Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/neheng-en-jo-ane-laat-ussa-rekords-tuimel
Neheng en Jo-Ané laat USSA-rekords tuimel
2024-04-20 Hulle het die verskriklike weer getrotseer, die mededingers afgeweer en ’n noemenswaardige medalje-oes huis toe geneem. Die atletiekspanne van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n uitstekende vertoning tydens USSA Atletiek se onlangse baan- en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-who-leerstoelprogram-ondersoek-afrika-se-handelspotensiaal
NWU-WHO-leerstoelprogram ondersoek Afrika se handelspotensiaal
2021-03-24 Sedert die Wêreldhandelsorganisasie se leerstoelprogram (WCP) binne die TRADE-navorsingsfokusarea by die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n paar jaar gelede bekendgestel is, het Afrika ’n sleutelfokusarea vir die WCP se navorsings- en uitreikaktiwiteite gebly…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-akademikus-praat-oor-haar-b2-nns-gradering
NWU-akademikus praat oor haar B2-NNS-gradering
2022-12-08 Om verplig te voel om navorsing te doen en om dankbaar te wees. Dit is hierdie sentimente waaraan prof Susan Coetzee-Van Rooy, navorsingsprofessor aan die Noordwes-Universiteit (NWU), dink wanneer sy praat oor die B2-gradering wat sy van die Nasionale…http://news.nwu.ac.za/af/bou-hoop-verander-lewens-pilgrim-welfare-centre-bring-sy-gemeenskap-byeen
Bou hoop, verander lewens: Pilgrim Welfare Centre bring sy gemeenskap byeen
2023-11-16 In die hart van Small Farms, Evaton, naby Vereeniging in die Vaaldriehoek, lê die Pilgrim Welfare Centre. Die missie van hierdie instapsentrum is tweeledig: om armoede hok te slaan en opvoeding te bevorder. Om dit te bereik, het hulle ’n verskeidenheid…http://engineering.nwu.ac.za/af/chemical-and-minerals-engineering/tuis
Tuis
2020-05-25 Die Chemiese en Myn Industrieë is twee van die grootste Bruto Binnelandse Produk (BBP) bydraers in Suid-Afrika. 'n Beroep in die rigting verseker uitstekende beroepsgeleenthede en sekuriteit. Boodskap van die Skooldirekteur Die…http://education.nwu.ac.za/af/professional-studies-education/voorgraadse-studieopsies
Voorgraadse studieopsies
2023-09-05 Kurrikulumstudies [accordion collapsed] Oorsig Kurrikulumstudies behels die studie van kurrikulumprosesse - i.e. prosesse wat verband hou met onderrig-leer, assessering, klaskamergebaseerde navorsing en kurrikulering - ter voorbereiding van studente…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/absa-bwi-beurse
Absa BWI beurse
2022-11-07 Algemene inligting: Daar is tans 3 Absa BWI beurse beskikbaar vir studies in BWI en Aktuariële Wetenskap soos aangebied op die Potchefstroom en Vanderbijlpark kampusse van die NWU. Die Absa BWI beursprogram word bestuur deur die Absa BWI Beurskomitee…http://news.nwu.ac.za/af/waarom-vroee-sifting-vir-bloeddruk-kinders-noodsaaklik
Waarom vroeë sifting vir bloeddruk by kinders noodsaaklik is
2022-05-23 Hoë bloeddruk of hipertensie is nie net ’n siekte by volwassenes nie, maar begin tydens die kinderjare en duur tot in volwassenheid. In ’n studie wat deur die Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) van die Noordwes-Universiteit (NWU) uitgevoer is,…http://news.nwu.ac.za/af/burger-nou-rugbyinstituut-se-veldmaarskalk
Burger nou Rugbyinstituut se veldmaarskalk
2023-01-27 Dit is ʼn snikhete Donderdagmiddag met die kwik wat so hoog styg soos beurtkraggemoedere. Die Rugbyinstituut van die Noordwes-Universiteit (NWU) se spankamer, aikona, oorlogkamer, is egter koel. ʼn Tafelgrootte replika van ʼn rugbyveld begroet jou as jy instap,…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/publieke-administrasie
