Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/content/institusionele-registrateur-beheer-en-bestuur-nwu
Institusionele Registrateur
2021-08-03 Prof MM Verhoef Die Registrateur dien as die statutêre sekretaris vir die Raad, die Senaat, die NWU Bestuur, die Konvokasie en hulle onderskeie komitees en verskaf leiding ten opsigte van goeie korporatiewe bestuur, verseker voldoening…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geografie-en-omgewingsbestuur
Geografie
2020-01-28 Wat is Geografie? Verskillende karaktereienskappe van die natuurlike omgewing (bv. klimaat, minerale, topografie, oseane) lei daartoe dat verskeie menslike aktiwiteite op die aardoppervlak plaasvind (bv. myne, plase, stede of oorde).…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/vervoereknomie-en-logistieke-bestuur
Vervoereknomie en logistieke bestuur
2024-12-02 Begin jou reis deur die dinamiese wêreld van vervoerekonomie en logistieke bestuur. Hierdie kursus bied 'n omvattende verkenning van hoe goedere en mense doeltreffend in 'n globale ekonomie beweeg. Ontdek die ekonomiese beginsels wat vervoerstelsels dryf,…, Kwalifikasies in die studieveld, BCom in Sakebedrywighede met Vervoerekonomie BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuurhttp://news.nwu.ac.za/af/wiskunde-wetenskap-geexpo-sukses
Wiskunde + wetenskap = GeeXpo-sukses
2018-11-08 As jy steeds wonder oor die waarde van wiskunde en wetenskap, vra net vir William Cronje en Reinardt Atkinson om hulle toekomsvooruitsigte met jou te deel. William, ’n graad 11-leerder van die Vereeniging Gimnasium, en Reinardt, ’n finalejaar-BSc IT-…http://education.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/etiekaansoek-en-komitee-inligting
Etiekaansoek en komitee-inligting
2023-02-01 [accordion collapsed] Opdrag & SBP's Opdrag Die opdrag-dokument verskaf riglyne en stel ʼn minimum standaard daar vir die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkomitee vir Onderwys, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Regte, Teologie,…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-ssrec/etiekaansoek-en-komitee-inligting
Etiekaansoek en komitee-inligting
2025-12-10 [accordion collapsed] Opdrag & SBP's Opdrag Die opdrag-dokument verskaf riglyne en stel ʼn minimum standaard daar vir die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkomitee vir Onderwys, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Regte, Teologie,…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/baccalaureus-artium-kommunikasie
Baccalaureus Artium in Kommunikasie
2021-11-08 [accordion collapsed] Oorsig Die doel van hierdie kwalifikasie is om studente in staat te stel om professioneel en met gesag in die verskillende kommunikasie-omgewings op te tree. ’n Voornemende…http://news.nwu.ac.za/af/fokus-op-innovasie-van-ideevorming-tot-kommersialisasie
Fokus op innovasie: van ideevorming tot kommersialisasie
2023-06-14 Die Tegnologie-oordrag- en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor) van die Noordwes-Universiteit (NWU) neem die leiding om te verseker dat innovasie op die voorpunt van sy aktiwiteite en regoor alle sfere van die instelling bly. In hierdie tweede…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/satds-en-streekbeplanning-vereistes
Urban and Regional Planning Admission Requirements
2018-02-05 Om toelating tot die vier jaar voorgraadse program vir Stads- en Streekbeplanning te verkry, moet studente aan die volgende toelatingsvereistes voldoen: Op graad 12 vlak moet die student vir Wiskunde ʼn vlak 5 (60% - 69%) verwerf. Studente…http://commerce.nwu.ac.za/af/accountancy/rekeningkunde-algemeen
Rekeningkunde (algemeen)
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontdek jou pad na ʼn florerende loopbaan in finansies met ons BCom in Rekeningkunde, wat ideaal is vir studente wat belangstel in ʼn algemene besigheidsgraad met ʼn fokus op rekeningkunde, bestuursrekeningkunde, en belasting. Hierdie voorgraadse program rus jou…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Finansiële Rekeningkunde Belasting Bestuursrekeningkunde Finansiële Bestuur Ondernemingsbestuur, Graadopsies, BCom in Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die volgende Vanderbijlpark [V] kampus aangebied Kurrikulumkode: 5FHH01, Toelatingsvereistes, BCom in Rekeningkunde APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%), Professionele liggame, South African Institute F or Business Accountants (SAIBA) Vir meer inligting, besoek hul webwerf: https://saiba.org.za/ , Loopbaanmoontlikhede, Rekenmeester Koste- en bestuursrekenmeester Finansiële bestuurder Belastingpraktisyn Algemene bestuurder Onderwyser/dosent [/accordion] Jaarboekhttp://education.nwu.ac.za/af/onderwys-en-menseregte-diversiteit-edu-hright/toets-evashni
Toets Evashni
2026-04-22 Evashni Jansen Potchefstroom North West University Spending long hours in front of a screen…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/gowokani-chirwa
Gowokani Chirwa
2025-01-23 Prof Gowokani Chirwa is an Economist with expertise in Health Economics. He obtained his PhD in Economics from the University of York, UK, where he was based at the Centre for Health Economics. His primary research interests include health economics, global health economics, inequality, and poverty, with a particular focus on multidimensional…http://news.nwu.ac.za/af/sew2018-plaas-studente-entrepreneurskap-op-die-voorgrond
SEW2018 plaas studente-entrepreneurskap op die voorgrond
2018-09-21 Vir die tweede agtereenvolgende jaar het die Noordwes-Universiteit (NWU) – in samewerking met die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) – ’n baie geslaagde entrepreneurskapweek vir studente aangebied. Die inisiatief vir die Studente-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-nuwe-adjunk-visekanselier-vir-kampus-mahikeng-aan
NWU stel nuwe adjunk-visekanselier vir kampus in Mahikeng aan
2021-11-19 Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens sy vergadering op 18 November vir prof Sonia Swanepoel as die nuwe adjunk-visekanselier vir Gemeenskapsbetrokkenheid en Mahikengkampusbedrywighede aangestel. Sy sal vir ’n termyn van drie jaar dien.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/agtergrond-steenkool-en-laserchemie-navorsingsgroep
Agtergrond: Steenkool- en Laserchemie-navorsingsgroep
2017-08-30 Navorsingsfokus Ons navorsing en ontwikkeling fokus op die volgende: Die verstaan die fundamentele samestelling, struktuur en reaktiewe eienskappe van Suid-Afrikaanse kole, Die optimale ontwerp en werking van verbrandings- en…http://news.nwu.ac.za/af/hulpverlening-aan-knysna-en-ander-storm-geteisterde-gebiede
Hulpverlening aan Knysna en ander storm geteisterde gebiede
2017-06-13 Lede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampusgemeenskap in Vanderbijlpark word aangemoedig om nie-bederfbare produkte, toiletware, komberse en water te versamel ter ondersteuning van die slagoffers van die onlangse brandkrisis in die Tuinroete. Dié…http://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/nagraadse-studies
Nagraadse Studies
2025-05-15 As ʼn voorgraadse student was jy deel van ʼn “Skool” gewees, maar as nagraadse student sal jy binne ʼn navorsingsentiteit gesetel wees. Die Fokusarea: Sosiale Transformasie is met vier Skole geaffilieer. Skool vir Kommunikasie Skool vir…http://humanities.nwu.ac.za/af/ctext