Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/eagles-vlieg-steeds-hoog-die-varsitybeker
Eagles vlieg steeds hoog in die Varsitybeker
2023-11-02 Hulle het maar net daardie iets, nie waar nie? Die agterlyn glip seepglad deur hulle teenstanders terwyl die voorspelers soos ’n trop woedende buffels almal uit hulle pad loop. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het op Maandag 20 Januarie vyf drieë…http://news.nwu.ac.za/af/rne-kabinet-moet-die-ekonomiese-agenda-uitstippel-om-groter-beleidsekerheid-te-verseker
RNE-kabinet moet die ekonomiese agenda uitstippel om groter beleidsekerheid te verseker
2024-07-01 Die langverwagte aankondiging deur president Cyril Ramaphosa van die nuwe kabinet van die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) is oor die algemeen goed vir besigheid en beleggersvertroue. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die NWU Besigheidskool, sê die…http://news.nwu.ac.za/af/msc-ingenieurswese-student-aanmerking-vir-top-wereldwye-toekenning
MSc Ingenieurswese-student in aanmerking vir top- wêreldwye toekenning
2023-02-13 Leané Naudé, ’n MSc-student in Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit (NWU), pak in Mei haar tasse vir Amsterdam om Suid-Afrika by die finale rondte van die wêreldwye Blue Sky- wetenskapkompetisie te verteenwoordig. Sy het hierdie eer verdien deur…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/laboratorium-vir-elekronmikroskopie/oor-ons
Oor Ons
2020-01-28 Welkom by die Laboratorium vir Elektronmikroskopie Die Laboratorium vir elektronmikroskopie (LEM) ressorteer onder die CHV (Chemiese Hulpbronveredeling) in die Fakulteit Natuurwetenskappe. Die LEM word gehuisves op die grondvloer, Blok A…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/vliegtuigontwikkeling
Vliegtuigontwikkeling
2022-02-20 Die vliegtuigontwikkelingsgroep fokus op aërodinamiese en strukturele navorsing wat die prestasie en veiligheid van sweeftuie en ligte vliegtuie kan verbeter. Die tegnologie wat uit die navorsing verkry word, word dan direk in nuwe…http://law.nwu.ac.za/af/law/personeel
Personeel
2020-05-24 Oorsig Die akademiese personeel van enige fakulteit is dieselfde as ’n enjin vir ’n motor – hulle bepaal die gehalte van daardie fakulteit en of daardie fakulteit floreer en groei of nie. Fakulteit Regte het ’n beperkte…http://humanities.nwu.ac.za/af/understanding-and-processing-complex-settings/tuis
Tuis
2022-08-19 Verstaan en Verwerking van Taal in Komplekse Omgewings, of kortliks UPSET, is ’n navorsingsfokusarea met lede regoor die drie kampusse van die Noordwes-Universiteit. Die navorsingsentiteit ondersoek hoe mense taal in die komplekse…http://sport.nwu.ac.za/af/sokkerinstituut
Tuis
2024-06-12 NWU Sokkerinstituut – voer die pragtige spel na ’n hoër vlak! “Komende vanaf ’n nulbasis, het ons spelers binne ’n kort tydjie baie vermag,” sê Rick van Rooyen, NWU Mahikeng Sportbestuurder. “Ons glo dat sommige van ons spelers nog vir…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-betreur-die-heengaan-van-voornemende-onderwyser
NWU betreur die heengaan van voornemende onderwyser
2018-02-26 Die gemeenskap van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark betreur die heengaan van Bathabile Mohopela, ’n student in die Fakulteit Opvoedkunde. Bathabile, ’n finalejaar-Grondslagfase-student, het haar stryd teen kanker op Maandag 5…http://news.nwu.ac.za/af/elektrisiteitstariefverhoging-sal-noodgedwonge-die-koste-van-sake-ondernemings-laat-styg
Elektrisiteitstariefverhoging sal noodgedwonge die koste van sake-ondernemings laat styg