Publieke Administrasie
2020-07-02 Studente sal ervaar dat Publieke Administrasie as vak hulle leer wat die belangrikste teorie, onderrig, vaardighede en praktyke is wat met die eietydse Suid-Afrikaanse staat en die wêreldwye openbaresektorarena verband hou. Studente word…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-hoof-en-visekanselier-sluit-aan-wereldleiers-kernwetenskap-vir-internasionale-webinaar
NWU se Hoof en Visekanselier sluit aan by wêreldleiers in kernwetenskap vir internasionale webinaar
2022-07-06 Die Noordwes-Universiteit se Hoof en Visekanselier, dr Bismark Tyobeka, is deur prominente wêreldleiers in kernaangeleenthede genooi om ʼn paneellid te wees in ʼn internasionale webinaar oor die rol van kern- en radiologieveiligheid in die vreedsame gebruik…http://news.nwu.ac.za/af/auther-unmasked-research-4-health
AUTHeR – Unmasked Research-4-Health
2022-11-24 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe en die Afrika-eenheid vir Transdissiplinêre Gesondheidsnavorsing (AUTHeR) het op 2 November, in samewerking met die provinsiale Departement van Gesondheid, die Dr Kenneth Kaunda-distrik se navorsingsdag op die…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-deur-na-varsity-netbal-finaal
Eagles deur na Varsity Netbal-finaal
2022-10-12 Hulle was slaggereed! Hulle het ons egter ook laat naels kou. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het op Maandag 10 Oktober die verdedigende kampioene, Kovsies, ore aangesit om na die 2022 Varsity Netbal-finaal deur te dring. Die Eagles moes…http://news.nwu.ac.za/af/leenkoste-gaan-waarskynlik-aanhou-styg
Leenkoste gaan waarskynlik aanhou styg
2022-07-22 Dit was onvermydelik dat ’n verdere styging in leenkoste vir besighede en verbruikers geïmplementeer moes word. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), wys daarop dat die Monetêre Beleidskomitee (MBK) op 21…http://news.nwu.ac.za/af/ekonomiese-herstel-het-maksimum-ondersteuning-nodig-om-opswaai-te-versterk
Ekonomiese herstel het maksimum ondersteuning nodig om opswaai te versterk
2025-06-04 Die teleurstellende groeisyfer van 0,1% van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die eerste kwartaal van 2025, wat op 3 Junie deur StasSA vrygestel is, het as geen verrassing gekom nie, aangesien dit bloot verskeie maande van gedempte hoëfrekwensie-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-uitnemendheid-en-waardes-aksie
NWU vier uitnemendheid en waardes in aksie
2025-05-23 Om kernwaardes uit te leef, word nie net deur die Noordwes-Universiteit (NWU) aangemoedig nie, dit word gevier. Die universiteit het op 22 Mei ’n erkenning- en toekenningseremonie aangebied om erkenning te verleen aan personeel en studente wat die gees en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-en-vriende-hou-w%25C3%25AAreldklaskonsert
NWU-alumni en vriende hou wêreldklaskonsert
2020-11-21 Potchefstroom – Alumni van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die afgelope naweek vir die heel eerste keer ’n virtuele konsert aangebied met musikante van verskeie genres, maar wat almal vanuit die NWU-stal kom. “Hierdie konsert is maar net nog een van…http://news.nwu.ac.za/af/kampus-loof-top-akademiese-presteerders
Kampus loof top- akademiese presteerders
2020-03-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het hierdie jaar nie net ’n rekordgetal eerstejaarstudente verwelkom nie, maar ook die room van die oes matrikulante uit die Suid-Gautengstreek. Lede van die kampusbestuur het onlangs tydens ’n…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-ingenieurswese-se-vindingrykheid-n-sleutel-tot-phd-suksesse