Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/alumni-kantoor-bring-hulde-aan-onderwysers
Alumni-kantoor bring hulde aan onderwysers
2017-07-06 "As jy ooit iemand op ’n troontjie moet plaas – doen dit dan met onderwysers. Hulle is ons samelewing se helde." Hierdie woorde van ’n Amerikaanse skrywer, Guy Kawasaki, maak sin wanneer ’n mens dink aan onderwysers se taak wat uit soveel fasette bestaan.…http://news.nwu.ac.za/af/auther-se-webinare-pas-die-teorie-vir-navorsers-studieleiers-en-studente-die-praktyk-toe
AUTHeR se webinare pas die teorie vir navorsers, studieleiers en studente in die praktyk toe
2022-08-10 Wat help teorie as dit nie prakties toegepas word nie? Dit is veral waar vir diegene wat in die gesondheidswetenskappe studeer of werk. Die Afrika-eenheid vir Transdissiplinêre Gesondheidsnavorsing (AUTHeR) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) bied regdeur die…http://news.nwu.ac.za/af/ouers-verskil-van-leerders-en-onderwysers-hulle-sienings-oor-lyfstraf-skole
Ouers verskil van leerders en onderwysers in hulle sienings oor lyfstraf by skole
2022-12-08 Dit is duidelik dat iets aan dissipline in skole gedoen moet word, maar om weer lyfstraf terug te bring, selfs op ’n beperkte skaal, is waarskynlik nie die antwoord nie. Dit is een van die bevindings van ’n studie deur dr Noorullah Shaikhnag, senior lektor…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-bepleit-verbeterde-sorg-vir-pasiente
NWU-kundiges bepleit verbeterde sorg vir pasiënte
2025-07-02 Twee gesondheidsorgkundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) het hulle insigte gedeel tydens ’n werkswinkel wat onlangs by die Witrand Psigiatriese Hospitaal gehou is om ’n bewustheid van gehalte en veiligheid in gesondheidsorg te skep. Dr Sabelile…http://news.nwu.ac.za/af/n-enkele-boek-kan-n-wereld-van-moontlikhede-vir-jong-denkers-oopmaak
’n Enkele boek kan ’n wêreld van moontlikhede vir jong denkers oopmaak
2024-07-10 “Wanneer jy leer om te lees, sal jy vir altyd vry wees.” Dit is ’n aanhaling wat dr Mathew Moyo, hoofdirekteur vir Biblioteek en Inligtingsdienste (LIS) aan die Noordwes-Universiteit, onderskryf. Hierdie woorde, wat vir die eerste keer deur die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botaniese-tuin/kweekhuise
Botaniese Tuin: Kweekhuise
2018-06-21 Oor ons Kweekhuise Daar is twee kweekhuise in die Botaniese Tuin gele. Die verbouingskweekhuis word gebruik om die plante te kweek wat vir praktikums en navorsing benodig word. Slegs die vertoonkweekhuis-kompleks is slegs op versoek oop vir die…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/navorsing
Navorsing
2023-12-30 Eenheid vir Energie- en Tegnologiestelsels Die Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels (UETS) streef daarna om erken te word as sentrum vir kundigheid ten opsigte van navorsing en ontwikkeling van energie- en tegnologiestelsels wat vir die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-juta-skynverhore-oorbrugging-van-die-gaping-tussen-teorie-en-praktyk-al-n-dekade-lank-aan-die
NWU-Juta-skynverhore – oorbrugging van die gaping tussen teorie en praktyk al ’n dekade lank aan die gang
2021-08-03 Die gewilde jaarlikse NWU-Juta-skynverhoorkompetisie het op 2 Augustus sy tiende verjaardag in ’n virtuele hofsaal gevier. Dit was die eerste keer dat die hele kompetisie, van die eerste uitskakelrondtes tot by die finale rondte, aanlyn plaasgevind het…http://news.nwu.ac.za/af/atletiekklub-vier-prestasies
Atletiekklub vier prestasies
2021-11-11 “Dit is die eerste atletiekfunksie in twee jaar,” sê Terseus Liebenberg – eweneens verlig en opgewonde – in die atletiekklubhuis op die Fanie du Toit-sportterrein. Terseus, atletiekbestuurder van die atletiekklub op die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/van-regsboeke-na-fotoboeke-klink-n-glasie-op-toekomstige-advokate-die-finalejaars-se-afskeidsete
