Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/theartofresearch-maak-gesondheidsorg-meer-toeganklik
#theArtofResearch – maak gesondheidsorg meer toeganklik
2022-02-22 Dis geen geheim dat die Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) by die Noordwes-Universiteit (NWU) aan die voorpunt van intensiewe navorsing is nie. Hulle het weer eens oor die afgelope jaar gedemonstreer dat hulle missie is om navorsing te doen wat talle…http://sport.nwu.ac.za/af/rotsklim
Rotsklim
2023-03-03 Welkom by die NWU Rotsklimklub Vir diegene wat avontuur en opwinding geniet of bloot net fikser wil word, is hierdie klub net die regte ding. Jy hoef niks te betaal nie en enigeen wat ’n geregistreerde student is, is welkom om aan te…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-gaan-voort-om-hulle-staal-die-varsitybeker-te-wys
Eagles gaan voort om hulle staal in die Varsitybeker te wys
2024-03-04 Twee rondtes en twee oortuigende oorwinnings. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het vir hulle tuisskare genoeg gegee om oor te juig toe hulle die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) in hulle Varsitybeker-wedstryd met 49–15 gewen het. ’n Pers golf van…http://law.nwu.ac.za/af/node/29324
Nuwe uitdaging vir prof Christa Rautenbach
2018-05-30 Die doel van prof Rautenbach se aanstelling is om aan ’n ondersoek ten opsigte van die moontlike aanvaarding van ’n enkele huwelikswet, wat maatreëls teen skynhuwelike insluit, deel te neem. Die ondersoek sal hoofsaaklik die kwessie hanteer van die…http://www.nwu.ac.za/af/tanya-robinson-alumni
Tanya Robinson | Alumni
2021-05-12 Dr Tanya Robinson is ’n merkwaardige navorser wat voor die ouderdom van 36 reeds drie doktorsgrade in maatskaplike werk verwerf het. Sy het ’n intense passie getoon om deur empiriese resultate tot die samelewing by te dra, en…http://engineering.nwu.ac.za/af/bedryfsingenieurswese
Bedryfsingenieurswese
2026-01-10 Betree die opwindende wêreld van Bedryfsingenieurswese by die NWU, waar kreatiwiteit en innovasie saamgesnoer word in ʼn unieke opvoedkundige omgewing. Ons Skool vir Bedryfsingenieurswese bied ʼn intieme leerervaring met kleiner klasse,…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/phd-0
PhD
2026-02-10 PHD, Die PhD-program van die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur is ʼn navorsingsdoktorsgraad van uitstaande kwaliteit. Daar word van voornemende kandidate verwag om ervaring en beheer van die doktorale studie te toon. Die NWU Skool vir Besigheid en…, Sites of delivery,http://news.nwu.ac.za/af/studente-word-uitgenooi-om-vir-nagraadse-mandela-rhodes-beurs-aansoek-te-doen
Studente word uitgenooi om vir nagraadse Mandela Rhodes-beurs aansoek te doen
2017-03-28 Strewe jy daarna om 'n leier te word wat 'n positiewe bydrae tot die ontwikkeling van die Afrika-kontinent sal maak? Wil jy in 2018 met nagraadse studie voortgaan en is jy op soek na 'n beurs wat volledig befonds is? {C} Wil jy graag deel van 'n…http://news.nwu.ac.za/af/sonkragopleiding-n-prioriteit-die-nwu
Sonkragopleiding ʼn prioriteit by die NWU
2022-10-14 Hernubare energie vorm ʼn toenemend belangriker deel van ons land se energiepakket terwyl daar van fossielbrandstowwe wegbeweeg word. Dit, tesame met ʼn ingesteldheid om meer omgewingsvriendelik te word, beteken dat hernubare energie, soos son- en windkrag,…http://news.nwu.ac.za/af/oorbrug-die-gaping-bevorder-samewerking-tussen-die-akademie-en-staatsdiens
Oorbrug die gaping: Bevorder samewerking tussen die akademie en staatsdiens
2024-03-06 Die Skool vir Owerheidstudies in die Fakulteit Geesteswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Dinsdag 3 Oktober ’n openbare seminaar gehou. Die primêre doel van die seminaar was om die gaping tussen die akademie en die praktyk te oorbrug,…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-mtbbv-skets-n-nuwe-beskouing-van-ekonomiese-rigting
