Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/teologie-professor-maak-vordering-met-broodnodige-diskoers-oor-kontekstualisering
Teologie-professor maak vordering met broodnodige diskoers oor kontekstualisering
2022-10-28 Prof Alfred Brunsdon van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Teologie het onlangs ’n C2-gradering van die Nasionale Navorsingstigting ontvang. Wat hierdie erkenning noemenswaardig maak, is die nisarea van sy navorsing, wat die teenstrydighede tussen…http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-van-afrika-plante-en-inheemse-kennis-die-bestuur-van-diabetes
Gebruik van Afrika-plante en inheemse kennis in die bestuur van diabetes
2024-11-07 Navorsing van die Noordwes-Universiteit (NWU) en vennootinstellings het die rol beklemtoon van Afrika-plante en inheemse kennis in die bestuur van diabetes mellitus, ’n chroniese en potensieel dodelike metaboliese siekte wat miljoene mense wêreldwyd aantas.…http://news.nwu.ac.za/af/staatsfinansies-bly-op-n-gevaarlike-koers
Staatsfinansies bly op ’n gevaarlike koers
2023-11-02 Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê in die lig van die dreigende ekonomiese en fiskale uitdagings skets die Mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) ’n realistiese maar kwesbare fiskale prentjie vir…http://news.nwu.ac.za/af/meld-die-hof-aan-vir-die-nwu-juta-skynverhore
Meld by die “hof” aan vir die NWU-Juta-Skynverhore
2023-07-18 Dit is weer eens tyd vir studente om hulle regterlike togas vir die jaarlikse NWU-Juta-Skynverhore-kompetisie om te hang. Hierdie jaar se kompetisie beloof om veral opwindend te wees, met die semifinale en die finaal wat respektiewelik op 6 en 7 Augustus…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-rugby-instituut-bly-n-produksielyn-vir-die-provinsies
NWU se Rugby-instituut bly ’n produksielyn vir die provinsies
2023-07-21 Die Rugby-instituut van die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens bewys dat hulle een van die land se vernaamste voorsieners van spelers is, met nie minder nie as ses spelers van die NWU Eagles-span wat die Varsitybeker gewen het wat nou provinsiale…http://news.nwu.ac.za/af/ons-waak-teen-gbv-insidente-wanneer-die-akademiese-jaar-begin
Ons waak teen GBV-insidente wanneer die akademiese jaar begin
2023-02-15 Die Noordwes-Universiteit (NWU) verwelkom hierdie maand ons eerstejaars en terugkerende studente op ons kampusse. Hoewel verskeie forums in plek is om studenteveiligheid te verbeter, veral dié van vroulike studente, gaan voortslepende beurtkrag waarskynlik ’n…http://sport.nwu.ac.za/af/tafeltennis
Tafeltennis
2024-06-13 [accordion collapsed] Mahikengkampus Tafeltennis is al meer as 120 jaar lank met ons, en in daardie tyd het baie dinge verander. Sedert sy nederige begin waar dit in huise van die rykes gespeel is, word dit nou deur miljoene spelers in lande regoor die…http://sport.nwu.ac.za/af/gimnastiek
Gimnastiek
2023-03-03 [accordion collapsed] Potchefstroomkampus Gimnastiek is ’n sport wat die volgende te sê het: “Wanneer die wêreld sê gee moed op, fluister hoop probeer nog een keer.” Gimnastiek is die sport van krag, dryfkrag en vasberadenheid. Gimnastiek is nie net…http://news.nwu.ac.za/af/die-agt-ekonomiese-aanwysers-om-2017-dop-te-hou
Die agt ekonomiese aanwysers om in 2017 dop te hou
2022-08-19 Sal 2017 ’n beter jaar vir Suid-Afrika se ekonomie wees? Dit is die vraag op alle Suid-Afrikaners se lippe, en in ’n poging om ’n antwoord hierop te verskaf, het prof Danie Meyer en dr André Mellet, albei akademiese personeellede binne die Fakulteit…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-4
Die oorgang na ’n universiteit
2021-08-04 ’n Belangrike faktor van akademiese prestasie op universiteitsvlak is goed ontwikkelde leer-, lees- en akademiesegeletterdheidsvaardighede, saam met lewensvaardighede. Om nuwelinge te help om op ’n ferm grondslag weg te spring, vereis die NWU dat alle…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-besluit-deur-die-moneterebeleidskomitee-verhoog-onvermydelik-die-risiko-vir-oordrywing-die
