Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-nw-krieket-verander-die-spel-en-werk-saam-op-pad-na-uitnemendheid
NWU en NW Krieket verander die spel en werk saam op pad na uitnemendheid
2024-03-06 Die doelwit van die Noordwes-Universiteit (NWU) om te belê in en sy impak regoor gemeenskappe uit te brei, het in sy wese met gemeenskapsbetrokkenheid verbind geraak. Die aanvang van die 2023/24-krieketseisoen het op Donderdag 7 September by die Willows…http://news.nwu.ac.za/af/koalisieregering-omvat-risikos-sowel-geleenthede
Koalisieregering omvat risiko’s sowel as geleenthede
2024-05-31 “Teen die agtergrond van die tussentydse uitslag van die land se deurslaggewende 2024-verkiesing tot dusver is Suid-Afrika tans op ongekarteerde en onseker terrein, wat weerspieël word in die aanvanklike reaksie van die finansiële markte en die rand.” Prof…http://news.nwu.ac.za/af/pitso-oor-beleidsonsekerheid-en-die-pad-vorentoe-vir-die-ekonomie
Pitso oor beleidsonsekerheid en die pad vorentoe vir die ekonomie
2023-07-05 Prof Raymond Parsons het tydens die vierde Pitso vir 2023 die Beleidsonsekerheidsindeks van die NWU Besigheidskool vir die tweede kwartaal bespreek. Dit het ’n insiggewende bespreking oor die implikasies daarvan vir die ekonomie aan die gang gesit. Die…http://news.nwu.ac.za/af/enkellopend-en-mal-daaroor-hoe-om-bemarking-aan-die-toenemende-groep-enkellopendes-te-doen
Enkellopend en mal daaroor: Hoe om bemarking aan die toenemende groep enkellopendes te doen
2021-03-19 Die kerngesin van toeka, die naoorlogse kinders, die verkwisters van Gen-X, die meer sosiaal-verligte die Gen-Y’s en die digitaal-afhanklike millenniërs, staan opsy: enkellopendes (singletons) is nou baas van die kommersiële plaas! Namate die term “gesin…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-slimstasie-help-gemeenskap-om-weerslim-te-wees
NWU Slimstasie help gemeenskap om weerslim te wees
2019-12-03 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs in samewerking met die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) ‘n moderne waarnemingstasie geloods wat die weer sowel as die luggehalte sal moniteer. Dié multimiljoenrandontwikkeling is op die universiteit se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/fulbright-vakkundige-sluit-die-nwu-aan-om-die-geheime-van-serpentynsteenekologie-te-ondersoek
Fulbright-vakkundige sluit by die NWU aan om die geheime van serpentynsteenekologie te ondersoek
2022-07-20 ’n Fulbright-vakkundige van die Verenigde State gaan vir 10 maande lank by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur aansluit om navorsing te doen op ’n gebied wat nog baie braak lê. Daar is gapings in die kennis wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ken-kanseliersmedalje-aan-danie-hefer-toe
NWU ken Kanseliersmedalje aan Danie Hefer toe
2022-06-24 “Oom Danie!” klink die stem van die jong vrou van oorkant die straat op. Vir ’n oomblik kom alles in die eklektiese Stellenbosch, waar hy rondstap, tot stilstand en Danie Hefer draai om. Hy het nog ’n paar oomblikke tevore rondgekyk op soek na ’n restaurant,…http://news.nwu.ac.za/af/innoveerders-neem-aan-die-britse-raad-british-council-se-kommersialisasieprogram-deel
Innoveerders neem aan die Britse Raad (British Council) se kommersialisasieprogram deel
2022-12-06 Die Britse Raad in Suid-Afrika het twee innoveerders van die Noordwes-Universiteit (NWU) gekies om aan sy intreeprogram oor die versterking van vaardighede in kommersialisasie – Strengthening Commercialisation Skills (SCS) – deel te neem. Hierdie program is…http://www.nwu.ac.za/af/aankondigings-argief-2018
Aankondigings Argief 2018
2019-01-23 NSFAS: Sluiting van die 2019-aansoekvenstertydperk, en voorbereiding vir 2019-studenteregistrasie 29 Oktober 2018 Die Nasionale Finansiëlehulpskema vir Studente (NSFAS) adviseer leerders en studente wat nog nie vir finansiële…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kolfkoning-droom-van-beroepskrieket
NWU-kolfkoning droom van beroepskrieket
2020-05-27 Dit kos mannemoed en durf om ʼn kolfbeurt te open en ʼn vasberade aanvangsnelbouler stip in die oë te kyk. Die 22-jarige Ruan Havenga, aanvallende aanvangskolwer van Noordwes-Universiteit (NWU) se krieketspan in Vanderbijlpark, laat hom egter nie van stryk…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-avk-moedig-die-viering-van-vroue-aan
