Multisite Search
http://law.nwu.ac.za/af/node/29325
Aanstellings op die Fakulteitsbestuurskomitee
2018-06-01 Die volgende aanstellings (vir 'n periode van vyf jaar) is bevestig : Adjunkdirekteur Voorgraadse Programme Vanderbijlpark Kampus: Prof Ilya Mwanawina Direkteur Professionele Ontwikkeling en Gemeenskapsbetrokkenheid : Me Rene Koraan…http://news.nwu.ac.za/af/hier-kom-die-volgende-geslag-ekostryders
Hier kom die volgende geslag ekostryders
2018-11-22 Die toekoms van ons planeet is dalk nie so donker as wat talle mense voorspel nie. ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) doen haar deel om ’n nuwe geslag ekostryders toe te rus met kennis en toewyding om waterskaarste en ander uitdagings wat met…http://news.nwu.ac.za/af/finalejaarpiekniek-alles-was-die-moeite-werd
Finalejaarpiekniek: alles was die moeite werd!
2019-11-04 Meer as 200 finalejaarstudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs op die lowergroen walle van die Vaalrivier saamgetrek om saam met vriende te kuier en hulle laaste paar weke op die kampus te geniet voordat hulle…http://news.nwu.ac.za/af/verandering-noodsaak-innovasie-en-groei-%25E2%2580%2593-prof-linda-du-plessis
Verandering noodsaak innovasie en groei – prof Linda du Plessis
2018-10-12 Radikale verandering is aan die orde van die dag. So het prof Linda du Plessis, adjunk-visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) verantwoordelik vir institusionele beplanning en Vanderbijlparkkampusbedrywighede, tydens die onlangse NWU…http://news.nwu.ac.za/af/geluk-olimpiese-elroy
Geluk, Olimpiese Elroy!
2021-06-14 Die Noordwes-Universiteit is trots om vir Elroy Gelant, ʼn personeellid by Mense en Kultuur, geluk te wens met sy insluiting in die Suid-Afrikaanse span wat van 23 Julie tot 8 Augustus in die Olimpiese Spele in Tokio, Japan geen deelneem. Hy gaan op 7…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-verwelkom-nuwe-vsr-lede
NWU verwelkom nuwe VSR-lede
2022-09-08 Die Noordwes-Universiteit (NWU) verwelkom sy pas verkose Verteenwoordigende Studenteraad (VSR), wie se termyn amptelik op 6 September begin het. Die huidige VSR sal vir ’n tydperk van een jaar onder die leierskap van die VSR-voorsitter, Yikumba Andreas, ’n…http://news.nwu.ac.za/af/studente-entrepreneurs-meld-vir-oefenkamp-aan
Studente-entrepreneurs meld vir oefenkamp aan
2023-05-16 Om ’n idee in ’n florerende besigheid te ontwikkel, kan soos ’n onmoontlike taak voel, maar die Noordwes-Universiteit (NWU) verskaf die kundigheid en ondersteuning om voornemende entrepreneurs in die regte rigting te stuur. Studente-entrepreneurs van al…http://news.nwu.ac.za/af/n-nuwe-geslag-kampvegters-vir-maatskaplike-geregtigheid-tree-na-vore
’n Nuwe geslag kampvegters vir maatskaplike geregtigheid tree na vore
2024-03-07 Om maatskaplike geregtigheid in ’n ongelyke wêreld te verkry, is dit noodsaaklik om ’n beter wêreld te skep. Ons het ’n nuwe geslag regsleiers nodig wat gereed is om die reg op al sy gebiede en dienste vir mense meer toeganklik te maak. Dit het by die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-akademici-word-deel-van-gesogte-obu-genootskapsprogram
NWU-akademici word deel van gesogte OBU-genootskapsprogram
2022-02-01 Die akademici van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n welverdiende reputasie vir kundigheid, harde werk en toewyding. Dit is weer eens duidelik by twee dosente wat vir die gesogte Suid-Afrikaanse Onderrigbevordering by Universiteite-genootskapsprogram (OBU…http://news.nwu.ac.za/af/genderbewustheidsweek-2023-beklemtoon-die-verskeidenheid-genders-diversiteit-en-inklusiwiteit-n
Genderbewustheidsweek 2023 beklemtoon die verskeidenheid genders, diversiteit en inklusiwiteit in ’n opvoedkundige opset
