-ontleding
Prof Raubenheimer bevorder kwantitatiewe risiko-ontleding
2024-12-06 Prof Helgard Raubenheimer, direkteur van die Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika (CBMI) in die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het ’n aanbieding wat sy kundigheid demonstreer vir die gemeenskap van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-opgewonde-oor-eerste-vk-wetenskapdag
NWU opgewonde oor eerste VK-wetenskapdag
2023-07-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) maak gereed om op 31 Julie 2023 die eerste Visekanselierswetenskapdag (VK-wetenskapdag) by Mabeskraal naby Rustenburg in die Moses Kotane Munisipaliteit aan te bied. Volgens die NWU se hoof en visekanselier, prof Bismark…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-beloon-buitengewone-dosente
NWU beloon buitengewone dosente
2021-03-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens ’n virtuele geleentheid die bydraes van sy fakkeldraers van onderriguitnemendheid gevier. Tydens die jaarlikse seremonie vir die toekenning vir onderriguitnemendheid (TOU), wat op 25 Maart aanlyn plaasgevind het,…http://news.nwu.ac.za/af/klein-krieketspelertjies-groot-drome
Klein krieketspelertjies, groot drome!
2018-11-22 As die Proteas se afrigter, Ottis Gibson, die jong talent by die onglangse KFC minikrieketdag, wat by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vanderbijlparkkampus gehou is, kon sien, sou ouens soos AB de Villiers, JP Duminy en Kagiso Rabada iets gehad het om oor…http://news.nwu.ac.za/af/poca-nie-genoeg-om-bendegeweld-hok-te-slaan-nie
POCA is nie genoeg om bendegeweld hok te slaan nie
2019-05-29 Daar moet meer gedoen word om die invloed van bendeaktiwiteite teen te werk, aangesien wetgewing teen bendes nie die mas opkom nie. Volgens dr Delano van der Linde van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Regte, is wetgewing soos die wet op die…http://news.nwu.ac.za/af/deidre-mik-om-vir-olimpiese-spele-te-kwalifiseer