Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/ma-en-se-seun-deel-hul-eerste-jaar-op-universiteit-saam
Ma en se seun deel hul eerste jaar op universiteit saam
2021-03-31 Met ’n ouderdomsgaping van 25 jaar tussen hulle is ma en seun Susan en Janu Fouche albei aanvaar om hulle eerste jaar by die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) te doen. Die drie-en-veertigjarige Susan studeer vir ’n…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-hou-halfeind-deur-oop
Eagles hou halfeind-deur oop
2022-04-07 Bertie Jacobs Jinne, dit gaan verdeksels naby wees. Die NWU Eagles het Maandagaand 4 April in ʼn papsopnat Bloemfontein hulle uitspeelronde-hoop aan die brand gehou deur die CUT Ixias met 33–14 te klop. Dit was ʼn gepaste geskenk vir afrigter André…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/nagraads
Nagraads
2021-09-03 ALGEMENE INLIGTING Al die onderstaande projekte vorm deel van groter projekte by CTexT. As sodanig sal u begelei word deur ’n dosent by Lettere en of Natuurwetenskappe, sowel as ’n navorser/ingenieur by CTexT.…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/ba-geesteswetenskappe
BA in Geesteswetenskappe
2026-03-19 Die algemene doel van die kwalifikasie is om drie vakgroepe, naamlik tale, sosiale wetenskappe en filosofie, in een breë geesteswetenskappe-program te kombineer. Hierdie kombinasie maak voorsiening vir ’n wye keuse van vakke in die geesteswetenskappe…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/hicc/af
DST Waterstof Infrastruktuur Sentrum van Bevoegdheid (HICC)
2016-11-14 Die blad is tans onder kontruksie.http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/navorsing
Navorsing: Skool vir Biologiese Wetenskappe
2017-02-21 Hierdie blad is tans onder konstruksie.http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-vennootskap-sal-vir-chemiese-ingenieurs-groot-voordele-inhou
Nuwe vennootskap sal vir chemiese ingenieurs groot voordele inhou
2021-07-05 Die Skool vir Chemiese en Mineraalingenieurswese by die Noordwes-Universiteit het ’n vennootskap met ’n sagtewaremaatskappy gesluit wat hulle aan die voorpunt van ontwikkeling sal plaas. Die vennootskap met METSIM, die voorste…http://news.nwu.ac.za/af/ranglys-plaas-vir-die-tweede-agtereenvolgende-jaar-die-nwu-onder-die-topses-plaaslike-universiteite
Ranglys plaas vir die tweede agtereenvolgende jaar die NWU onder die topses plaaslike universiteite
2021-09-03 Die THE World University Rankings het weer eens, soos verlede jaar, die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die topses universiteite in Suid-Afrika geplaas. Die NWU word wêreldwyd tussen 501 en 600 geplaas uit meer as 1 600 universiteite uit 99 lande en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-visekanselier-spreek-joernaliste-die-nasionale-persklub-se-post-covid-herbekendstelling-toe
NWU se visekanselier spreek joernaliste by die Nasionale Persklub se post-covid herbekendstelling toe
2022-11-10 Die Nasionale Persklub (NPK) het op Donderdag 3 November sy post-Covid-19-herbekendstelling by die ikoniese Pretoriase Nasionale Botaniese Tuin gehou. Lede van die NPK sluit nuusjoernaliste, akademici, entrepreneurs en lede van die samelewing in.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/studie-velde-potch
Studie velde op die Potchefstroomkampus
2022-09-30 Nuwe Landbouwetenskappegrade op die Potchefstroomkampus: BSc (Agric) met Landbou-ekonomie en Agronomie (2FD K05 N401P) BSc (Agric) met Grondkunde en Agronomie (2FD K06 N401P) Oor die grade: Is jy geïnteresseerd…http://www.nwu.ac.za/af/eredoktorsgrade
Eredoktorsgrade
2021-11-22 NWU ken eredoktorsgraad aan dr Geraldine Fraser-Moleketi toe NWU ken eredoktorsgraad aan politikus dr Geraldine Fraser-Moleketi toe Die Noordwes-Universiteit (NWU) het dr Geraldine Fraser-Moleketi op 19 November 2021 met ’n eredoktorsgraad…http://education.nwu.ac.za/af/edu-hright/nuus
Nuus
2017-03-14 Nuus: Hierdie bladsy is tans onder kontruksie.http://news.nwu.ac.za/af/eerste-sowask-projek-getuig-studentegroep-gaan-van-krag-tot-krag
Eerste SOWASK projek getuig studentegroep gaan van krag tot krag
2017-05-12 Die Maatskaplike Werk Studentevereniging (SOWASK) op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark is vasbeslote om ‘n verskil te maak. Hulle het onlangs met die eerste van baie projekte ten bate van die groep en hulle gemeenskap, afgeskop.…http://sport.nwu.ac.za/af/volleyball/vlugbal
Vlugbal
2021-09-23 Vlugbal is in 1895 uitgedink deur William G. Morgan, direkteur van die Christelike Jongmannevereniging (CJMV) in Holyoke, Massachusetts. Dit is bedink as ʼn binnenshuise sport vir sakemanne wat basketbal te rof en energiek gevind het. Morgan het die…http://www.nwu.ac.za/af/yvonne-mfolo-alumni
Yvonne Mfolo | Alumni
2021-05-12 Haar werk as uitvoerende hoof vir openbare betrekkinge by Anglo American plaas vir Yvonne Mfolo aan die voorpunt van gemeenskapsbetrokkenheid. Sy het haar beywer vir die stigting van die Anglo Inyosi Coal-gemeenskapstrust en sy is ook…http://law.nwu.ac.za/af/law/getuigskrif
Aanvraag van Getuigskrif
2025-10-13 Sertifikaat van Getuigskrif/Karakterverwysing Fakulteit Regte is trots op die regstudente van die onderskeie kampusse van die NWU. Verskeie regters, leiers in die openbare en private sektore en selfs die kunste het in die Regte gestudeer en lewer steeds…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/rekenaar-statistiese-en-wiskundige-wetenskappe/voornemende-studente
Voornemende Studente
2025-09-09 Hierdie blad is tans onder konstruksie. яндексhttp://education.nwu.ac.za/af/community-based-educational-research-comber-engels-vir-onderwys/sandiso-sakhile-gift-ncube
Sandiso Sakhile Gift Ncube
2026-02-06 Sandiso Sakhile Gift Ncube is involved in research on a folklore-based pedagogy to improve reading comprehension in the Intermediate Phase (IP) English Home Language (EHL) classrooms. He is also a secondary researcher member of a Community-Based Education Research (COMBER) entity at NWU. Sandiso and his team are leading a service-learning project…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/koen-de-pryck
Koen de Pryck
2026-03-25 Koen DePryck, PhD, is an educator, researcher, and policy advisor with over 30 years of international experience. A leading advocate of Challenge Based Learning (CBL), he integrates and leverages CBL in higher education and adult education, digital learning, and institutional innovation. He has led major EU-funded projects, provided educational…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistiese-konsultasie-dienste/oor-ons/projekte