Multisite Search
http://law.nwu.ac.za/af/node/29303
Prof Louis Kotze - Regter vir die Permanent Peoples' Tribunal (PPT) on Human Rights
2018-05-03 Professor Louis Kotzé, Navorsingsprofessor aan die Regsfakulteit van die NWU en huidiglik Marie Curie navorsingsgenoot by die Universiteit van Lincoln in die Verenigde Koninkryk , is aangewys as regter vir die Permanent Peoples' Tribunal (PPT) on Human…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-innoveerders-kan-nou-digitale-storievertelling-gebruik-om-hulle-oplossings-te-deel
Maatskaplike innoveerders kan nou digitale storievertelling gebruik om hulle oplossings te deel
2022-03-08 Danksy die bekendstelling van die Digitale Storievertellingspilpunt van die Noordwes-Universiteit (NWU), het maatskaplike innoveerders nou ’n spliternuwe platform waar hulle oplossings vir hulle gemeenskappe se uitdagings kan deel. Befondsing wat van die…http://news.nwu.ac.za/af/internasionaal-befaamde-farmaseutiese-sakeleier-ontvang-eredoktorsgraad
Internasionaal befaamde farmaseutiese sakeleier ontvang eredoktorsgraad
2024-08-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 2 Augustus ’n eredoktorsgraad aan die internasionaal befaamde farmaseutiese sakeleier en NWU-almunus Jannie Oosthuizen toegeken. Mnr Oosthuizen het erkenning ontvang vir sy buitengewone bydraes tot en…http://news.nwu.ac.za/af/die-ruimte-biljoeners-en-ons-nuwe-era-van-ruimtevaart
Die ruimte, biljoenêrs en ons nuwe era van ruimtevaart
2022-01-27 Daar was ’n tyd toe die supermoondhede in ’n stryd om algehele oorheersing gewikkel was en die wêreld op die randjie van uitwissing gestaan het. Daar was ’n tyd toe manne in kolosse genaamd Redstone, Atlas, Titan en Saturn met honderde duisende ponde…http://news.nwu.ac.za/af/janco-voet-gebreek-maar-slaggereed
Janco: Voet gebreek, maar slaggereed
2022-03-01 Van uitdagings hoef jy hom niks te vertel nie. Hy is immers ’n swemmer wat al sy provinsie, Noordwes, op nasionale vlak verteenwoordig het. Ure se sweet in die gimnasium? Geen probleem nie. Dit juis al die sweet in die water en met gewigte wat dáái paar…http://news.nwu.ac.za/af/forum-ondersoek-uitdagings-van-ki-gegenereerde-kennis-met-betrekking-tot-oorspronklikheid-en
Forum ondersoek uitdagings van KI-gegenereerde kennis met betrekking tot oorspronklikheid en outeursreg
2024-03-06 Die Fakulteit Regte en die Fakulteit Geesteswetenskappe by die Noordwes-Universiteit (NWU) het op die aand van Woensdag 27 September die Kunsmatige Intelligensie (KI) Forum gesamentlik aangebied. Die gebeurtenis het om KI-gegenereerde kennis gesentreer…http://news.nwu.ac.za/af/jong-navorser-skitter-die-suid-afrikaanse-vroue-wetenskap-toekennings
Jong navorser skitter by die Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap-toekennings
2023-09-13 ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die instelling trots gemaak toe sy by die onlangse Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap-toekennings (SAWiSA)* erkenning ontvang het as een van die topdrie navorsers in die geesteswetenskappe en sosiale…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-universiteit-gee-erkenning-aan-sy-baanbreker-alumni
Noordwes-Universiteit gee erkenning aan sy baanbreker-alumni
2023-11-23 Die alumni van die Noordwes-Universiteit (NWU) skitter deurlopend op hulle onderskeie kundigheidsgebiede, nasionaal sowel as internasionaal. Die NWU het tien van hierdie merkwaardige beroepslui tydens die universiteit se glansryke geleentheid vir die…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-post-2020-covid-19-en-die-ekonomie-deel-2
Suid-Afrika post-2020: Covid-19 en die ekonomie (deel 2)
2021-01-14 Dit was toe nog nie die nadraai van die storm nie. Die reën stort nog steeds neer, maar Suid-Afrika se ekonomiese skip moet in die rigting van verlore welvaart gestuur word. In hierdie tweede deel van die reeks artikels kyk prof Raymond Parsons van die…http://news.nwu.ac.za/af/serious-game-kan-statistiekkopseer-verlig
