Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/cave-%25E2%2580%2599n-digitale-veilige-hawe-vir-maatskaplike-werkers
The Cave: ’n digitale veilige hawe vir maatskaplike werkers
2020-03-19 Maatskaplike werk word oor die algemeen as ’n stresvolle beroep beskou as gevolg van die emosionele eise waaraan praktisyns onderworpe is. Een groep maatskaplike werkers wat veral kwesbaar is vir negatiewe uitkomste is dié wat in die…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-digitale-gids-wil-township-ekonomie-%25E2%2580%2599n-hupstoot-gee
Nuwe digitale gids wil township-ekonomie ’n hupstoot gee
2018-03-12 Innovasie bloot ter wille van innovasie is nie innovasie nie. Ware innovasie is om die alledaagse uitdagings te identifiseer en nuwe en volhoubare oplossings daarvoor te vind. Só sê Olivier Tshimbidi, alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU), en een…http://news.nwu.ac.za/af/professor-marietjie-havenga-lewer-intreelesing
Professor Marietjie Havenga lewer intreelesing
2022-07-14 ’n Intreelesing is belangrik in die lewe en loopbaan van ’n akademikus. Professor Marietjie Havenga het haar intreelesing, getiteld Koöperatiewe probleemgebaseerde leer in Inligtingstegnologie: Aktiewe leer vir die Vierde Industriële Revolusie, gelewer…http://news.nwu.ac.za/af/driekuns-vir-nicosmiti-met-n-derde-lewende-spesie-wat-sy-naam-dra
Driekuns vir “nicosmiti” met ’n derde lewende spesie wat sy naam dra
2022-11-03 In William Shakespeare se toneelstuk Romeo en Juliet vra Juliet die eeue oue vraag: “What’s in a name?” In die geval van die Noordwes-Universiteit (NWU) se navorser prof Nico Smit is die antwoord duidelik – sy naam is sinoniem met kundige bydraes op die…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-ondersteun-innoverende-strategie%25C3%25AB-vir-onderrig-en-leer-rekeningkunde-klaskamers
Navorsing ondersteun innoverende strategieë vir onderrig en leer in rekeningkunde-klaskamers
2019-08-06 As ’n professionele opvoeder is die Noordwes-Universiteit (NWU) se dr Viné Petzer passievol daaroor om die krag van opvoeding te ontgin. Veral waar dit by die wetenskap van die onderrig van rekeningkunde kom. Dr Petzer het meer as 15 jaar praktiese…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/gevorderde-korporatiewe-kommunikasie
Gevorderde Korporatiewe Kommunikasie
2020-05-15 [accordion collapsed] Wat doen 'n Kommunikasiepraktisyn? ’n Kommunikasiepraktisyn verseker dat daar voldoende gesprekke en kommunikasie tussen die organisasie en die organisasie se belanghebbers (met ander woorde die beleggers…http://news.nwu.ac.za/af/krone-selfvertroue-en-charisma-%25E2%2580%2593-mej-en-mnr-nwu-vaal-2019
Krone, selfvertroue en charisma – Mej en Mnr NWU Vaal 2019
2019-09-10 As jy gedink het dat skoonheidswedstryde net oor hoë modes en begeerlikheid gaan, misgis jy jou deeglik. By die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark verteenwoordig die jaarlikse Mej en Mnr NWU Vaal-kompetisie ’n viering van selfvertroue,…http://news.nwu.ac.za/af/verwelkomingsdag-2017-%25E2%2580%2593-eerstejaarstudente-teken-hierdie-datum-aan
Verwelkomingsdag 2017 – eerstejaarstudente, teken hierdie datum aan!
