Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/sukses-%25E2%2580%2599n-keuse-wat-jy-elke-dag-maak-%25E2%2580%2593-robin-banks
Sukses is ’n keuse wat jy elke dag maak – Robin Banks
2019-10-25 3> Sukses is ’n keuse wat jy elke dag maak – Robin Banks Die Robin Banks-filosofie is eenvoudig: tem en oefen jou denke. Die einste gedagtes wat deur jou kop loop, kan jou help om die lewe van jou drome te laat waar word, of dit kan jou grootste vrese…http://news.nwu.ac.za/af/vyf-vroue-vier-geslagte-een-groot-nalatenskap
Vyf vroue, vier geslagte, een groot nalatenskap
2023-08-07 Vrouemaand is die ideale geleentheid om te kyk na die geweldige vooruitgang wat vroue in die onderwys teweeg gebring het en ’n nalatenskap van akademiese prestasies oor geslagte heen te vier. Watter eer is dit nie om die inspirerende reise van vier geslagte…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-spog-met-nuwe-alumni-advieskomitee
NWU Vanderbijlpark spog met nuwe Alumni-advieskomitee
2018-05-07 Ses jaar ná die stigting van die heel eerste alumni-advieskomitee op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark laat die komitee steeds sy teenwoordigheid geld. Die komitee verteenwoordig die kampus se sterk en lewendige alumnigroep, wat…http://news.nwu.ac.za/af/kommoditeitsrisikobestuur-studente-oes-ervaring
Kommoditeitsrisikobestuur: studente oes ervaring
2018-10-19 Ekonomiese onstabiliteit het die wyse verander waarop maatskappye bedryf word. Die dae waar besluite uitsluitlik met behulp van voorspellings en projeksies geneem is, is lankal iets van die verlede. Risikobestuur het ’n integrale deel van goeie bestuur en…http://news.nwu.ac.za/af/vier-nwu-uitnemendheid-nomineer-uitstaande-alumni-vir-gesogte-toekenning
Vier NWU-uitnemendheid – nomineer uitstaande alumni vir gesogte toekenning
2025-07-02 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is steeds besonder trots op die merkwaardige prestasies van alumni wat aktief ’n impakvolle en waardevolle bydrae op alle gebiede van die samelewing maak – plaaslik sowel as internasionaal. Weet jy van ’n NWU-gegradueerde…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/vliegtuigontwikkeling
Vliegtuigontwikkeling
2022-02-20 Die vliegtuigontwikkelingsgroep fokus op aërodinamiese en strukturele navorsing wat die prestasie en veiligheid van sweeftuie en ligte vliegtuie kan verbeter. Die tegnologie wat uit die navorsing verkry word, word dan direk in nuwe…http://news.nwu.ac.za/af/wanneer-poppe-praat-luister-kinders
Wanneer poppe praat, luister kinders!
2018-11-08 Die energie in die vertrek vol vyfjariges is amper tasbaar. Die oomblik wanneer die musiek begin speel en die fluweelgordyne oopskuif, blink hulle ogies van verwondering en almal raak stil. Dit is tyd vir die poppe om te praat en die kinders om te luister…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-leopard%25E2%2580%2599s-lair-kompetisie-%25E2%2580%2593-sperdatum-vir-inskrywings-kom-nader
NWU se Leopard’s Lair-kompetisie – sperdatum vir inskrywings kom nader _
2020-07-09 Die sperdatum vir inskrywings vir die 2020-weergawe van die Noordwes-Universiteit (NWU) se gewilde Leopard’s Lair-besigheidskompetisie kom nader, en alle studentepreneurs word uitgenooi om deel te neem. As jy meen dat jy ’n innoveerder met ’n unieke…http://news.nwu.ac.za/af/sportdepartement-wil-personeel-aktief-kry
Sportdepartement wil personeel aktief kry
2022-08-19 Met die gesegde: “’n Fikse en gesonde liggaam is die beste modestelling wat jy kan maak”, wil die sportdepartement op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit die tradisionele manier verander waarop mense oor fiksheid en gesondheid dink.…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-en-vriende-trek-saam-vir-jaarlikse-sakeontbyt
Alumni en vriende trek saam vir jaarlikse sakeontbyt
