Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/goed-beter-beste-skool-vir-taalonderwys-vereer-presteerders
Goed! Beter! Beste! Skool vir Taalonderwys vereer presteerders
2018-11-08 Die Skool vir Taalonderwys in die Fakulteit Opvoedkunde het onlangs sy heel eerste toppresteerdergeleentheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gehou. By hierdie gebeurtenis, wat die vorm van ’n middagete aangeneem het, het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-speel-gasheer-vir-elitehokkietoernooi
NWU speel gasheer vir elitehokkietoernooi
2022-02-15 Die Noordwes-Universiteit (NWU) streef steeds daarna om die wonderlike sport wat hokkie genoem word, te bevorder deur in Potchefstroom vir die FIH Pro League vir mans gasheer te speel. Die toernooi skop op Dinsdag 8 Februarie af, wanneer Suid-Afrika teen…http://education.nwu.ac.za/research-unit-self-directed-learning/sdl-covid-19-helpful-resources
SDL Covid-19 Helpful Resources
2020-08-03 The list of educational applications, platforms and resources below aim to help parents, teachers, schools and school administrators facilitate student learning and provide social care and interaction during periods of school closure. Most of…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-gasheer-wees-vir-bekroonde-geskiedkundige-en-dekolonisasie-kundige
NWU gaan gasheer wees vir bekroonde geskiedkundige en dekolonisasie-kundige
2019-02-14 Die vakgroep Geskiedenis in die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Sosiale Wetenskappe gaan in Mei vir prof Sabelo Ndlovu Gatsheni van Unisa gasheer speel. Tydens sy besoek aan die NWU se kampus in Vanderbijlpark sal prof Gatsheni as gasdosent vir…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ondersteun-geestesgesondheid-elke-tree-van-die-pad
NWU ondersteun geestesgesondheid elke tree van die pad
2019-03-20 Die kampusgemeenskap van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs die stapskoene vasgemaak en so aan ‘n oproep om deel te wees van die kampus se eerste bewusmakingspretloop ten bate van die bevordering van geestesgesondheid…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/nagraadse-kwalifikasies-filosofie
Nagraadse kwalifikasies in Filosofie
2026-03-02 [accordion collapsed] Kortleerprogram (Sertifikaat in Filosofie) Vind meer uit oor die Kortleerprogram (Sertifikaat) in Filosofie BA Hons in Filosofie en MPhil in Filosofie Vir die BA Hons en MPhil is daar vier modules wat voltooi moet…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-maak-nuwe-moontlikhede-vir-fempreneurs-oop
NWU maak nuwe moontlikhede vir fempreneurs oop
2020-11-16 Dit was ’n aand van hoë modes en feesviering wat goed gepas het by die gevierde groep vroulike entrepreneurs wat gereed staan om die werksomgewing aan te pak. Die 2018 Gala-toekennings van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program het…http://news.nwu.ac.za/af/cara-stacey-wen-jong-kunstenaar-toekenning-vir-musiek
Cara Stacey wen Jong Kunstenaar-toekenning vir Musiek
2021-09-07 Dr Cara Stacey, senior lektor in Afrikamusiek by die Skool vir Musiek aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is so pas as hierdie jaar se wenner van die Standard Bank Jong Kunstenaar-toekenning vir Musiek aangewys. Hierdie toekenning gee erkenning aan haar…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23684
Risikobestuur
