Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/lucy-twani-neem-die-voortou-netbalspelerontwikkeling
Lucy Twani: Neem die voortou by netbalspelerontwikkeling
2023-08-18 Spelerontwikkeling: dit is deel van die kern van netbal by die Noordwes-Universiteit (NWU), en as daar ’n meer entoesiastiese voorstander hiervan is as Lucy Twani, gaan jy ver moet soek. Lucy is die hoëprestasie-netbalafrigter vir die junior spanne by die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-netbal-bly-vervoerband-vir-nasionale-span
NWU-netbal bly vervoerband vir nasionale span
2021-05-24 Die land se netbalspanne is weereens met NWU-speserye gegeur, met huidige en oudstudente wie se name verskyn op al wat nasionale spanlys is. Die NWU is al vir etlike jare bekend as ʼn vervoerband vir die Proteaspan, met selfs die huidige afrigter, Dorette…http://news.nwu.ac.za/af/studie-bevind-dat-ongeteerde-strate-lugbesoedeling-bevorder
Studie bevind dat ongeteerde strate lugbesoedeling bevorder
2022-05-23 Die brand van fossielbrandstowwe en industriële vrystellings is van die vernaamste bronne van lugbesoedeling in Suid-Afrika. Daar is egter ander bronne wat in woongebiede aangetref word, byvoorbeeld ongeteerde strate, waarvan daar baie in lae-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-tinotenda-meester-van-die-basketbalbaan
NWU se Tinotenda: meester van die basketbalbaan
2020-05-07 Tinotenda Chirara het op die vroeë ouderdom van 10 jaar verlief geraak … op basketbal. Vandat hy destyds in 2006 aan die sport bekendgestel is, het hy die basketbalbaan oorheers, en sy doelwitte een doel op ’n keer bereik. Hierdie 24-jarige tweedejaar-BA…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni/alumni-vrouemaand-viering
Alumni Vrouemaand-viering
2022-08-24 [accordion collapsed] Dr Wongiwe Ludidi Wongiwe Ludidi het nog altyd geglo dat sy bestem was om grootsheid in ander aan te wakker, daarom het sy jong vroue die afgelope 10 jaar gementor en doen sy dit steeds. Wongiwe, wat tans die Uitvoerende…http://news.nwu.ac.za/af/pukfm-word-weer-eens-vir-die-suid-afrikaanse-radio-toekennings-benoem
PUKfm word weer eens vir die Suid-Afrikaanse Radio-toekennings benoem
2023-10-19 Deur Sandile Mahlangu Die benoemings vir die Suid-Afrikaanse Radio-toekennings 2023 is bekend, en die radiostasie op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), PUKfm, het vier benoemings ingeoes. Die kategorieë waarvoor die…http://news.nwu.ac.za/af/news24-kies-nwu-innoveerder-n-jong-mandela
News24 kies NWU-innoveerder as ’n Jong Mandela
2024-07-29 Die nalatenskap en impak van voormalige president Nelson Mandela om mense se lewens ten goede te verander, is steeds iets om na te streef. News24 het onlangs hulle Jong Mandelas vir 2024 gekies – en vier ’n nuwe geslag jong kampioene wat daartoe verbind is…http://news.nwu.ac.za/af/ses-stroop-vir-tennisster-johann
Ses–stroop vir tennisster Johann
2023-07-06 Dit is nou 148 jaar gelede sedert die Fransman Pierre Babolat natuurlike derms – dié van ’n bees – geneem het om snare vir ’n tennisraket te maak. Nou gebruik die topgekeurde manlike tennisspeler by die Noordwes-Universiteit (NWU) sy Babolet Pure Drive-raket…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-go-purple-foundation-bemagtig-gemeenskap-om-kindermishandeling-te-voorkom
NWU en Go Purple Foundation bemagtig gemeenskap om kindermishandeling te voorkom
2020-11-16 Die Kersseisoen is hier en waar party mense uitsien na verlof of ʼn rustiger tyd by die kantoor, is dit vir ander beroepe die besigste tyd van die jaar – veral vir maatskaplike werkers en lede van die SAPD. Anneri du Plessis van die Go Purple Foundation, ʼn…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-museumdag-nwu-museum-bring-hulde-aan-die-geskiedenis-met-n-interaktiewe-uitstalling
Internasionale Museumdag: NWU Museum bring hulde aan die geskiedenis met ’n interaktiewe uitstalling
