Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/cachet-park-cid-kan-net-nog-verder-groei
Cachet Park CID kan net nog verder groei
2021-02-18 Ná jare wat die groter Bult-area in Potchefstroom die primêre misdaadkern van die dorp was, het dit uiteindelik die sektor met die minste kriminele aktiwiteit geword. Die afname in misdaad in die gebied is die direkte gevolg van die inisiatief van die…http://news.nwu.ac.za/af/skoolhoofde-die-noord-kaap-gaan-unieke-diploma-baat
Skoolhoofde in die Noord-Kaap gaan by unieke diploma baat
2021-05-14 Die Fakulteit Opvoedkunde van die Noordwes-Universiteit (NWU) is gekies as die voorkeurverskaffer vir die aanbieding van ’n unieke Gevorderde Diploma in Opvoedkunde vir skoolleiers in die Noord-Kaap. Die Skool vir Professionele Studies in Onderwys in die…http://news.nwu.ac.za/af/geloof-talent-en-hope-kreatiwiteit-%25E2%2580%2599n-entrepreneur-se-reis
Geloof, talent en hope kreatiwiteit: ’n entrepreneur se reis
2023-11-09 Gabi Hendrich (37), ’n grafiese en binnenshuise ontwerper en die eienaar van Living Stones Talent Factory, beskryf haar besluit om ’n entrepreneur te word as ’n geleidelike roeping van God waarop sy ja gesê het. Dit is die storie van haar reis tot dusver…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-uitvoerende-direkteur-van-studentelewe-dien-op-die-redaksie-van-internasionale-vaktydskrif
NWU se uitvoerende direkteur van Studentelewe dien op die redaksie van internasionale vaktydskrif
2024-09-06 Studentesake is ’n belangrike deel van hoër onderwys en die werk wat vakkundiges op hierdie gebied doen, is ’n noodsaaklike katalisator om ’n lewenslange, holistiese ontwikkeling van studente aan die gang te kry. Een van die mees gesaghebbende platforms op…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-spog-met-nuwe-alumni-advieskomitee
NWU Vanderbijlpark spog met nuwe Alumni-advieskomitee
2018-05-07 Ses jaar ná die stigting van die heel eerste alumni-advieskomitee op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark laat die komitee steeds sy teenwoordigheid geld. Die komitee verteenwoordig die kampus se sterk en lewendige alumnigroep, wat…http://news.nwu.ac.za/af/samewerking-tussen-nwu-en-vanderbijlpark-rotari%25C3%25ABrs-gee-wiskunde-onderwys-%25E2%2580%2599n-hupstoot
Samewerking tussen NWU en Vanderbijlpark Rotariërs gee wiskunde-onderwys ’n hupstoot
2019-08-06 STEM, of wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde, is nie bloot ’n lys van belangrike vakke nie, maar eerder ’n kruisdissiplinêre opvoedkundig-integrerende filosofie. Hierdie filosofie sal nie net studente in die 21ste-eeuse wêreldekonomie…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-kantoor-gaan-eerste-konvokasie-gespreksontbyt-aanbied
Alumni-kantoor gaan eerste Konvokasie-gespreksontbyt aanbied
2017-07-27 Die term “alumni” verteenwoordig baie meer as ’n blote titel. Dit is nie net ’n deel van jou verlede nie, maar ook wie jy vandag is. Kortom: dit is ’n lewenslange verhouding met jou alma mater – en in jou geval, die Noordwes-Universiteit (NWU). Wat ook al…http://news.nwu.ac.za/af/paulo-par-excellence
Paulo par excellence
2023-10-11 Daar was Woensdagaand 4 Oktober baie min wenkbroue gelig toe Vernon Paulo, die NWU se uithalerhaker, as die NWU Rugbyinstituut se Speler van die Jaar aangewys is. Paulo is met die Johan Claassen-trofee vir sy uithalerspel in die Varsitybeker beloon en was…http://news.nwu.ac.za/af/ekonomiese-herstel-het-maksimum-ondersteuning-nodig-om-opswaai-te-versterk
Ekonomiese herstel het maksimum ondersteuning nodig om opswaai te versterk
2025-06-04 Die teleurstellende groeisyfer van 0,1% van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die eerste kwartaal van 2025, wat op 3 Junie deur StasSA vrygestel is, het as geen verrassing gekom nie, aangesien dit bloot verskeie maande van gedempte hoëfrekwensie-…http://news.nwu.ac.za/af/colombiaanse-ambassadeur-besoek-die-nwu-om-oor-die-rol-van-gender-die-samelewing-te-praat
Colombiaanse ambassadeur besoek die NWU om oor die rol van gender in die samelewing te praat
2023-08-24 Daar is te veel wanopvattings oor die rol wat gender in die samelewing speel. Dit is die mening wat die agbare ambassadeur Maria Del Rosario Mina Rojas van Colombia op Vrydag 18 Augustus tydens haar besoek aan die Potchefstroomkampus van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/negatiewe-faktore-lei-tot-derde-kwartaal-se-bbp-daling
Negatiewe faktore lei tot derde kwartaal se BBP-daling