2025-01-31 Hoewel dit steeds vir sakeondernemings en verbruikers ’n pynlike saak is, is die besluit deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) om ’n veel laer verhoging van 12,7% in Ekskom-tariewe toe te laat, in plaas van die 36% wat Eskom wou hê, ’n…http://www.nwu.ac.za/af/llb-akkreditasie-aankondigings
NWU LLB Accreditation Announcemnets
2021-06-15 Akkreditasie van die NWU se LLB-programme Jy het sekerlik in die media kennis geneem dat die NWU een van vier Suid-Afrikaanse Universiteite is wat kennis van onttrekking van akkreditasie van hulle LLB-programme gekry het. Dit is belangrik…http://engineering.nwu.ac.za/af/chemical-and-minerals-engineering/tuis
Tuis
2020-05-25 Die Chemiese en Myn Industrieë is twee van die grootste Bruto Binnelandse Produk (BBP) bydraers in Suid-Afrika. 'n Beroep in die rigting verseker uitstekende beroepsgeleenthede en sekuriteit. Boodskap van die Skooldirekteur Die…http://news.nwu.ac.za/af/bele-gelykheid
Belê in gelykheid
2021-11-22 Die entiteit Gemeenskaps- Psigososiale Navorsing (COMPRES) in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe het onlangs agt rekenaars (insluitende skerms, sleutelborde en muise) aan die Hoër Volkskool Potchefstroom geskenk. Die lessenaarrekenaars word nie meer by NWU…http://commerce.nwu.ac.za/af/economic-and-management-sciences/buitengewone-aanstellings
Buitengewone aanstellings
2024-08-15 Hierdie aanstellings is persone uit die industrie en die sakesektor wat betrokke is by die akademie, en sal dit vir ons moontlik maak om die mensehulpbronne tot ons beskikking meer doeltreffend aan te wend vir navorsing, innovasie, onderrigaktiwiteite,…http://news.nwu.ac.za/af/alumna-skitter-op-die-nasionale-musiekverhoog
Alumna skitter op die nasionale musiekverhoog
2019-04-05 Met haar strelende stem, skitterpersoonlikheid en flair vir vermaak, is Verona Goslett spoedig besig om ʼn huishoudelike naam in Suid-Afrika te word. Hierdie talentvolle jong alumna van die Noordwes-Universiteit (NWU) is tans besig om die nasionale…http://news.nwu.ac.za/af/n-gedeelde-visie-vir-die-toekoms-n-betrokkenheid-wat-n-nuwe-era-van-samewerking-inlui
’n Gedeelde visie vir die toekoms: ’n betrokkenheid wat ’n nuwe era van samewerking inlui
2024-03-06 Die Noordwes-Universiteit (NWU) en die Myngesondheids- en -veiligheidsraad (Mine Health and Safety Council, MHSC) het op Maandag 18 Desember 2023 ’n gesprek gehou om samewerking en die ontwikkeling van ’n verhouding te bevorder wat vir albei partye tot…http://news.nwu.ac.za/af/donateursmiddagete-beklemtoon-die-impak-van-donateure-en-bedryfsvennote-se-bydraes
Donateursmiddagete beklemtoon die impak van donateure en bedryfsvennote se bydraes
2025-10-30 Donateure en bedryfsvennote speel ’n lewensnoodsaaklike rol om die drome by die Noordwes-Universiteit (NWU) lewendig te hou. Dit is beklemtoon by die jaarlikse middagete vir donateure en belanghebbers, wat op 28 Oktober in Pretoria gehou is en waar die…http://news.nwu.ac.za/af/alternatiewe-ontwikkelingsindeks-bied-waardevolle-industrie-instrument
Alternatiewe ontwikkelingsindeks bied waardevolle industrie-instrument
2019-03-27 Teen die agtergrond van die toenemende belangrikheid van ekonomiese streeksontwikkeling wanneer dit by wêreldgroei kom, maak kenners van die Noordwes-Universiteit (NWU) ‘n merkwaardige bydrae deur die bekendstelling en suksesvolle toepassing van ʼn…http://news.nwu.ac.za/af/studente-plaas-nwu-onder-die-allerbestes-op-ranglys
Studente plaas NWU onder die allerbestes op ranglys
2021-09-20 Studente plaas die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die room van die oes van Suid-Afrikaanse universiteite wat studente-ervaring en afkampusleer betref. Dit is volgens die pasvrygestelde StuDocu World University Ranking 2021. Die NWU het ’n indrukwekkende…http://news.nwu.ac.za/af/professor-marietjie-havenga-lewer-intreelesing