Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/graad-10-seth-leerders-ondersoek-beroepshigiene-op-n-praktiese-wyse-die-nwu
Graad 10 SETH-leerders ondersoek beroepshigiëne op ’n praktiese wyse by die NWU
2025-08-28 ’n Groep graad 10-leerders van die SETH Academy by die Hoërskool Ferdinand Postma het op 10 April 2025 die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) vir ’n praktiese ervaring van beroepshigiëne besoek. Die sessie, wat deur die…http://news.nwu.ac.za/af/afsterwe-van-prof-stephen-de-la-harpe
Afsterwe van prof Stephen de la Harpe
2021-02-18 Dit is met groot hartseer dat ek moet aankondig dat Prof Stephen de la Harpe, die uitvoerende dekaan van die Fakulteit Regte, vanoggend, 18 Februarie 2021, oorlede is nadat hy vroeg in Januarie hierdie jaar in die hospitaal opgeneem is. Hy is as gevolg van…http://news.nwu.ac.za/af/btmg-%25E2%2580%2593-%25E2%2580%2599n-berekening-wat-sin-maak
BTMG – ’n berekening wat sin maak!
2018-10-25 Vyf jaar ná die bekendstelling van die Noordwes-Universiteit (NWU) se leerprogram, Oorbrug die Wiskunde-gaping, het die vraag na deelname aan die program met rasse skrede toegeneem. Deur hierdie intervensie – ook die BTMG-program genoem – het talle…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-wens-sy-olimpiese-helde-geluk
NWU wens sy Olimpiese helde geluk
2021-08-30 Die topplekke in enige sportsoort is slegs vir ’n paar uitgesoektes beskore: diegene wat – deur vasberadenheid – hulle talente op hulle gebied ten volle gebruik. Dit is geen maklike taak nie, en slegs ’n paar kom bo uit. Wanneer dit gebeur, is hulle…http://news.nwu.ac.za/af/die-prys-van-boeliegedrag
Die prys van boeliegedrag
2021-08-20 Sommige kinders kan die impak van boeliegedrag maklik verwerk, terwyl ander jare lank met die nadraai van hierdie traumatiese gebeure sukkel. Tebello Mabusela, ’n voorligtingsielkundige en dosent in sielkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU), bespreek…http://news.nwu.ac.za/af/topprestasies-famelab-deur-fgw-studente
Topprestasies in FameLab deur FGW studente
2023-04-18 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe (FGW) wil graag twee van ons studente gelukwens wat buitengewoon goed in die jaarlikse FameLab-kompetisie presteer het. FameLab is ’n kompetisie wat op wetenskapkommunikasie en openbare redevoering fokus met die doel om…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-blink-weer-uit-die-qs-world-university-rankings-nou-tiende-afrika
NWU blink weer uit in die QS World University Rankings ― nou tiende in Afrika
2023-06-29 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n groot verbetering getoon in die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings waar hulle posisie op die ranglys verbeter het – plaaslik, in Afrika en wêreldwyd. Die NWU se prestasie op hierdie ranglys…http://news.nwu.ac.za/af/rassie-erasmus-gaan-n-eredoktorsgraad-van-die-noordwes-universiteit-ontvang
Rassie Erasmus gaan ’n eredoktorsgraad van die Noordwes-Universiteit ontvang
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan ’n eredoktorsgraad toeken aan die Springbok-hoofafrigter en voormalige SA Rugby se Direkteur van Rugby, Johan “Rassie” Erasmus, wat Suid-Afrika gehelp het om die Rugby Wêreldbeker te wen. Die NWU Raad het die besluit…http://law.nwu.ac.za/af/node/29325
Aanstellings op die Fakulteitsbestuurskomitee
2018-06-01 Die volgende aanstellings (vir 'n periode van vyf jaar) is bevestig : Adjunkdirekteur Voorgraadse Programme Vanderbijlpark Kampus: Prof Ilya Mwanawina Direkteur Professionele Ontwikkeling en Gemeenskapsbetrokkenheid : Me Rene Koraan…http://news.nwu.ac.za/af/hier-kom-die-volgende-geslag-ekostryders
Hier kom die volgende geslag ekostryders
2018-11-22 Die toekoms van ons planeet is dalk nie so donker as wat talle mense voorspel nie. ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) doen haar deel om ’n nuwe geslag ekostryders toe te rus met kennis en toewyding om waterskaarste en ander uitdagings wat met…http://news.nwu.ac.za/af/finalejaarpiekniek-alles-was-die-moeite-werd
Finalejaarpiekniek: alles was die moeite werd!