2025-07-28 [accordion], Oorsig, ʼn Risikobestuurder identifiseer moontlike risiko’s wat kan ontstaan as gevolg van laer kontantvloei en hoër versekeringskoerse vir die besigheid. Hierdie spesialiste assesseer risiko’s en implementeer planne en strategieë om besigheidsverliese te minimeer.…, Toelatingsvereistes, APS 28 Wiskunde vlak 4 (50%) Engels vlak 4 Addisonele veriestes mag van toepassing wees as per Fakutiet se jaarboek / kalendar Voldoen nie aan die vereistes nie? Sien inligting oor die Verlengde program hieronder , Kampusse waar program aangebeid word, Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] , Kwalifikasie, BCom Ekonomie en Risikobestuur Durasie: 3 jaar, voltyds [Kwalifikasie 5FKH05 P/V] Sien asseblief die jaarboek vir meer inligting, Loopbaangeleenthede, Bankbestuur Finansiële risikobestuur Korporatiewe en stadstesourier Fonds- en batebestuur SAFEX-handel Geld-, kapitaal- en aandelemark Ekonomiese advies, Nagraadse studies, BCom Hons in Ekonomie met Risikobestuur MCom in Toegepaste Risikobestuur PhD in Risikobestuur Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion] , Verlengde programme, [accordion], Oorsig, Die Uitgebreide Program sluit ʼn addisionele jaar van studie in wat die student se basiese kennis en vaardighede sal verbeter alvorens aanbeweeg word na meer gespesialiseerde studies in die latere jare van die programme. Verder het studente wat hierdie program…, Kwalifikasie in die program, BCom Ekonomie en Risikobestuur Durasie: 4 jaar, voltyds [Kwalifikasie 5XKH05 V], Toelatingsvereistes, APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of meer) / Wiskunde Geletterheid vlak 6 (70% of meer) Addisionele vereistes mag van toepassing wees as per Fakultiet se jaarboek / kalendar, Kampus waar program aangebeid word, Vanderbijlpark [V], Loopbaangeleenthede, Bankbestuur Finansiële risikobestuur Korporatiewe en stadstesourier Fonds- en batebestuur SAFEX-handel Geld-, kapitaal- en aandelemark Ekonomiese advies, Nagraadse studies, BCom Hons in Ekonomie met Risikobestuur MCom in Toegepaste Risikobestuur PhD in Risikobestuur Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion]http://law.nwu.ac.za/af/nagraadse-studies-omgewingsverandering/jonathan-verschuuren
Jonathan Verschuuren
2024-05-09 Prof. Dr. Jonathan Verschuuren is 'n professor in Internasionale en Europese Omgewingsreg aan die Universiteit van Tilburg en 'n Marie Sklodowska Curie-genoot aan die Universiteit van Sydney. Hy het 'n buitengewone professoraat aan die Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika. Sy navorsing fokus hoofsaaklik op verskeie regsaspekte van…http://news.nwu.ac.za/af/word-n-taaltegnoloog-en-toor-met-programmering-tale-en-inligtingstelsels
Word ʼn taaltegnoloog en toor met programmering, tale en inligtingstelsels
2021-08-16 Het jy geweet dat taal en rekenaarprogrammering pasmaats kan wees? Registreer nou by die Noordwes-Universiteit vir die geherkurrikuleerde driejaargraad in Taaltegnologie om die moontlikhede van dié ongewone kombinasie te ontgin. Hierdie studierigting…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-applied-radiation-science-and-technology/navorsingsprojekte
Navorsingsprojekte
2017-08-31 CARST het die volgende navorsingsprojekte: [accordion collapsed] Nuclear Forensic Signatures and Libraries (Prof Manny Mathuthu) Resolving Nuclear Forensic Signatures and Libraries for South Africa’s 72 Uranium mines. This Project…http://law.nwu.ac.za/af/law/tuis
Tuis
2026-02-15 .node .img-responsive { box-shadow: 2px 2px 2px #4d4d4d; } Oorsig Die Fakulteit Regte, Noordwes-Universiteit verskaf gehalte regsopleiding, onderneem gefokusde navorsing en is by ons gemeenskap betrokke. Dit is die fakulteit se doel om…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/kwalifikasies
Kwalifikasies
2025-05-08 Die kwalifikasies wat aangebied word, ondersoek die snelveranderende gebied van taal en die relevansie daarvan vir die samelewing. Deur by die Skool vir Tale te studeer, verkry jy ’n beter begrip van die aard van taal en letterkunde, en jy…http://sport.nwu.ac.za/af/Mahikeng-sportkodes