'Serious game' kan statistiekkopseer verlig
2017-08-29 Wanneer dit by die leer en begrip van statistiek kom, beskou talle studente die vak as ’n afskrikwekkende uitdaging wat hulle nie net gedemotiveer laat nie, maar ook gefrustreerd –soms selfs voordat hulle met die module op universiteit begin. Toe die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-rector-shares-lessons-learned-feesmustfall
NWU rector shares lessons learned from #Feesmustfall
2017-04-26 Prof Linda du Plessis, waarnemende rektor van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark, het onlangs as hoofspreker by die 2017 PMR-toekennings wat by die Riverside Hotel in Vanderbijlpark gehou is, opgetree. Prof Du Plessis het die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-onder-die-bestes-ingenieurstudies
NWU onder die bestes in ingenieurstudies
2021-10-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van die topinstellings in Suid-Afrika in ingenieurstudies. Dit is volgens die jongste ranglys deur Times Higher Education (THE), wat die NWU op die gebied van ingenieurswese in die derde posisie onder nege…http://news.nwu.ac.za/af/kaptein-chederick-wil-weer-sy-ou-vorm-terugkry
Kaptein Chederick wil weer sy ou vorm terugkry
2021-05-07 Chederick van Wyk is in die jaar van kampioene gebore, en dit is wat hy geword het. Die wêreld het vir die eerste keer op 8 Februarie 1995 met hierdie toekomstige naelloper kennis gemaak, ’n paar maande voor die Springbokke die Web Ellis-trofee op ’n…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kompetisie-inspireer-die-jeug-om-nuwe-innoverende-oplossings-te-vind
NWU-kompetisie inspireer die jeug om nuwe innoverende oplossings te vind
2022-03-02 Die Noordwes-Universiteit se jaarlikse Modiragatsi-innoveringskompetisie wat aan hoërskoolleerders tussen die ouderdom van 15 en 18 jaar die geleentheid gee om die volgende geslag probleemoplossers te word, is terug, en dit is hierdie jaar nog groter en beter…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-iks-sentrum-en-wits-universiteit-werk-saam-om-inheemse-paleokennis-te-ondersoek
NWU se IKS-sentrum en Wits Universiteit werk saam om inheemse paleokennis te ondersoek
2022-04-28 Die Inheemse Kennisstelselsentrum (IKS-sentrum) van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n vennootskap met Wits Universiteit gesluit om paleontologienavorsing in die Karookom te doen. Die span van die IKS-sentrum bestaan uit prof Simeon Materechera, ’n…http://news.nwu.ac.za/af/die-ingewikkelde-verband-tussen-heuningbye-se-soeke-na-kos-en-hulle-kleurvoorkeure
Die ingewikkelde verband tussen heuningbye se soeke na kos en hulle kleurvoorkeure
2023-11-14 Die betowerende wêreld van heuningbye se kossoekgedrag fassineer wetenskaplikes al lank, met kleur wat ’n vername rol in die bye se soektog na voedsel speel. Bye is noodsaaklike bestuiwers wat die sleutel tot die handhawing van die delikate balans van ons…http://news.nwu.ac.za/af/ruim-skenking-van-pps-gee-stylvolle-nuwe-voorkoms
Ruim skenking van PPS gee stylvolle nuwe voorkoms
2024-03-06 Die boonste vloer van die G23-gebou op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) huisves die vakgroep Farmakologie in die Skool vir Farmasie, en ’n navorsingspan van die Pharmacen sentrum van uitnemendheid. Danksy ’n ruim skenking van die…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-betoon-hulde-aan-die-akteur-hans-strydom-en-ander-baanbreker-alumni
Die Noordwes-Universiteit betoon hulde aan die akteur Hans Strydom en ander baanbreker-alumni
2025-10-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tien merkwaardige vakkundiges vereer by sy gesogte tweejaarlikse Alumni Excellence Awards-seremonie wat op 30 Oktober in Pretoria gehou is. Hierdie jaar se hoogaangeskrewe ontvangers sluit die Suid-Afrikaanse…http://news.nwu.ac.za/af/applous-vir-die-finaliste-en-wenners-van-die-modiragatsi-innoveringskompetisie-vir-die-jeug