Jongste MTBBV skets ’n nuwe beskouing van ekonomiese rigting
2024-10-31 In die lig van die fyn begrotingslyn wat steeds bewaar moet word deur die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, kom die eerste Mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) van die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) oor as ’n pragmatiese, realistiese…http://news.nwu.ac.za/af/die-vervanging-van-antibiotika-hoendervoer-met-fulviensuur-kan-boere-en-verbruikers-tevrede-stel
Die vervanging van antibiotika in hoendervoer met fulviensuur kan boere en verbruikers tevrede stel
2024-10-09 Hoenderboere in minderbevoorregte gemeenskappe sukkel om voerkoste laag te hou terwyl hulle in die toenemende verbruikersvraag moet voorsien. ’n Meestersgraadstudent van die NWU het ’n potensiële wen-wen-oplossing ondersoek. Keamogetswe Constance Mokubung…http://news.nwu.ac.za/af/begroting-probeer-balans-tussen-fiskale-volhoubaarheid-en-ekonomiese-groei-handhaaf
Begroting probeer balans tussen fiskale volhoubaarheid en ekonomiese groei handhaaf
2025-03-13 Die hersiene Begrotingsverklaring wat die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, op 12 Maart voorgelê het, wat ’n nuwe fiskale vermenging van besteding, lenings en belasting bied as ’n reaksie op die teenstand voorheen teen die 2%-styging in BTW wat in die…http://news.nwu.ac.za/af/die-muffineers-geniet-die-soet-smaak-van-entrepreneurskap
Die Muffineers geniet die soet smaak van entrepreneurskap
2019-03-07 Vir die Muffineers smaak en ruik sukses baie soos botterroom, vanielje, sjokolade en aarbei. Alumnus Tshepiso Maimane en studente Mohapi Motaung en Thato Moeng van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark is die lewende bewys dat…http://news.nwu.ac.za/af/sharpeville-2020-aksienavorsing-inspireer-verandering-ten-goede
Sharpeville 2020: aksienavorsing inspireer verandering ten goede
2017-11-09 Meer as 55 jaar na die Sharpeville-slagting bloei die township steeds, en die jeug ly onder die gevolge daarvan. So sê prof Danie Meyer, medeprofessor in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/noodsaaklike-hofopleiding-vir-jong-maatskaplike-werkers
Noodsaaklike hofopleiding vir jong maatskaplike werkers
2019-09-03 Die veiligheid en welstand van kwesbare kinders en jongmense is altyd van die uiterste belang, tog word al hoe meer gevalle ingevolge die Kinderwet en verwante wetgewing onder die aandag van Gesins- en Kinderdienste gebring. Hierdie toedrag van sake het…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-tegnologie-en-gemeenskapsbetrokkenheid-die-gaping-tussen-gemeenskappe-en-regshulp-kan-oorbrug
Hoe tegnologie en gemeenskapsbetrokkenheid die gaping tussen gemeenskappe en regshulp kan oorbrug
2024-07-11 Wanneer gemeenskapslede regshulp nodig het, ervaar hulle dikwels groot struikelblokke omdat hulle ontoereikende finansiële hulpbronne het. Een manier om lede van die publiek met regsdienste te skakel, is om aanlyn kanale te gebruik. Dit is een van die…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/tuis
Tuis
2025-12-05 Oorsig Die Skool vir Voorgraadse Programme is verantwoordelik vir die bestuur van die voorgraadse kwalifikasies wat deur die Fakulteit Regte aangebied word. By hierdie sentrum vir onderrig-leer is ons verbind tot akademiese uitnemendheid, het ons ’n…http://education.nwu.ac.za/af/mathematics-science-and-technology-education/studierigtings
Studierigtings
2025-03-04 Geografie- onderwys en omgewingsopvoeding [accordion collapsed] Oorsig Die vakgroep Geografie- onderwys en Omgewingsopvoeding, is ’n dinamiese en lewendige groep binne die Skool vir Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie vir Onderwys. Ons…http://sport.nwu.ac.za/af/e-sportklub