Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-ontdek-twee-nuwe-spesies-bosveldaronskelke
Navorsers ontdek twee nuwe spesies bosveldaronskelke
2024-07-31 As jy gedink het jy het al aronskelke of varkore in al hulle pragtige vorms, groottes en kleure gesien, wag daar ’n verrassing op jou: Twee nuwe spesies is onlangs ontdek in die Sekoekoeniland-bosveld, waar hierdie plante in al hulle glorie in die natuur…http://sport.nwu.ac.za/af/muurbal
Muurbal
2023-03-03 Daar is twee soorte mense in hierdie wêreld, en om ’n muurbalspeler te wees, is beter as hulle albei. Muurbal is ’n sport wat deur mans sowel as vroue van alle ouderdomsgroepe en in enige weersomstandighede gespeel kan word. Dit word uit 10 sportsoorte as…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-vlakke-van-beleidsonsekerheid-rede-vir-onveranderde-rentekoerse
Hoë vlakke van beleidsonsekerheid rede vir onveranderde rentekoerse
2025-03-24 Die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) om die repokoers onveranderd te laat, beklemtoon die rol van niemodelgebaseerde oordele in beleidskeuses, veral in die huidige onseker omstandighede. Prof Raymond…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-marga-reg-om-internasionaal-te-presteer
NWU se Marga reg om internasionaal te presteer
2019-05-23 Marga Cummings, ‘n student van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark, het haar oog op internasionale sukses. As een van Suid-Afrika se top gekeurde hammergooi-atlete, sal sy eersdaags die geleentheid hê om teen atlete van regoor…http://news.nwu.ac.za/af/%25E2%2580%259Cbeur-voort-en-hou-aan-glo%25E2%2580%259D-%25E2%2580%2593-prof-linda-du-plessis
“Beur voort en hou aan glo” – Prof Linda du Plessis
2017-03-10 “Waak daarteen om uitdagings bloot as nadelig te sien. Dit is belangrik om te weet dat deur probleme proaktief aan te spreek en te oorkom, jy in die proses waardevolle lewenslesse leer. Uitdagings en swaarkry leer ons deursettingsvermoë, volharding en…http://news.nwu.ac.za/af/welkom-die-hofsaal-nwu-juta-skynverhore-keer-terug-met-persoonkompetisie
Welkom by die “hofsaal”! NWU-Juta-Skynverhore keer terug met in-persoonkompetisie
2022-08-03 Die gewilde jaarlikse NWU-Juta-Skynverhore-kompetisie is met mening terug, met verlede jaar se virtuele formaat wat hierdie jaar vir ’n in-persoonkompetisie plek maak . “Ons is baie opgewonde om almal in die skynhofsaal terug te hê,” sê adv René Koraan,…http://news.nwu.ac.za/af/n-verlaging-rentekoerse-kan-n-beduidende-positiewe-impak-he
’n Verlaging in rentekoerse kan ’n beduidende positiewe impak hê
2025-05-30 Die wydverwagte besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om die siklus vir die geleidelike verlaging van die rentekoers voort te sit deur die koers met nog 25 basispunte (bps) te verlaag, is die regte een. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-waar-kry-ek-die-nwu
NWU, Waar kry ek die NWU
2021-05-26 Ligging ’n Groot aantrekkingskrag van die NWU is sy strategiese ligging en die multikampusstruktuur, wat uit die kampusse in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark bestaan. • Die Mahikengkampus is in die hoofstad van die…http://news.nwu.ac.za/af/cynthia-%25E2%2580%2593-iemand-om-mee-rekening-te-hou-nwu-basketbal
Cynthia – iemand om mee rekening te hou in NWU-basketbal
2020-05-13 Wanneer Cynthia Mudau die basketbalbaan betree, kan jy van een ding seker wees: sy is gereed om haar teenwoordigheid te laat geld, veral op die telbord. Hierdie 22-jarige sterbasketbalspeler van die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/begrip-van-konsensuele-niemonogamie-swinging-uit-%E2%80%99n-suid-afrikaanse-perspektief
Begrip van konsensuele niemonogamie (swinging) uit ’n Suid-Afrikaanse perspektief
