Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/senaat-samestelling-nwu-beheer-en-bestuur
Senaat Samestelling en Lidmaatskap
2021-08-03 Die lidmaatskap van die Senaat word betaal in ooreenstemming met artikel 13(1) van die Statuut. Kliek hier vir 'n ledelys van die Senaat. Uitnodiging aan permanente lede van die ondersteuningspersoneel van die Noordwes-Universiteit om TWEE Senaatslede…http://news.nwu.ac.za/af/onder-19-wereldbekervuurwerke-gee-vrouekrieket-n-hupstoot
Onder-19-wêreldbekervuurwerke gee vrouekrieket ’n hupstoot
2023-01-31 Hoe lank sal krieket nog as die “Gentleman’s Game” bekendstaan, of is daardie bynaam reeds iets van die verlede? Vrouekrieket het hand oor hand toegeneem en hierdie tendens het in 2023 voortgegaan met die IKK se Onder-19 Krieket Wêreldbeker vir Vroue. Die…http://news.nwu.ac.za/af/bestuursrekenmeesterskap-studente-blink-wereldwye-assessering-uit
Bestuursrekenmeesterskap-studente blink in wêreldwye assessering uit
2023-02-01 Studente van die Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens getoon waarom die skool sowel as sy studente so hoog aangeskryf word toe hulle ’n verstommende 85%-slaagsyfer in die bestuursgevallestudie-eksamen van die…http://education.nwu.ac.za/af/research-and-innovation/emhs-rec
EMHS-REC
2018-07-23 Navorsingsetiekkomitee vir Opvoedkunde, Bestuur, Geesteswetenskappe en Sosiale Wetenskappe (EMHS-REC) Die EMHS-REC is ʼn navorsingsetiekkomitee wat by die National Health Research Ethics Council (NHREC) van die Nasionale Departement van Gesondheid…http://news.nwu.ac.za/af/golden-key-verwelkom-nuwe-akademiese-presteerders
Golden Key verwelkom nuwe akademiese presteerders
2019-05-13 Die onlangse erkenningseremonie vir nuwe lede van die Golden Key internasionale erevereniging het onlangs 250 studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark in hulle geledere verwelkom. Dr Elmie Castleman, die direkteur van die…http://news.nwu.ac.za/af/phd-studie-bevind-dat-sosiale-entrepreneurskap-%25C5%2589-ingesteldheid
PhD-studie bevind dat sosiale entrepreneurskap ʼn ingesteldheid is
2019-05-13 Prof Chimwenwe Chipeta se gesig het gestraal van trots toe sy vrou haar PhD in entrepreneurskap tydens die onlangse PhD-gradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark verwerf het. Met ʼn postdoktorale navorsingsgenoot by…http://news.nwu.ac.za/af/spring-gou-vir-robin-banks-werkswinkel
Spring gou vir Robin Banks werkswinkel
2019-10-09 Het jy al jou kaartjie gekoop vir die mag-nie-misloop werkswinkel deur Robin Banks, die vooraanstaande kundige oor die onderwerp van denkkrag en persoonlike meesterskap? Indien nie, moet jou gou spring om jou plek te bespreek. Op Donderdag, 10 Oktober,…http://education.nwu.ac.za/af/mathematics-science-and-technology-education/studierigtings
Studierigtings
2025-03-04 Geografie- onderwys en omgewingsopvoeding [accordion collapsed] Oorsig Die vakgroep Geografie- onderwys en Omgewingsopvoeding, is ’n dinamiese en lewendige groep binne die Skool vir Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie vir Onderwys. Ons…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-haar-passie-en-innovasie-haar-tweede-natuur
Navorsing is haar passie, en innovasie haar tweede natuur
2019-08-26 Google het net 0,50 sekondes nodig om te reageer op die soekterme “Verona Leendertz”. Uit dié resultate is dit duidelik dat prof Verona Leendertz passievol is oor professionele ontwikkeling – hetsy haar eie is as kundige op die gebied van opleiding en…http://news.nwu.ac.za/af/poppe-bevorder-leer-vir-jong-kinders
Poppe bevorder leer vir jong kinders