2022-08-19 Die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus (NWU Vaal) gaan binne die volgende week die nuwe groep eerstejaarstudente vir die 2017 akademiese jaar verwelkom. Vanaf 23 Januarie gaan die kampus die eerstejaars se registrasie- en oriënteringsprogram…http://news.nwu.ac.za/af/prof-wannie-carstens-ontvang-gesogte-prys-vir-bydraes-tot-afrikaans
Prof Wannie Carstens ontvang gesogte prys vir bydraes tot Afrikaans
2024-07-22 Prof Wannie Carstens, die voormalige direkteur van die Skool vir Tale aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het die gesogte Jan H Marais-prys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir sy buitengewone bydrae tot Afrikaans as wetenskaptaal…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoekom-jy-sukkel-om-te-slaap
Dit is hoekom jy sukkel om te slaap
2020-05-20 As jy in die vroeë ure van die oggend op enige sosialemediaplatform inskakel, sal jy heel waarskynlik ’n klomp mense aanlyn aantref. Sedert die land ’n paar weke gelede as gevolg van Covid-19 die staat van inperking betree het, sukkel Suid-Afrikaners om aan…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-rotary-international-%25E2%2580%2599n-vergelyking-wat-sin-maak
NWU en Rotary International: ’n vergelyking wat sin maak
2019-08-27 Onlangse samewerking tussen die Noordwes-Universiteit (NWU) en die internasionale diensorganisasie, Rotary International, het meer as 140 onderwyskundiges en onderwysers byeengebring om opleiding by twee internasionale wiskundekundiges te ontvang. Hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/sukses-%25E2%2580%2599n-keuse-wat-jy-elke-dag-maak-%25E2%2580%2593-robin-banks
Sukses is ’n keuse wat jy elke dag maak – Robin Banks
2019-10-25 3> Sukses is ’n keuse wat jy elke dag maak – Robin Banks Die Robin Banks-filosofie is eenvoudig: tem en oefen jou denke. Die einste gedagtes wat deur jou kop loop, kan jou help om die lewe van jou drome te laat waar word, of dit kan jou grootste vrese…http://news.nwu.ac.za/af/vyf-vroue-vier-geslagte-een-groot-nalatenskap
Vyf vroue, vier geslagte, een groot nalatenskap
2023-08-07 Vrouemaand is die ideale geleentheid om te kyk na die geweldige vooruitgang wat vroue in die onderwys teweeg gebring het en ’n nalatenskap van akademiese prestasies oor geslagte heen te vier. Watter eer is dit nie om die inspirerende reise van vier geslagte…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-gasheer-wees-vir-internasionale-kundige-oor-denkkrag
NWU gaan gasheer wees vir internasionale kundige oor denkkrag
2019-08-22 Robin Banks, ’n vooraanstaande kundige oor die onderwerp van denkkrag en persoonlike meesterskap, sal die Noordwes-Universiteit (NWU) tydens Oktober besoek. Hy sal op 10 Oktober sy werkswinkel, “Success is a choice”, op die kampus in Vanderbijlpark…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundige-mederedakteur-van-nuwe-handboek-oor-diversiteitsbestuur
NWU-kundige is mederedakteur van nuwe handboek oor diversiteitsbestuur
2020-01-20 Dr Leon Moolman, ʼn senior lektor in arbeidsverhoudingebestuur, begin die jaar op ’n vreugdevolle hoogtepunt nadat hy sy eksemplaar van die pasgepubliseerde handboek, Managing Diversity in the South African workplace, ontvang het. As een van die…http://news.nwu.ac.za/af/wanneer-poppe-praat-luister-kinders
Wanneer poppe praat, luister kinders!
2018-11-08 Die energie in die vertrek vol vyfjariges is amper tasbaar. Die oomblik wanneer die musiek begin speel en die fluweelgordyne oopskuif, blink hulle ogies van verwondering en almal raak stil. Dit is tyd vir die poppe om te praat en die kinders om te luister…http://news.nwu.ac.za/af/beter-groeisyfers-toon-veerkragtigheid-maar-ongestadigdheid-bly
Beter groeisyfers toon veerkragtigheid, maar ongestadigdheid bly
2023-09-06 Die beter-as-verwagte groei van 0,6% in die bruto binnelandse produk (BBP) in die tweede kwartaal van 2023 is welkome nuus, aangesien dit sy styging vir ’n tweede agtereenvolgende tydperk verhoog het. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-spog-met-nuwe-alumni-advieskomitee
NWU Vanderbijlpark spog met nuwe Alumni-advieskomitee
2018-05-07 Ses jaar ná die stigting van die heel eerste alumni-advieskomitee op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark laat die komitee steeds sy teenwoordigheid geld. Die komitee verteenwoordig die kampus se sterk en lewendige alumnigroep, wat…http://news.nwu.ac.za/af/kommoditeitsrisikobestuur-studente-oes-ervaring