2023-12-06 Die daling in die groei van die bruto binnelandse produk (BBP) tot -0,2% vanaf 0,5% in die tweede kwartaal van 2023 was erger as wat verwag is. Statistieke Suid-Afrika het op 5 Desember die BBP-groeisyfers vir die derde kwartaal bekend gemaak. Prof Raymond…http://humanities.nwu.ac.za/af/humanities/dekaans-verwelkoming
Dekaans verwelkoming
2021-05-20 Welkom aan alle studente, ouers, kollegas en vennote wat die fakulteit se webblad besoek. Dankie vir julle belangstelling in die Fakulteit Geesteswetenskappe by die NWU, en ons hoop dat ons julle binnekort by die…http://sport.nwu.ac.za/af/kanovaart
Kanovaart
2025-02-03 Kanovaart, ook kajakvaart of roeiery genoem, word op relatief groot watermassas beoefen en is ietwat onbekend aan baie studente voordat hulle by die Noordwes-Universiteit-familie (NWU-familie) aansluit. Die NWU Potchefstroom Kanoklub gee aan…http://commerce.nwu.ac.za/af/training-and-development/honours-degree
Honneursgraad
2025-08-04 [accordion], BA Honneurs in Mensehulpbronontwikkeling (Bachelor of Human Resource Development Honours, BHRD Hons), Hierdie nagraadse graad in Mensehulpbronontwikkeling bied aan studente die geleentheid om hulle begrip van mensehulpbronontwikkeling (MHO) te verdiep en hulle in staat te stel om op ’n strategiese MHO-vlak waarde tot hulle werkplekke toe te voeg. Aangesien…, Waarom ons?, Ons maak gebruik van dosente wat nie net self hierdie graad op nagraadse vlak verwerf het nie, maar wat ook kundige praktisyns (met etlike jare ervaring) in opleiding en ontwikkeling is. Studente kry tydens kontaksessies die geleentheid om netwerke te vorm…, Toelatingsvereistes, Die honneursgraad in Mensehulpbronontwikkeling (NKR-vlak 8) bou voort op en is ontwerp vir daardie studente: Wat ’n baccalaureusgraad in Opleiding en Ontwikkeling/Mensehulpbronontwikkeling voltooi het. Wat ten minste vyf jaar ervaring as opleiers/…, Leweringsmodus, Hierdie graad word slegs op ’n deeltydse basis (twee jaar) met beperkte verpligte kontaksessies aangebied, en is dus geskik vir studente wat voltyds werk. Hierdie graad word slegs op die Potchefstroomkampus en slegs in Engels aangebied. Die leweringsmodus en…, Hoe om aansoek te doen, Aansoeke kan slegs aanlyn op die NWU se aansoekportaal gedoen word. Aansoeke sluit op 30 September. [/accordion]http://news.nwu.ac.za/af/nwu-was-die-mede-aanbieder-van-die-intree-jaarlikse-moses-kotane-lesing
NWU was die mede-aanbieder van die intree- jaarlikse Moses Kotane-lesing
2022-11-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU), die Noordwes Provinsiale Regering (NWPR) en die Moses Mauane Kotane-stigting het gesamentlik op 18 November die intree- jaarlikse Moses Kotane-lesing aangebied. Hierdie jaar se gebeurtenis met die tema: Resetting South…http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-die-reg-om-geregtigheid-en-volhoubaarheid-te-bevorder
Gebruik die reg om geregtigheid en volhoubaarheid te bevorder
2022-12-08 Wanneer dit kom by die soek van innoverende oplossings vir die maatskaplike en omgewingsuitdagings wat Suid-Afrika moet hanteer, is die Navorsingseenheid vir Reg, Geregtigheid en Volhoubaarheid van die Noordwes-Universiteit (NWU) aan die voorpunt. “Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kyk-verby-beurtkrag-na-volhoubare-groener-energie-oplossings
NWU kyk verby beurtkrag na volhoubare groener energie-oplossings
2024-07-31 Terwyl die huidige uitdagings aangepak word wat deur beurtkrag veroorsaak word, kyk die Noordwes-Universiteit (NWU) ook na langtermyn- volhoubare en groener oplossings vir die opwekking van hernubare energie. Dit sal nie net energiesekerheid verseker nie,…http://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/nagraadse-studies-kommunikasies
Nagraadse Studies Kommunikasies
2025-05-15 Die Skool vir Kommunikasie is bekend vir die verskaffing van topgehalte onderrig en die verskaffing van bedrewe professionele kommunikasiekundiges. As nagraadse student kan jy voordeel trek uit ons unieke program, wat daarop toegespits is om ʼn impak op…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-1
Inligting vir ouers
2021-08-04 Dankie dat u die hoër onderwys van u seun of dogter aan die NWU toevertrou. U keuse van universiteit is verstandig, soos u sal sien wanneer u sy of haar vordering in die jare vorentoe volg. Die rede hiervoor is dat die NWU ’n welverdiende reputasie het om…http://news.nwu.ac.za/af/studente-en-gemeenskap-vat-hande-om-ekonomiese-ontwikkeling-te-steun