2019-10-18 Dit was iets om te sien. Toe die musiek begin speel en die fluweelgordyne oopskuif, het die kleintjies by die El Shaddai Laerskool in Vanderbijlpark hul asems opgehou en die ogies het geblink. Dit was tyd vir die kleurvolle poppe om te praat en vir klein…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-toekenning-om-wereldwye-siekte-hok-te-slaan
Nuwe toekenning om wêreldwye siekte hok te slaan
2022-04-13 Bertie Jacobs Malaria is ’n dodelike siekte wat wêreldwyd voorkom, en menselewens en die ekonomieë vernietig van die lande waar dit floreer. Volgens die jongste syfers van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) was daar in 2020 241 miljoen…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/tale
Tale
2023-09-19 Die 2022-aansoeke vir die Departement van Sport, Kuns en Kultuur se taalbeurs is nou oop. Hierdie beurs is spesifiek daarop gemik om 'n bydrae te maak tot voltydse voorgraadse sowel as voltydse en deeltydse Honneurs- en MA-studente van taalstudies aan die…http://humanities.nwu.ac.za/af/ctext/autshumato
Autshumato
2021-11-08 Autshumato Autshumato is ʼn projek wat deur die Departement van Kuns en Kultuur geborg word om oopbronvertaalsagteware te ontwikkel, vry te stel en te ondersteun om groter toegang tot inligting vir elke Suid-Afrikaner te verskaf…http://sport.nwu.ac.za/af/hpi/re%25C3%25ABls-en-prosedures
Reëls en prosedures
2018-07-12 HPI-toegang Alle lede kry toegang met hulle eie toegangskaart. ENIGE vorm van misbruik daarvan sal ’n boete vir die kaarthouer tot gevolg hê, asook ’n bykomende boete wat deur die kaarthouer betaalbaar is om mede-oortreders te…http://law.nwu.ac.za/af/law/regskliniek-mahikeng
Regskliniek Mahikeng
2026-03-20 (function(d, s, id) { var js, fjs = d.getElementsByTagName(s)[0]; if (d.getElementById(id)) return; js = d.createElement(s); js.id = id; js.src = "//connect.facebook.net/en_US/sdk.js#xfbml=1&version=v2.9"; fjs.parentNode.…http://news.nwu.ac.za/af/n-blywende-gedenkgeleentheid-om-ons-personeel-en-studente-te-eer
’n Blywende gedenkgeleentheid om ons personeel en studente te eer
2024-03-06 Die drie kampusse van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 3 November elkeen hulle jaarlikse gedenkdiens gehou ter ere van al die personeellede en studente wat gedurende die jaar oorlede is. Twee-en-dertig studente en agt personeellede is oorlede…http://news.nwu.ac.za/af/vaardighede-ki-en-masjienleer-nodig-om-afrika-se-waterhulpbronbestuur-te-verbeter
Vaardighede in KI en masjienleer is nodig om Afrika se waterhulpbronbestuur te verbeter
2024-02-27 Water is ’n beperkte natuurlike hulpbron, en vir Afrika om sy bestuur van hierdie hulpbron te verbeter, is dit nodig dat instellings vir hoër onderrig vaardighede in kunsmatige intelligensie (KI) en masjienleer onderrig en omarm. Dit is een van die…http://news.nwu.ac.za/af/jong-karateka-mik-na-goud
Jong karateka mik na goud
2018-04-18 Talle karatekas droom daarvan, maar baie min kry ooit die geleentheid om die Land van die Opkomende Son te besoek. Stephen Moeketsi, ’n finalejaar-BEd-student van die Noordwes-Universiteit (NWU), is een van die min gelukkiges wat die tuiste van karate,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-bepleit-verbeterde-sorg-vir-pasiente
NWU-kundiges bepleit verbeterde sorg vir pasiënte
2025-07-02 Twee gesondheidsorgkundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) het hulle insigte gedeel tydens ’n werkswinkel wat onlangs by die Witrand Psigiatriese Hospitaal gehou is om ’n bewustheid van gehalte en veiligheid in gesondheidsorg te skep. Dr Sabelile…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-trap-shimlas