Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/elektrisiteitstariefverhoging-sal-noodgedwonge-die-koste-van-sake-ondernemings-laat-styg
Elektrisiteitstariefverhoging sal noodgedwonge die koste van sake-ondernemings laat styg
2025-01-31 Hoewel dit steeds vir sakeondernemings en verbruikers ’n pynlike saak is, is die besluit deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) om ’n veel laer verhoging van 12,7% in Ekskom-tariewe toe te laat, in plaas van die 36% wat Eskom wou hê, ’n…http://www.nwu.ac.za/af/llb-akkreditasie-aankondigings
NWU LLB Accreditation Announcemnets
2021-06-15 Akkreditasie van die NWU se LLB-programme Jy het sekerlik in die media kennis geneem dat die NWU een van vier Suid-Afrikaanse Universiteite is wat kennis van onttrekking van akkreditasie van hulle LLB-programme gekry het. Dit is belangrik…http://engineering.nwu.ac.za/af/chemical-and-minerals-engineering/tuis
Tuis
2020-05-25 Die Chemiese en Myn Industrieë is twee van die grootste Bruto Binnelandse Produk (BBP) bydraers in Suid-Afrika. 'n Beroep in die rigting verseker uitstekende beroepsgeleenthede en sekuriteit. Boodskap van die Skooldirekteur Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-antropoloog-beklemtoon-vyf-praktiese-stappe-tot-die-inklusiewe-studie-van-ekologie
NWU-antropoloog beklemtoon vyf praktiese stappe tot die inklusiewe studie van ekologie
2021-05-25 Ons leef in ’n wye wêreld van kennis, en tog beklemtoon talle wetenskaplike velde hoofsaaklik die bydraes van Westerse kennis. Die belangrikheid daarvan om ekologie te dekoloniseer sodat die reikwydte en impak van die veld op ’n etiese wyse verbreed kan word…http://news.nwu.ac.za/af/bele-gelykheid
Belê in gelykheid
2021-11-22 Die entiteit Gemeenskaps- Psigososiale Navorsing (COMPRES) in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe het onlangs agt rekenaars (insluitende skerms, sleutelborde en muise) aan die Hoër Volkskool Potchefstroom geskenk. Die lessenaarrekenaars word nie meer by NWU…http://commerce.nwu.ac.za/af/economic-and-management-sciences/buitengewone-aanstellings
Buitengewone aanstellings
2024-08-15 Hierdie aanstellings is persone uit die industrie en die sakesektor wat betrokke is by die akademie, en sal dit vir ons moontlik maak om die mensehulpbronne tot ons beskikking meer doeltreffend aan te wend vir navorsing, innovasie, onderrigaktiwiteite,…http://news.nwu.ac.za/af/alumna-skitter-op-die-nasionale-musiekverhoog
Alumna skitter op die nasionale musiekverhoog
2019-04-05 Met haar strelende stem, skitterpersoonlikheid en flair vir vermaak, is Verona Goslett spoedig besig om ʼn huishoudelike naam in Suid-Afrika te word. Hierdie talentvolle jong alumna van die Noordwes-Universiteit (NWU) is tans besig om die nasionale…http://news.nwu.ac.za/af/n-gedeelde-visie-vir-die-toekoms-n-betrokkenheid-wat-n-nuwe-era-van-samewerking-inlui
’n Gedeelde visie vir die toekoms: ’n betrokkenheid wat ’n nuwe era van samewerking inlui
2024-03-06 Die Noordwes-Universiteit (NWU) en die Myngesondheids- en -veiligheidsraad (Mine Health and Safety Council, MHSC) het op Maandag 18 Desember 2023 ’n gesprek gehou om samewerking en die ontwikkeling van ’n verhouding te bevorder wat vir albei partye tot…http://news.nwu.ac.za/af/donateursmiddagete-beklemtoon-die-impak-van-donateure-en-bedryfsvennote-se-bydraes
Donateursmiddagete beklemtoon die impak van donateure en bedryfsvennote se bydraes
2025-10-30 Donateure en bedryfsvennote speel ’n lewensnoodsaaklike rol om die drome by die Noordwes-Universiteit (NWU) lewendig te hou. Dit is beklemtoon by die jaarlikse middagete vir donateure en belanghebbers, wat op 28 Oktober in Pretoria gehou is en waar die…http://sport.nwu.ac.za/af/korfball/korfbal
Korfbal
2020-07-24 Korfbal is ’n opwindende en kreatiewe sport wat vlugvoetigheid, spoed, tegniek en visie kombineer. Die spel behels dat daar beweeg word en ’n bal aangegee word met die doel om doele aan te teken. Spanwerk en samewerking is noodsaaklik.…http://news.nwu.ac.za/af/alternatiewe-ontwikkelingsindeks-bied-waardevolle-industrie-instrument