Jongste besluit deur die Monetêrebeleidskomitee verhoog onvermydelik die risiko vir oordrywing in die ekonomie
2023-05-26 Die Monetêrebeleidskomitee (MBK) het op 25 Mei eenparig besluit om rentekoerse met ’n verdere 50 basispunte (bsp) te verhoog, en risiko’s vir inflasievooruitsigte wat steeds hoog is, aangevoer. Die MBK se vernaamste bekommernisse draai steeds om die moontlike…http://news.nwu.ac.za/af/web-gebaseerde-platform-vir-spraaktranskripsie-om-sa-parlement-te-help
Web-gebaseerde platform vir spraaktranskripsie om SA Parlement te help
2017-03-29 Met 11 amptelike tale in Suid-Afrika gaan dit nooit ’n maklike taak wees om ’n doeltreffende dog bekostigbare manier te kry om spraak na teks te transkribeer nie. Dit gaan egter verander met behulp van die innoverende denke van navorsers wat ’n oopbron-,…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-nasionale-belange-die-veranderende-brics-landskap-sewe-toetse
Suid-Afrika se nasionale belange in die veranderende BRICS-landskap – sewe toetse
2023-08-29 “Die waterskeidings- 15de BRICS-beraad wat in Johannesburg plaasgevind het, het – tot sy krediet – verskeie lopies op die telbord gehad teen die tyd dat dit verlede week tot ’n einde gekom het.” Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (…http://news.nwu.ac.za/af/bordspeletjie-help-rekeningkundestudente-om-die-sprong-na-die-werkplek-te-maak
Bordspeletjie help rekeningkundestudente om die sprong na die werkplek te maak
2019-08-29 Nuuskierigheid stimuleer die brein, en dit maak bordspeletjies die ideale leerinstrument. Rekeningkundestudente sal dit binnekort agterkom wanneer hulle ’n nuwe bordspeletjie speel wat spesiaal vir hulle ontwerp is. Kreatiewe benaderings tot onderrig en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-akademikus-praat-oor-haar-b2-nns-gradering
NWU-akademikus praat oor haar B2-NNS-gradering
2022-12-08 Om verplig te voel om navorsing te doen en om dankbaar te wees. Dit is hierdie sentimente waaraan prof Susan Coetzee-Van Rooy, navorsingsprofessor aan die Noordwes-Universiteit (NWU), dink wanneer sy praat oor die B2-gradering wat sy van die Nasionale…http://news.nwu.ac.za/af/besigheidskool-se-mba-somerstudieskool-n-reusesukses
Besigheidskool se MBA Somerstudieskool ’n reusesukses
2023-02-08 Die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool het op Vrydag 3 Februarie sy Somerstudieskool vir MBA-studente afgesluit. In die geheel gesien, was die week ’n reusesukses, met studente wat getuig van die geweldige waarde ten opsigte van netwerking, insette…http://news.nwu.ac.za/af/beatrix-bouwman-ontmoet-pous-franciskus-n-geskiedkundige-oomblik-vir-wereldwye-diensleer
Beatrix Bouwman ontmoet Pous Franciskus – ’n geskiedkundige oomblik vir wêreldwye diensleer
2024-12-09 In ’n groot oomblik vir die NWU en wêreldwye diensleer het Beatrix “Bibi” Bouwman, direkteur vir volhoubaarheid en gemeenskapsimpak (SCI), Sy Heiligheid Pous Franciskus op 9 November 2024 tydens die V Global UNISERVITATE Symposium in die Vatikaanstad ontmoet…http://news.nwu.ac.za/af/berei-die-pad-voor-vir-suid-afrika-se-sirkulere-ekonomie
Berei die pad voor vir Suid-Afrika se sirkulêre ekonomie
2024-08-30 Die dae van die weggooi-ekonomie is iets van die verlede. Omgewingswetenskaplikes en baanbrekers soos prof Linda Godfrey van die Noordwes-Universiteit (NWU) is die dryfkrag agter die veldtog vir ’n florerende sirkulêre ekonomie. Met meer as 20 jaar wat aan…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-mctronx-aan-die-voorfront-van-dinamiese-modellering-en-beheer-van-grootskaalse-industriele
NWU se McTronX: aan die voorfront van dinamiese modellering en beheer van grootskaalse industriële stelsels
2021-05-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se McTronX-navorsingsgroep is sedert 2003 op die voorpunt van navorsing in Suid-Afrika oor dinamiese modellering en beheer van grootskaalse industriële stelsels. Die groep, wat deur prof George van Schoor gelei word, is…http://news.nwu.ac.za/af/prof-elsa-sit-haar-lewenslange-reis-voort-om-selfgerigte-leer-te-bevorder