Multisite Search
http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mikrobiologie
Mikrobiologie
2017-08-25 Wat is Mikrobiologie? Mikrobiologie behels die ontbloting van die geheimsinnigheid van mikroskopiese lewe en die toepassing daarvan in die modernesamelewing. Die interaksie van virusse, bakteria en swamme met die omgewing, hul industriële…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biological-sciences/toerisme
Toerisme
2021-08-18 Die Skool vir Biologiese Wetenskappe bied ook vir studente die unieke geleentheid om Toerisme as ʼn addisionele kurrikulum te neem (BSc Toerisme). Hierdie is ʼn kombinasie tussen B Art Toerisme en BSc Natuurwetenskappe. Tans bied ons drie programme wat onder…http://commerce.nwu.ac.za/af/financial-accountancy/finansi%25C3%25ABle-rekeningkunde
Finansiële Rekeningkunde
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Bevorder jou loopbaan in finansies met ons BCom in Finansiële Rekenmeesterskap, wat by die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) vir die AGA(SA)-benaming en die Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters (SAIPR)…, Kernvakke, Vakke sluit onder meer in: Finansiële Rekeningkunde Belasting Oudit en Korporatiewe Bestuur Bestuursrekeningkunde Finansiële Bestuur Bedryfswetenskappe, Graadopsies , BCom in Finansiële Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P], Vanderbijlpark [V] & Mahikeng [M] kampusse aangebied Kurrikulumkode: 5DBH01 BCom in Finansiële Rekeningkunde - Uitgebreide program Duur van Graad: 4 jaar,…, Toelatingsvereistes, BCom in Finansiële Rekeningkunde APS: 28 Wiskunde: Vlak 4 (50%) BCom Finansiële Rekeningkunde - Uitgebreide program APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%), of Wiskundige geletterdheid: Vlak 7 (80%) Engels: Vlak 4 (50%), Professionele liggame, South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) Die BCom Finansiële Rekenmeesterskap graad is deur SAICA geakkrediteer wat studente die geleentheid gee om by SAICA as ‘n AGA(SA) te registreer na afloop van die voltooing van ‘n SAICA geakkrediteerde…, Loopbaangeleenthede, Professionele rekenmeester Interne ouditeur Koste- en bestuursrekenmeester Finansiële bestuurder Belastingpraktisyn Dosent, Nagraadse studies, Nagraadse studies in Finansiële Rekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs MCom Phd Die nagraadse studies word aangebied op Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] Laai die honneursbrosjure hier af. [/accordion] Jaarboekhttp://news.nwu.ac.za/af/professor-phil-van-schalkwyk-lewer-intreelesing
Professor Phil van Schalkwyk lewer intreelesing
2021-12-09 Professor Phil van Schalkwyk het sy intreelesing, getiteld: Die lewende verlede van die letterkunde, gelewer. Sy lesing het gefokus op ’n ondersoek van die mens se verhouding met die verlede, en spesifiek in ’n literêr-artistieke konteks. Teen die…http://news.nwu.ac.za/af/help-ons-om-ons-top-nwu-alumni-te-kies
Help ons om ons top-NWU-alumni te kies
2023-06-30 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots op sy merkwaardige alumni wat aktief voortgaan om waardevolle bydraes met ’n groot impak op alle gebiede van die samelewing te maak – en nie net plaaslik nie, maar ook in die buiteland. As jy ’n NWU-alumnus of ’n…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/besigheidskool-toets
Besigheidskool-Toets
2025-08-18 Oorsig, By die NWU Besigheidskool streef ons daarna om die manier te verander waarop ons studente oor besigheid dink. Ons wil hê dat ons studente bestuurders en leiers in eie reg word; dat hulle met werklike vaardighede , internasionale akkreditasie en baanbreker…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-fokus-op-middelmisbruik-en-verbeterde-geestesgesondheidsorg
Navorsing fokus op middelmisbruik en verbeterde geestesgesondheidsorg
2024-11-07 Prof Leepile Alfred Sehularo se navorsing oor geestesgesondheid en middelmisbruik het uitgeloop op die ontwikkeling van ’n program wat ontwerp is om volwassenes sowel as leerders te ondersteun en fokus veral op die misbruik van onwettige middels in Noordwes…http://news.nwu.ac.za/af/kaptein-christa-ramasimong-se-wereldbeker-vuurdoop
Kaptein Christa Ramasimong se wêreldbeker-vuurdoop