2019-11-04 Meer as 200 finalejaarstudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs op die lowergroen walle van die Vaalrivier saamgetrek om saam met vriende te kuier en hulle laaste paar weke op die kampus te geniet voordat hulle…http://news.nwu.ac.za/af/verandering-noodsaak-innovasie-en-groei-%25E2%2580%2593-prof-linda-du-plessis
Verandering noodsaak innovasie en groei – prof Linda du Plessis
2018-10-12 Radikale verandering is aan die orde van die dag. So het prof Linda du Plessis, adjunk-visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) verantwoordelik vir institusionele beplanning en Vanderbijlparkkampusbedrywighede, tydens die onlangse NWU…http://news.nwu.ac.za/af/geluk-olimpiese-elroy
Geluk, Olimpiese Elroy!
2021-06-14 Die Noordwes-Universiteit is trots om vir Elroy Gelant, ʼn personeellid by Mense en Kultuur, geluk te wens met sy insluiting in die Suid-Afrikaanse span wat van 23 Julie tot 8 Augustus in die Olimpiese Spele in Tokio, Japan geen deelneem. Hy gaan op 7…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-verwelkom-nuwe-vsr-lede
NWU verwelkom nuwe VSR-lede
2022-09-08 Die Noordwes-Universiteit (NWU) verwelkom sy pas verkose Verteenwoordigende Studenteraad (VSR), wie se termyn amptelik op 6 September begin het. Die huidige VSR sal vir ’n tydperk van een jaar onder die leierskap van die VSR-voorsitter, Yikumba Andreas, ’n…http://news.nwu.ac.za/af/studente-entrepreneurs-meld-vir-oefenkamp-aan
Studente-entrepreneurs meld vir oefenkamp aan
2023-05-16 Om ’n idee in ’n florerende besigheid te ontwikkel, kan soos ’n onmoontlike taak voel, maar die Noordwes-Universiteit (NWU) verskaf die kundigheid en ondersteuning om voornemende entrepreneurs in die regte rigting te stuur. Studente-entrepreneurs van al…http://news.nwu.ac.za/af/n-nuwe-geslag-kampvegters-vir-maatskaplike-geregtigheid-tree-na-vore
’n Nuwe geslag kampvegters vir maatskaplike geregtigheid tree na vore
2024-03-07 Om maatskaplike geregtigheid in ’n ongelyke wêreld te verkry, is dit noodsaaklik om ’n beter wêreld te skep. Ons het ’n nuwe geslag regsleiers nodig wat gereed is om die reg op al sy gebiede en dienste vir mense meer toeganklik te maak. Dit het by die…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/dstnrf-leerstoel-biobrandstowwe
DST/NRF Leerstoel in Biobrandstowwe
2025-11-02 Die Bio-energie-navorsingsgroep wat in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit geleë is, is aktief op die gebied van tweede- en derdegenerasie-navorsing in bioraffinering, wat biochemiese sowel as termochemiese produksieroetes dek. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-akademici-word-deel-van-gesogte-obu-genootskapsprogram
NWU-akademici word deel van gesogte OBU-genootskapsprogram
2022-02-01 Die akademici van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n welverdiende reputasie vir kundigheid, harde werk en toewyding. Dit is weer eens duidelik by twee dosente wat vir die gesogte Suid-Afrikaanse Onderrigbevordering by Universiteite-genootskapsprogram (OBU…http://news.nwu.ac.za/af/genderbewustheidsweek-2023-beklemtoon-die-verskeidenheid-genders-diversiteit-en-inklusiwiteit-n