2020-03-03 Die jaarlikse Alumni en Vriende Sakeontbyt van die Noordwes-Universiteit (NWU) sal na verwagting op 20 Maart 2020 in Vanderbijlpark plaasvind. Hierdie funksie bring lede van die NWU-alumnivereniging, akademici, sakelui en gemeenskapslede byeen om skouers…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/innovasie-ondersteuningskantoor
Innovasie Ondersteuningskantoor
2021-08-04 Die Tegnologie Oordrag en Innovasie Ondersteuningskantoor ondersteun in alle aspekte van die industrialisering en kommersialisering van hulle uitvindings. Dit sluit die volgende in: Bystand met aansoeke om befondsing vir…http://news.nwu.ac.za/af/drie-dosente-obu-genote-tau-fellows-gekies
Drie dosente as OBU-genote (TAU fellows) gekies
2020-11-30 Drie akademici van die Noordwes-Universiteit (NWU) is vir die Suid-Afrikaanse Onderrigbevordering by Universiteite-genootskapprogram (OBU-genootskapprogram) gekies. Dit is ’n groot eer om deur die OBU-paneel gekies te word en bevestig weer eens dat die NWU…http://news.nwu.ac.za/af/op-wereld-hipertensiedag-vra-navorsers-vir-n-bewustheid-en-voorkoming-van-hipertensie
Op Wêreld Hipertensiedag vra navorsers vir ’n bewustheid en voorkoming van hipertensie
2023-05-25 Ter erkenning van Wêreld Hipertensiedag het die NWU se Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) ’n bloeddrukmoniteringsgeleentheid as deel van die Mei Metingsmaand-inisiatief gereël. Die doel van die geleentheid was om ’n bewustheid oor hipertensie, of hoë…http://education.nwu.ac.za/af/language-education/voorgraadse-studie-opsies
Voorgraadse studie-opsies
2026-03-26 Afrikaans vir Onderwys [accordion collapsed] Oorsig Afrikaans is een van die jongste tale in die wêreld en het (soos Hindi, Moderne Hebreeus en Indonesies) eers gedurende die 20ste eeu ten volle ’n…http://news.nwu.ac.za/af/vergadering-bring-verenigde-kommunikeerders-en-oudiovisuele-vakkundiges-byeen
Vergadering bring verenigde kommunikeerders en oudiovisuele vakkundiges byeen
2023-05-18 Die heel eerste vergadering van diegene wat in verenigde kommunikasie (integreerders van verskillende kommunikasieinstrumente en -dienste) en oudiovisuele dissiplines werk, was ’n dawerende sukses. Meer as 60 afgevaardigdes van 19 universiteite en…http://news.nwu.ac.za/af/gradeplegtigheidfees-vir-nwu-gegradueerdes
Gradeplegtigheidfees vir NWU-gegradueerdes
2019-10-07 Die Oktober-gradeplegtigheid van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark was ’n heuglike ervaring. Toe die meer as 100 gegradueerdes die verhoog opgestap het, het trotse geliefdes ge-ululeer, gejuig en ritmies handegeklap. Prof Linda…http://news.nwu.ac.za/af/kampus-speel-gasheer-vir-kansa-relay-life
Kampus speel gasheer vir KANSA Relay for Life
2019-10-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het vanjaar vir die sewende keer gasheer gespeel vir die jaarlikse KANSA Relay for Life-inisiatief. Hierdie inisiatief bied aan die gemeenskap die geleentheid om kankeroorlewendes te vier, om die…http://news.nwu.ac.za/af/ekonoom-plaas-brandstofprysverhoging-perspektief
Ekonoom plaas brandstofprysverhoging in perspektief
2022-08-19 Vanaf 1 Februarie 2017 kos 93- en 95-oktaanpetrol 29c/ℓ meer. Dié prysstyging is deur die Departement van Energie aangekondig wat die olieprys en rand/dollar-wisselkoers as redes vir die styging gee. Tydens ’n RSG-onderhoud het die welbekende ekonoom, dr…http://news.nwu.ac.za/af/rne-moet-belangrike-groei-vriendelike-hervormings-versnel-om-bbp-syfers-te-verbeter
RNE moet belangrike groei-vriendelike hervormings versnel om BBP-syfers te verbeter
2024-09-04 “Ná die hersiene nul-groeivlak (0,0%) in die eerste kwartaal van 2024 is die beter nuus dat die reële bruto binnelandse produk (BBP) in Suid-Afrika in die tweede kwartaal van 2024 met ’n beskeie 0,4% gegroei het.” In sy kommentaar oor die BBP-syfers…http://news.nwu.ac.za/af/serious-game-kan-statistiekkopseer-verlig