2022-04-22 Bertie Jacobs Wanneer talent en vasberadenheid saamspan, word geskiedenis gemaak. Die Noordwes-Universiteit (NWU) het vanaf 1 tot 12 April die heel eerste hokkiewêreldbeker onder die vaandel van die sport se wêreldreguleringsliggaam, die Fédération…http://news.nwu.ac.za/af/jo-ane-gaan-spele-toe
Jo-Ané gaan Spele toe
2021-07-15 Sy is die kanonarm van 1 NWU-Bataljon wat oor slegs ʼn paar weke saam met haar landgenote hulle veldtog in die Stille Oseaan-teater van stapel gaan stuur. Ja, Jo-Ané van Dyk gaan Olimpiese Spele toe. Dié 23-jarige spiesgooier van die Noordwes-Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-wens-sy-olimpiese-helde-geluk
NWU wens sy Olimpiese helde geluk
2021-08-30 Die topplekke in enige sportsoort is slegs vir ’n paar uitgesoektes beskore: diegene wat – deur vasberadenheid – hulle talente op hulle gebied ten volle gebruik. Dit is geen maklike taak nie, en slegs ’n paar kom bo uit. Wanneer dit gebeur, is hulle…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/bcom-regte
BCom Regte
2023-10-31 [tabs] BCom Regte Aanbeveel vir studente wat 'n tweeledige belangstelling in die regte en besigheid het. Hierdie graad vul die LLB aan, aangesien dit 'n breër perspektief bied op veral handel. Die vakgroepe binne 'n BCom in regte is presies dieselfde as…http://news.nwu.ac.za/af/postdoktorale-genoot-uit-maleisi%25C3%25AB-sluit-optentia-aan
Postdoktorale genoot uit Maleisië sluit by Optentia aan
2020-04-02 Internasionale postdoktorale genote speel ’n belangrike rol waar hulle aan die spits staan van navorsingsaktiwiteite by die Noordwes-Universiteit (NWU). Hierdie tipe internasionalisering ondersteun ook die NWU se strewe om deur uitnemendheid in innoverende…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers
Ontmoet ons navorsers
2023-09-28 Die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) doen opwindende werk op die navorsingsfront. Prof Moses Retselisitsoe Phooko is die direkteur van Professionele Ontwikkeling en Gemeenskapsbetrokkenheid in die Fakulteit Regte. Sy navorsing handel oor die…http://law.nwu.ac.za/af/node/29324
Nuwe uitdaging vir prof Christa Rautenbach
2018-05-30 Die doel van prof Rautenbach se aanstelling is om aan ’n ondersoek ten opsigte van die moontlike aanvaarding van ’n enkele huwelikswet, wat maatreëls teen skynhuwelike insluit, deel te neem. Die ondersoek sal hoofsaaklik die kwessie hanteer van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-deel-hulle-reis-met-borskanker
NWU-kundiges deel hulle reis met borskanker
2022-10-19 Dit is die diagnose wat die meeste mense vrees: kanker. Twee professore van die Noordwes-Universiteit (NWU), wat albei op verskillende maniere deur hierdie lewensbedreigende siekte geraak is, sê die emosionele tol wat dit eis, kan net so rampspoedig wees as…http://news.nwu.ac.za/af/wat-n-inspirasie
Wat ʼn inspirasie!
2020-12-09 Dr. Marli Dercksen is onlangs deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge met ʼn spesiale Inspirasievrou-toekenning vir haar werk in metaboliese siektes vereer. Kom vind saam meer uit oor dié merkwaardige vrou. Vertel ons bietjie wanneer jy…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorser-nou-lid-van-afrika-akademie-vir-wetenskap
NWU-navorser nou lid van Afrika-akademie vir wetenskap
2021-04-20 ’n Senior lektor in die navorsingsfokusarea Menslike Metabolomika aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is vir die volgende vyf jaar as ’n geaffilieerde lid van die Afrika-akademie vir wetenskap (AAW) gekies. Dr Rencia van der Sluis is gekies vanuit jong,…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-wiskundige-en-statistiese-wetenskappe/wiskunde-en-toegepaste-wiskunde
Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
2022-08-04 Wiskunde Op skoolvlak bestaan wiskunde uit algebra, meetkunde, analitiese meetkunde, trigonometrie en differensiaalrekening. Op universiteitsvlak word al die voorgenoemde afdelings in diepte bestudeer. Geen Fisika, Chemie, Ingenieurswese,…http://sport.nwu.ac.za/af/netbal
Netbal
2024-06-13 [accordion collapsed] Mahikengkampus Netbal kan beskryf word as een van die vernaamste sportkodes regoor die land en buite die grense van Suid-Afrika, en dit het ’n unieke geskiedenis. Dit is vir lank as ’n sport beskryf wat vir vroue geskik…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/satds-en-streekbeplanning-vereistes