2021-04-28 Hoewel sommige mense dit as taboe beskou, vind swinging – om jou maat toe te laat om geslagsomgang met ander mense te hê – al dekades lank regoor die wêreld plaas.’n Eenvoudige Google-soektog lewer duisende resultate oor die leefstyl op, en tog is bitter min…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-aanpassing-post-apartheid-sa
Maatskaplike aanpassing in post-apartheid-SA
2018-11-20 Die lewe in post-apartheid-Suid-Afrika moet nog verstaan word. Hierdie uitdaging, asook die strategiese voorneme van die Noordwes-Universiteit (NWU) om maatskaplike geregtigheid te bevorder, daag die samelewing uit om die “sosiale” begrip vanuit ’n…http://news.nwu.ac.za/af/innoverende-navorsing-beloon-nwu-dosent-met-phd
Innoverende navorsing beloon NWU-dosent met PhD
2017-06-14 Dit was ’n trotse oomblik op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark toe Taty Dekoke, ʼn dosent in Frans, sy PhD in linguistiek en literêre teorie ontvang tydens die herfsgradeplegtigheid wat onlangs op die kampus plaasgevind het. In sy…http://news.nwu.ac.za/af/die-pad-na-n-blink-toekoms
Die pad na ’n blink toekoms
2023-04-18 ’n Afvaardiging van die Verenigde State (VSA) se konsulaat in Johannesburg het die Noordwes-Universiteit (NWU) op Donderdag 4 April besoek as deel van hulle projek om studente vir die gesogte en wêreldbekende Fulbright Program te werf en hulle meer daarvan te…http://news.nwu.ac.za/af/navorsingsondersteuningskantoor-neem-aan-n-projek-deel-wat-deur-die-gates-stigting-befonds-word
Navorsingsondersteuningskantoor neem aan ’n projek deel wat deur die Gates-stigting befonds word
2024-03-08 Die Navorsingsondersteuningskantoor by die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van slegs tien navorsingsondersteuningskantore in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) wat ’n toekenning gekry het en gekies is om deel te neem aan die projek wat…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/vroue-ingenieurswese
Vroue in Ingenieurswese
2022-02-20 DIe mensdom bestaan nie net uit een geslag nie, en daarom is dit belangrik dat die sektor wat verantwoordelik is vir die skep van nuwe produkte, prosesse en stelsels ook nie deur net een geslag oorheers word nie. Die doel van die Vroue in Ingenieurswese-…http://news.nwu.ac.za/af/bou-n-gesonde-ingesteldheid-teenoor-stem-onderwys
Bou ’n gesonde ingesteldheid teenoor STEM-onderwys
2023-03-02 Studente se swak prestasie en belangstelling in die gebiede van wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde (STEM) – veral onder vroue wat onderverteenwoordig is in die wetenskaplike gemeenskap – is in talle lande ’n groot bekommernis. Dit is selfs…http://news.nwu.ac.za/af/matige-groeivooruitsig-beklemtoon-die-dringendheid-van-groeigeorienteerde-beleide-en-projekte
Matige groeivooruitsig beklemtoon die dringendheid van groeigeoriënteerde beleide en projekte
2024-01-29 Soos te wagte was, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) op 25 Januarie op ’n vierde agtereenvolgende vergadering (sy eerste vergadering van 2024) eenparig besluit om rentekoerse weer eens onveranderd te laat en dat dit dus nog langer hoog sal bly. Prof…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsers-stel-groeifaktore-vir-vroulike-entrepreneurs-vas
NWU-navorsers stel groeifaktore vir vroulike entrepreneurs vas
2019-08-27 Dit is lankal nie meer waar dat entrepreneurskap slegs ’n manlike domein is nie. In die afgelope paar jaar het die getal vroulike entrepreneurs toegeneem, wat almal laat besef dat vroue ’n belangrike bron van ekonomiese groei is. Ten spyte van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-rotary-international-%25E2%2580%2599n-vergelyking-wat-sin-maak
NWU en Rotary International: ’n vergelyking wat sin maak
2019-08-27 Onlangse samewerking tussen die Noordwes-Universiteit (NWU) en die internasionale diensorganisasie, Rotary International, het meer as 140 onderwyskundiges en onderwysers byeengebring om opleiding by twee internasionale wiskundekundiges te ontvang. Hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/hpi-n-nwu-juweel