2023-05-25 Deur Sandile Mahlangu Die Noordwes-Universiteit (NWU) Museum het op 18 Mei Internasionale Museumdag op die Potchefstroomkampus gevier. Hierdie dag word elke jaar regoor die wêreld gevier en die museum het besluit om dinge ’n bietjie anders aan te pak.…http://news.nwu.ac.za/af/moeilike-tye-het-doeltreffende-oplossings-nodig-om-landbougroei-te-verseker
Moeilike tye het doeltreffende oplossings nodig om landbougroei te verseker
2023-03-17 Suid-Afrika is op die rand van ’n resessie, en die voortgesette verbrokkeling van semistaatsinstellings soos Eskom en Transnet is besig om die land se ekonomiese probleme te vererger. Een van die talle sektore wat lamgelê word, is ook een van die…http://news.nwu.ac.za/af/hou-die-ekonomiese-bootjie-vlot-waarom-suid-afrika-vroulike-geoktrooieerde-rekenmeesters-nodig-het
Hou die ekonomiese bootjie vlot: waarom Suid-Afrika vroulike geoktrooieerde rekenmeesters nodig het
2022-08-29 In tye van onrus en onsekerheid is kundigheid onontbeerlik. By die Noordwes-Universiteit (NWU) word potensiaal in kundigheid ontwikkel en gevorm tot ’n vaardigheid wat tot voordeel is van die samelewing wat deur die NWU bedien word. Daar is min gebiede wat…http://news.nwu.ac.za/af/baie-kundigheid-tussen-al-die-blare-van-trees-versteek
Baie kundigheid tussen al die blare van TREES versteek
2022-09-13 Wanneer ons oor toerisme dink, kom beelde van lang safariroetes deur die Afrikabos, luilekker dae in die son op die wit sand van ons ongerepte strande en die pragtige argitektoniese meesterstukke – vreemd en ook eiesoortig – by ons op. Toerisme is egter ’n…http://engineering.nwu.ac.za/engineering/speakers
Speakers
2019-09-16 .bg { padding: 1em; color: white; background-color: #7F939F; clear: left; text-align: center; } .btn-group-vertical { width: 100%; } The 6th SA-UNESCO Engineering, Science and Technology Conference 23 - 27 September 2019…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-begroting-verskaf-basis-om-fiskale-volhoubaarheid-te-bou
Jongste Begroting verskaf basis om fiskale volhoubaarheid te bou
2025-05-22 Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, se hersiene derde Begroting is in die lig van die huidige omstandighede pragmaties. Dit is die mening van prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool. In sy kommentaar op…http://news.nwu.ac.za/af/martine-jordaan-trek-protea-keurders-se-aandag
Martiné Jordaan trek Protea-keurders se aandag
2024-02-02 Sy is allermins ’n hemelbesem, en op die netbalbaan word sy dikwels deur wolkekrabbers omring. Hart en durf word egter nie in sentimeters gemeet nie, en die Noordwes-Universiteit (NWU) se Martiné Jordaan is ʼn vuurvreter op die baan soos min. Selfs so dat…http://news.nwu.ac.za/af/ronel-emms-daar-kan-boeke-oor-haar-geskryf-word
Ronel Emms: “Daar kan boeke oor haar geskryf word.”
2023-03-13 Sy is die onbetwiste moederfiguur van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Rugbyinstituut. Sy is een van die helde agter die skerms. Sy is die vriendelike gesig wat jou eerste groet. Sy is Ronel Emms, en sy het net soveel aandeel aan die Rugbyinstituut se…http://news.nwu.ac.za/af/verbruikers-staar-toenemend-moeilike-jaar-die-gesig-na-rentekoersverhoging
Verbruikers staar toenemend moeilike jaar in die gesig ná rentekoersverhoging
2022-05-20 Die besluit deur die Monetêrebeleidskomitee (MBK) om die repokoers met nóg 50 basispunte te verhoog, is oor die algemeen deur markte en ontleders verwag. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê die MBK…http://news.nwu.ac.za/af/burger-nou-rugbyinstituut-se-veldmaarskalk
Burger nou Rugbyinstituut se veldmaarskalk
2023-01-27 Dit is ʼn snikhete Donderdagmiddag met die kwik wat so hoog styg soos beurtkraggemoedere. Die Rugbyinstituut van die Noordwes-Universiteit (NWU) se spankamer, aikona, oorlogkamer, is egter koel. ʼn Tafelgrootte replika van ʼn rugbyveld begroet jou as jy instap,…http://news.nwu.ac.za/af/die-waarheid-oor-uraanblootstelling-suid-afrika-sal-jou-hare-laat-rys