2024-03-06 Die doel van die Noordwes-Universiteit (NWU) om diversiteit en inklusiwiteit onder studente, personeel en ander belanghebbers te bevorder, sluit nou Genderbewustheidsweek as kritieke komponent in. Genderbewustheidsweek het aanlyn plaasgevind en die…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-gee-insig-generasie-y-se-finansiele-en-bankgedrag
Navorsing gee insig in Generasie Y se finansiële en bankgedrag
2024-02-27 Wat geldsake betref het millenniërs – ook Generasie Y’s* genoem – gemengde gevoelens. Aan die een kant het hulle ’n positiewe uitkyk op persoonlike finansiële beplanning. Aan die ander kant is hulle meer geneig om na willekeur te spandeer, wat lei tot…http://sport.nwu.ac.za/af/basketbal
Basketbal
2024-06-13 [accordion collapsed] Mahikengkampus Basketbal het ontwikkel in een van die sportsoorte in die wêreld waaraan die meeste mense deelneem en lewer merkwaardige wêreldwye ikone. Ten spyte van sy Kanadees-Amerikaanse geskiedenis, is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vereer-prof-christa-rautenbach-met-die-kanseliersmedalje
NWU vereer prof Christa Rautenbach met die Kanseliersmedalje
2025-06-06 Haar transformatiewe leierskap deur haar redakteurskap van die Potchefstroomse Elektroniese Regsblad is ’n baken van prestasie in die visie en missie van die Noordwes-Universiteit (NWU) om ’n toonaangewende universiteit in Afrika te wees. Haar prestasies in…http://news.nwu.ac.za/af/nstf-ken-gesogte-wetenskap-oscars-aan-twee-van-die-nwu-toe
NSTF ken gesogte “Wetenskap Oscars” aan twee van die NWU toe
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het hierdie jaar twee wenners by die NSTF-South32-toekennings gehad. Prof Linda Godfrey en Jonker Sailplanes (Edms.) Bpk. het hierdie gesogte toekennings – ook bekend as die “Wetenskap Oscars” – ontvang. Dit was…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/sentrum-van-uitnemendheid-koolstofgebaseerde-brandstowwe
Sentrum van Uitnemendheid in Koolstofgebaseerde Brandstowwe
2024-01-19 Visie Die visie van die Sentrum van Uitnemendheid in Koolstofgebaseerde Brandstowwe is om die leiers te wees in die ontwikkeling van koolstofgebaseerde brandstowwe vir die verbetering van energiedoeltreffendheid, bedryfsbetroubaarheid en -…http://www.nwu.ac.za/af/inisiatiewe-wat-jy-kan-ondersteun
Inisiatiewe wat jy kan ondersteun
2024-09-13 Ons Gee Om Beursfonds Die getal akademies-verdienstelike maar finansieel-behoeftige studente het beduidend toegeneem as gevolg van die huidige ekonomiese uitdagings wat die land ervaar. Van hierdie studente word deur die NSFAS-skema gehelp…http://news.nwu.ac.za/af/uitnemendheidstoekennings-gee-erkenning-aan-personeel-wat-hulle-kundigheidsgebiede-uitblink
Uitnemendheidstoekennings gee erkenning aan personeel wat in hulle kundigheidsgebiede uitblink
2024-11-22 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy uitmuntende personeel beloon tydens die jaarlikse NWU Uitnemendheidstoekenningseremonie, wat op 21 November in Potchefstroom plaasgevind het. Meer as 130 personeellede het erkenning ontvang vir hulle uitmuntende…http://education.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/etiekopleiding
Etiekopleiding
2019-04-08 Navorsingsetiekopleiding vir navorsers (hoofnavorsers, studieleiers/promotors, medestudieleiers/medepromotors, meestersgraad- en PhD-studente en ander navorsingspanlede) het ’n vereiste van die Departement van Gesondheid en die National Health Research…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biological-sciences/toerisme
Toerisme
2021-08-18 Die Skool vir Biologiese Wetenskappe bied ook vir studente die unieke geleentheid om Toerisme as ʼn addisionele kurrikulum te neem (BSc Toerisme). Hierdie is ʼn kombinasie tussen B Art Toerisme en BSc Natuurwetenskappe. Tans bied ons drie programme wat onder…http://law.nwu.ac.za/af/node/29227