Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/intreerede-spoor-bedryfsnavorsing-na-die-tweede-w%25C3%25AAreldoorlog-toe-terug
Intreerede spoor bedryfsnavorsing na die Tweede Wêreldoorlog toe terug
2019-07-23 Bedryfsnavorsing (BN) is modern en uiters gesofistikeerd, maar die oorsprong daarvan kan teruggespoor word na 1939, toe die Koninklike Lugmag die reikwydte van radar begin uitbrei het. Prof Philip Pretorius het onlangs die gehoor aan die begin van sy…http://news.nwu.ac.za/af/plante-bied-inheemse-oplossings-vir-gesondheidsorg
Plante bied inheemse oplossings vir gesondheidsorg
2021-09-22 Ongeveer 80% van Suid-Afrika se bevolking is vir hulle gesondheidsorgbehoeftes van mediese plante afhanklik, en dit lei tot ’n toenemende belangstelling in die kommersialisering van plantgebaseerde geneesmiddels. Navorsing deur Tshepiso Ndhlovu, ’n PhD-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-tawana-soek-n-beter-20222023-seisoen
NWU Tawana soek ’n beter 2022/2023-seisoen
2022-05-17 ’n Goeie span kom altyd weer bo uit. Michael Seleka, sokkerbestuurder en hoofafrigter van die NWU Tawana op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom, klink platgeslaan wanneer hy ’n opsomming gee van sy span se prestasie in die SAFA ABC…http://news.nwu.ac.za/af/eskom-wetenskapekspo-koester-jong-innoveerders
ESKOM Wetenskapekspo: Koester jong innoveerders
2024-03-06 Die ESKOM Wetenskapekspo is ’n streekskompetisie wat met trots deur die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe en die Departement van Onderwys geborg word. Die Dr Kenneth Kaunda distriksmunisipaliteit was onlangs die gasheer…http://news.nwu.ac.za/af/die-verdagmaking-van-entstowwe-en-die-rehabilitasie-van-gesaghebbendes
Die verdagmaking van entstowwe en die rehabilitasie van gesaghebbendes
2021-02-08 Hoewel sosiale media en die inligtingseeu die wonderlike effek het om inligting vryelik beskikbaar te maak, het dit skynbaar ook veroorsaak dat mense se vertroue in kundiges, gesaghebbendes, spesialiste en navorsers getaan het. Dr Yolandi Coetzer, dosent…http://www.nwu.ac.za/af/van-oorleef-tot-floreer
Van oorleef tot floreer
2021-08-03 Die internasionale veldtog van 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders vind elke jaar van 25 November tot 10 Desember plaas. Volgens die Verenigde Nasies (VN) was daar tydens die Covid 19-gesondheidskrisisar ’n wêreldwye…http://news.nwu.ac.za/af/studie-wys-hoe-kinders-fisieke-aktiwiteit-die-klaskamer-baat
Studie wys hoe kinders by fisieke aktiwiteit in die klaskamer baat
2021-01-29 ʼn Kind se brein en liggaam baat by fisieke aktiwiteite. Dit is weer eens getoon deur ʼn Brain Breaks®-studie wat in agt lande gedoen is en waaraan die Noordwes-Universiteit (NWU) deelgeneem het. Prof Dané Coetzee by die Skool vir Menslike Bewegingskunde het…http://news.nwu.ac.za/af/geestesgesondheid-bewustheidsdag-2019-laat-elke-tre%25C3%25AB-tel
Geestesgesondheid-bewustheidsdag 2019: laat elke treë tel!