NWU AVK moedig die viering van vroue aan
2018-08-17 Ter viering van Vrouemaand, deel prof Linda du Plessis, die Noordwes-Universiteit (NWU) se adjunk-visekanselier vir kampusbedrywighede in Vanderbijlpark, die volgende boodskappe met Suid-Afrikaanse vroue – jonk en oud: Corazon Aquino is in 1933 in die…http://news.nwu.ac.za/af/wagtye-gesondheidsorg-kom-onder-die-loep
Wagtye in gesondheidsorg kom onder die loep
2022-02-22 Om vir mediese behandeling te wag, kan ’n saak van lewe en dood wees. “Wagtye in gesondheidsorg is ’n noemenswaardige probleem wat regoor die wêreld voorkom en het dikwels ’n katastrofiese uitwerking – soos ons tydens die Covid-19-pandemie gesien het,” sê…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-skitter-een-van-afrika-se-topagt-volhoubaarheidsgedrewe-universiteite
NWU skitter as een van Afrika se topagt volhoubaarheidsgedrewe universiteite
2025-11-18 Die Noordwes-Universiteit (NWU) bou steeds aan sy reputasie as ’n innoverende, wêreldbetrokke instelling wat tot uitnemendheid en samelewingsrelevansie verbind is. Hierdie verbintenis word deur sy strategie, Neem die NWU vorentoe: 2024 en daarna, gedryf. Dit…http://commerce.nwu.ac.za/af/iphrm
Bedryfsielkunde en Mensehulpbronbestuur - Tuis
2025-08-04 Ons leef in ʼn tegnologie-gedrewe wêreld, maar ons kan nie ontken dat mense ʼn integrale deel van elke besigheid is nie. Die kern van elke suksesvolle onderneming is die mensehulpbronne-span wat alle aspekte van personeelbestuur, groei en potensiële…, Studierigtings, Mensehulpbronbestuur is die bestuur van mensehulpbronne. Dit is ontwerp om werknemerprestasie in diens van ʼn werkgewer se strategiese doelstellings te optimeer. Ons het 'n BCom en BAdmin graad-opsie in hierdie rigting. Mensehulpbronbestuur Bedryfsielkundiges…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/bestuurswetenskappe
Bestuurswetenskappe
2025-08-14 Die Skool vir Bestuurswetenskappe se Afrikaanse blad is tans onder konstruksie. Gebruik asseblief die Engelse blad., Die Skool vir Bestuurswetenskappe is een van ses skole in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Ons fokus op die ontwikkeling van toekomstige sakeleiers deur vyf bedryfsrelevante voorgraadse grade en ses nagraadse grade aan te bied. Ons grade is…, Kwalifikasies, , Our footprint,http://news.nwu.ac.za/af/nwu-alumna-gaan-heel-eerste-wetenskap-agter-sportdag-aanbied
NWU-alumna gaan heel eerste Wetenskap agter Sportdag aanbied
2017-07-06 “Sport het die mag om die wêreld te verander. Dit het die mag om te inspireer. Dit het die mag om mense op ’n manier te verenig soos min ander dinge kan doen. Dit praat ’n taal wat almal kan verstaan. Sport kan hoop skep waar daar net wanhoop was.” Hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/die-gebruik-van-nanotegnologie-vir-voedselsekerheid-en-die-beskerming-van-die-omgewing
Die gebruik van nanotegnologie vir voedselsekerheid en die beskerming van die omgewing
2022-10-28 Een van die uitdagendste bekommernisse van die 21ste eeu is die beskerming van voedselsekerheid vir die wêreld se bevolking wat eksponensieel toeneem, soos dit in doelwit 2 van die Verenigde Nasies se volhoubare ontwikkelingsdoelwitte (VOD’s) gestipuleer word…http://news.nwu.ac.za/af/moderne-simulasielaboratorium-verryk-ervaring-vir-farmasiestudente
Moderne simulasielaboratorium verryk ervaring vir Farmasiestudente
2024-08-22 Die Skool vir Farmasie het ’n baie moderne simulasiegerief op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) bekend gestel. Die simulasielaboratorium vir die produksie van soliede mondelikse doseervorms (SODF’s), of tablette, is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-en-vriende-hou-w%25C3%25AAreldklaskonsert
NWU-alumni en vriende hou wêreldklaskonsert
2020-11-21 Potchefstroom – Alumni van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die afgelope naweek vir die heel eerste keer ’n virtuele konsert aangebied met musikante van verskeie genres, maar wat almal vanuit die NWU-stal kom. “Hierdie konsert is maar net nog een van…http://news.nwu.ac.za/af/pmrafrica-loof-nwu-vir-uitnemendheid-ho%25C3%25ABr-onderwys