Van regsboeke na fotoboeke – klink ’n glasie op toekomstige advokate by die finalejaars se afskeidsete
2024-03-06 Die reis van ’n regstudent is ongetwyfeld uitdagend en kort, en hulle tyd by die Noordwes-Universiteit (NWU) het hulle voorberei vir die geleenthede en struikelblokke wat voor hulle lê. Hulle het ’n paar jaar gelede hier aangekom en is nou amper op pad om…http://news.nwu.ac.za/af/studente-gee-hulle-mening-oor-die-belangrikheid-van-innovasie-en-entrepreneurskap
Studente gee hulle mening oor die belangrikheid van innovasie en entrepreneurskap
2023-09-29 deur Vukosi Mathale In die dinamiese landskap van innovasie en entrepreneurskap kom studente sterk na vore met vars perspektiewe en met vindingryke idees om besighede mee te begin. Om vir kompetisies soos Leopards Lair® in te skryf, gee vir hierdie jong…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-uitnemendheid-en-waardes-aksie
NWU vier uitnemendheid en waardes in aksie
2025-05-23 Om kernwaardes uit te leef, word nie net deur die Noordwes-Universiteit (NWU) aangemoedig nie, dit word gevier. Die universiteit het op 22 Mei ’n erkenning- en toekenningseremonie aangebied om erkenning te verleen aan personeel en studente wat die gees en…http://education.nwu.ac.za/af/language-education/voorgraadse-studie-opsies
Voorgraadse studie-opsies
2026-03-26 Afrikaans vir Onderwys [accordion collapsed] Oorsig Afrikaans is een van die jongste tale in die wêreld en het (soos Hindi, Moderne Hebreeus en Indonesies) eers gedurende die 20ste eeu ten volle ’n…http://education.nwu.ac.za/af/edu-hright/tuis
Onderwys en Menseregte in Diversiteit-navorsingseenheid
2024-11-18 .page-header { display: none; } Die Navorsingseenheid Onderwys en Menseregte in Diversiteit (Edu-HRight) is in 2013 in die Fakulteit Opvoedingswetenskappe van die NWU, Potchefstroomkampus gestig. Edu-HRight het met ’n aantal spesiale navorsers…http://law.nwu.ac.za/af/node/29196
Prof Anél du Plessis - Vir 'n volhoubare Suid-Afrika
2017-08-23 Alle Suid-Afrikaners het 'n afdwingbare reg op 'n omgewing wat nie skadelik vir gesondheid of welsyn is nie, en alhoewel dit 'n skaars land is, het elke Suid-Afrikaner die reg op toegang tot skoon drinkwater. "Ons het 'n paar van die beste omgewingswette in…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-presteer-goed-peregrine-liga
NWU Vanderbijlpark presteer goed in Peregrine-liga
2018-05-07 Daar word gesê dat sweet plus opoffering gelyk is aan sukses. Wanneer ’n mens na die telkaart van die afgelope naweek kyk, lyk dit asof die rugbyspanne van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark daarmee saamstem. Die kampus het die…http://news.nwu.ac.za/af/vervaardigingsektor-nog-nie-uit-die-moeilikheid-uit-nie-%25E2%2580%2593-dr-andre-mellet
Vervaardigingsektor nog nie uit die moeilikheid uit nie – dr Andre Mellet
2017-03-29 Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die laaste kwartaal van 2016 negatiewe groei getoon. Hierdie negatiewe groei kan toegeskryf word aan die agteruitgang in twee sektore, naamlik mynwese en vervaardiging. Tydens ’n onderhoud met RSG het die welbekende…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/kwalifikasies
Kwalifikasies
2025-02-06 Voorgraadse studie Baccalaureus Scientiae (3 jaar) REGISTRASIES FNAS R&O: https://natural-sciences.nwu.ac.za/r-o-2022 FNAS Senior Registrasie: https://natural-sciences.nwu.ac.za/senior_registration NWU R&O: http://studies.…http://news.nwu.ac.za/af/tekkies-en-spanwerk-%25E2%2580%2593-nwu-stap-vir-geestesgesondheid