2019-07-15 Geestesgesondheid omvat soveel meer as bloot ’n treffrase van ons tyd. Dit is trouens een van die belangrikste welstandsfaktore om te oorweeg, aangesien dit almal raak, ongeag hulle ouderdom, geslag, sosiale posisie of professie. Daarmee in gedagte gaan…http://news.nwu.ac.za/af/kindergesondheid-kom-ons-keer-terug-na-wat-werk
Kindergesondheid: Kom ons keer terug na wat werk
2022-11-02 “Ons moet ʼn toekoms skep waar ons kinders gesond en fisiek aktief is.” Dít, sê professor Dané Coetzee, kinderkinetikaspesialis by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Menslike Bewegingswetenskappe, moet ʼn prioriteit bly. Daarom moet daar ook in ʼn…http://news.nwu.ac.za/af/comrades-held-adele-gaan-haar-staal-indie-toon
Comrades-held Adele gaan haar staal in Indië toon
2023-09-14 Die burgers van Hyderabad in Indië kry in November ’n klein bietjie verligting van die versengende hitte wat so dikwels die hoofstad van die suidelike deel van Indië se Telangana-staat teister. Dit gaan egter nie die geval op 5 November wees wanneer die…http://news.nwu.ac.za/af/die-qs-ranglys-plaas-nwu-vakgroepe-die-boonste-groepering-wereldwyd
Die QS-ranglys plaas NWU-vakgroepe in die boonste groepering wêreldwyd
2025-03-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) skitter steeds op internasionale ranglyste. Die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings vir vakgroepe plaas vier van die NWU se vakgroepe in die top-850 wêreldwyd, met een van hulle in die 301-tot-350-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-maatskaplike-werkers-floreer-ten-spyte-van-swak-werksomstandighede
NWU-kundiges: maatskaplike werkers floreer ten spyte van swak werksomstandighede
2018-04-18 Met die maand Maart wat aan professionele maatskaplike werkers gewy word, is die kollig op hierdie beroep en die belangrike bydrae wat dit aan die samelewing lewer. Met die hoë voorkoms van maatskaplike probleme in Suid-Afrika loop maatskaplike werkers…http://news.nwu.ac.za/af/afgraderings-beklemtoon-noodsaaklikheid-om-ekonomiese-narratief-te-verander
Afgraderings beklemtoon noodsaaklikheid om ekonomiese narratief te verander
2020-11-30 Die jongste besluite deur Fitch en Moody’s om Suid-Afrika se beleggingsgradering verder in rommelstatus in af te gradeer, is nie goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie nie. Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Noordwes-Universiteit (NWU)…http://law.nwu.ac.za/af/node/29321
Prof Anél du Plessis verwerf gesogte leerstoel
2018-05-22 Die Fakulteit is oorstelp om aan te kondig dat die fakulteit deur die NRF South African Research Chair Initiative (SARChi) bekroon is met 'n leerstoel (research chair) . Die leerstoel is in "Cities, Law and Environmental Sustainability" en is deur Prof…http://news.nwu.ac.za/af/gandhi-fleischack-en-hulle-verbintenis-met-die-noordwes-universiteit
Gandhi, Fleischack en hulle verbintenis met die Noordwes-Universiteit
2022-10-26 Hy word as een van die grootste menseregtestryders en spirituele leiers van alle tyd vereer. Mahatma Gandhi, wat vreedsame weerstand bepleit het en burgerlike-ongehoorsaamheidsbetogings vir geslagte ná hom beïnvloed het, is ’n internasionale ikoon met ’n…http://news.nwu.ac.za/af/plastiekbesoedeling-plaas-n-demper-op-vierings
Plastiekbesoedeling plaas ’n demper op vierings
2024-04-09 Daar word geskat dat 10 miljoen klein stukkies plastiek op die grasperk voor die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Regte in Potchefstroom lê, en die grond op die Fanie du Toit Sportterrein het ook hoë vlakke van plastiekbesoedeling. Dit plaas ’n demper…http://news.nwu.ac.za/af/orgidee-oral-toe-die-biblioteek-lente-met-bekroonde-botaniese-kuns-vier
Orgideë oral toe die biblioteek lente met bekroonde botaniese kuns vier
2024-09-19 Die lente breek in September aan en ’n spesiale uitstalling van ongelooflike kuns ter ere van die nuwe seisoen versier die mure van die Ferdinand Postma Biblioteek op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU). Kunswerke van blomme is oral…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/rakesh-tomar
Rakesh Tomar
2025-04-23 Dr. Rakesh Tomar is faculty at prestigious King Fahd University of Petroleum and Minerals (QS Rank 101), Saudi Arabia. He is also Editor in Chief, Honorary at International Journal of Human Movement and Sport Sciences (Scopus). He has been extra ordinary research scientist at North West University, South Africa since 2020. He is certified sports…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/duits
Duits
2021-11-08 Beskikbaar op die Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus Duits is die taal van wetenskaplikes, uitvinders, filosowe, komponiste, kunstenaars, digters en skrywers. Meer as 100 Nobelpryse is al toegeken aan Duitssprekende individue wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-parasitoloog-vir-navorsingsuitnemendheid-vereer