Alternatiewe ontwikkelingsindeks bied waardevolle industrie-instrument
2019-03-27 Teen die agtergrond van die toenemende belangrikheid van ekonomiese streeksontwikkeling wanneer dit by wêreldgroei kom, maak kenners van die Noordwes-Universiteit (NWU) ‘n merkwaardige bydrae deur die bekendstelling en suksesvolle toepassing van ʼn…http://news.nwu.ac.za/af/studente-plaas-nwu-onder-die-allerbestes-op-ranglys
Studente plaas NWU onder die allerbestes op ranglys
2021-09-20 Studente plaas die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die room van die oes van Suid-Afrikaanse universiteite wat studente-ervaring en afkampusleer betref. Dit is volgens die pasvrygestelde StuDocu World University Ranking 2021. Die NWU het ’n indrukwekkende…http://news.nwu.ac.za/af/professor-marietjie-havenga-lewer-intreelesing
Professor Marietjie Havenga lewer intreelesing
2022-07-14 ’n Intreelesing is belangrik in die lewe en loopbaan van ’n akademikus. Professor Marietjie Havenga het haar intreelesing, getiteld Koöperatiewe probleemgebaseerde leer in Inligtingstegnologie: Aktiewe leer vir die Vierde Industriële Revolusie, gelewer…http://news.nwu.ac.za/af/boek-ondersoek-die-rol-van-musiek-emosies
Boek ondersoek die rol van musiek in emosies
2023-03-13 Musiek kan ’n mens se gemoed kalmeer. Daar word gesê “musiek maak die woedende monster stil”. Dit kan byvoorbeeld ’n omgewing van kalmte, romanse, leer en kreatiwiteit skep. ’n Nuwe boek deur prof Conroy Cupido, ’n akademikus van die Noordwes-Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-het-ontdek-dat-kameeldoringbome-die-groei-van-lammers-en-hulle-vleisgehalte-verbeter
Navorsers het ontdek dat kameeldoringbome die groei van lammers en hulle vleisgehalte verbeter
2025-02-26 In die droë, sanderige grond van Suider-Afrika bring ’n geharde vegter sy kant: Vachellia erioloba, meer bekend as die kameeldoring. Hierdie geharde boom wat voorheen onder die genus Acacia as Acacia erioloba geklassifiseer was, word ook ’n kameeldoring in…http://news.nwu.ac.za/af/ttis-ondersoek-sonkraginnovasie-enel-green-power-se-sonkragaanleg-die-noord-kaap
TTIS ondersoek sonkraginnovasie by Enel Green Power se sonkragaanleg in die Noord-Kaap
2024-07-19 Die span van Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuning (TTIS) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs as deel van voortgesette pogings om innovasie- en bedryfsvennootskappe te ondersteun, ’n groep akademiese personeellede wat in…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-universiteit-vereer-sy-uitmuntende-navorsers
Noordwes-Universiteit vereer sy uitmuntende navorsers
2020-12-04 Die NWU het op 3 Desember 2020 sy allerbeste navorsers en innoveerders tydens ’n virtuele toekenningsaand vereer. Talle van die uitmuntende personeellede het by die geleentheid erkenning vir hulle uitnemendheid in navorsing in 2019 ontvang, waarby…http://news.nwu.ac.za/af/ondernemende-vroue-program-2020-%25C5%2589-uitnodiging-aan-alle-vaaldriehoek-fempreneurs
Ondernemende Vroue-program 2020: ʼn Uitnodiging aan alle Vaaldriehoek-fempreneurs
2020-01-28 > Indien Suid-Afrika die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) se teiken wil bereik om teen 2030 11 miljoen poste te skep, moet entrepreneurskap – veral onder vroue – aangemoedig word. Ten opsigte hiervan neem die Noordwes-Universiteit (NWU) leiding om…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-eagles-weer-terug-op-koers
NWU Eagles weer terug op koers
2022-03-09 Hierdie oorwinning het vir hulle alles beteken. Die NWU Eagles het nie net die vorige kampioene en gereelde finaliste UP-Tuks tydens hulle Varsitybeker-ontmoeting in Potchefstroom op Maandag 7 Maart met 17–8 gewen nie, hulle 2022-veldtog is ook weer terug op…http://news.nwu.ac.za/af/pad-way-projek-ten-bate-van-die-gemeenskap