Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/economic-and-management-sciences/aaron-tkaczynski
Aaron Tkaczynski
2023-06-26 Dr Aaron Tkaczynski has been an extra-ordinary Associate Professor position in the Tourism Research in Economics, Environs and Society (TREES) department at North-West University since 2021. Aaron is an expert in the field of tourism and events marketing with his expertise stemming from market segmentation modelling. He has published over 50…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-meesters-denksport
NWU Vanderbijlpark: meesters in denksport
2019-02-26 As dit kom by denksport as ‘n mededingende sportsoort, dan neem die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark beslis die voortou. Tydens die onlangse Gauteng-kampioenskappe wat in Randburg gehou is, het die span van Vanderbijlpark nie net ‘n…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-trek-saam-vir-jaarlikse-sakeontbyt
Alumni trek saam vir jaarlikse sakeontbyt
2019-02-14 Die jaarlikse Alumni Sakeontbyt van die Noordwes-Universiteit (NWU) sal na verwagting op 8 Maart 2019 in Vanderbijlpark plaasvind. Hierdie funksie bring lede van die NWU-alumnivereniging, akademici, sakelui en gemeenskapslede byeen om skouers te skuur en…http://education.nwu.ac.za/af/education/kwalifikasies
Kwalifikasies
2020-03-31 Die Universiteit is bevoeg om die volgende grade, sertifikate en diplomas wat in die Fakulteit Opvoedkunde aangebied word, toe te ken: Voorgraadse kwalifikasies Baccalaureus graad in Opvoedkunde (BEd) Nagraadse kwalifikasies Nagraadse…http://commerce.nwu.ac.za/trade/carli-bezuidenhout-trade
Carli Bezuidenhout (TRADE)
2025-05-12 Carli Bezuidenhout is a senior lecturer in the School of Economic Sciences at the North-West University (Potchefstroom Campus) where she lectures undergraduate courses in the BCom Economics and BCom International Trade degree programmes. Prior to joining the NWU, she worked in the economic consulting field. The focus of Dr Bezuidenhout’s…http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/uitlaatgasse-beheer-tegnologiee
Uitlaatgasse Beheer Tegnologieë
2021-08-06 Die fokus is hier op die verbetering van die prestasie van bestaande versagtende tegnologieë vir deeltjies>, SO2 NOx, CO2 en Hg vir Suid-Afrikaanse steenkool eienskappe en plant toestande. Meesters en PhD-studies kan nagestreef word in onderwerpe wat…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/studievelde
Studievelde
2020-03-03 img{border-color:#909090;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow: hidden; width: 100%; height: 80%; left: 0; top…http://commerce.nwu.ac.za/trade/wilma-viviers-trade
Wilma Viviers (TRADE)
2019-11-13 Wilma Viviers is a professor of International Trade, director of the TRADE research focus area and NRF-rated researcher at the North-West University (Potchefstroom Campus). She has an impressive array of publications, and is a leading authority in the fields of export promotion, competitive intelligence (CI) and economic development . Prof…http://commerce.nwu.ac.za/economic-and-management-sciences/susan-mckenney
Susan McKenney
2023-06-26 Prof Susan McKenney is a researcher, educator, consultant and designer based at the University of Twente, Netherlands. She is especially interested in exploring and supporting the interplay between curriculum development and teacher professional development. This includes the supportive role of technology in curriculum and teacher development, as…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-finansies-handel-en-innovasie/nelson-kekana
Nelson Kekana
2025-03-24 Hy is 'n toegelate advokaat van die Hooggeregshof en 'n voormalige lid van die Pretoriase Vereniging van Advokate en 'n geregistreerde Meesterbelastingpraktisyn by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Belasting.Met die onlangse samewerking tussen SAIT en Chartered Institute of Taxation (CIOT) Verenigde Koninkryk, het dr Kekana 'n internasionaal…http://commerce.nwu.ac.za/af/BscToerismebestuur
BSc met Toerismebestuur
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ons BCom in Toerismebestuur met verskillende spesialiteitsrigtings rus jou toe met die vaardighede om ʼn toerismeonderneming te bestuur en die belangrikheid van toerisme in Suid-Afrika se groeiende ekonomie te verstaan. Jy sal leer hoe om jou eie – of iemand…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Hulpbronbestuur Toerisme-/Gebeurtenisbestuur Toegepaste toerisme-/gebeurtenisbestuur Toerismebemarking Toerismeontwikkeling, Graadopsies, BSc Omgewingswetenskappe met Toerisme Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] kampus aangebied Kurrikulumkode DJH15 BSc Omgewingswetenskappe met Toerismebestuur & Rekreasievaardighede Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die …, Toelatingsvereistes, BSc Omgewingswetenskappe met Toerisme APS: 24 Wiskunde Vlak 4 (50-59%) Fisiese Wetenskappe Vlak 4 (50-59%) Engels Vlak 4 (50% of meer) BSc Omgewingswetenskappe met Toerismebestuur & Rekreasievaardighede APS: 24 Wiskunde Vlak 4 (50-59%) Fisiese Wetenskappe…, Loopbaangeleenthede, Alhoewel hierdie kwalifikasie aan graduandi toegang verleen tot die hele toerismebedryf, is BCom-kwalifikasies gefokus op die bestuur van die bedryf en besighede. Dit verleen spesifiek toegang tot loopbane soos toerisme-ekonome, bestuurders, bemarkers,…, Nagraadse studies, BCom Hons in Bestuurswetenksappe met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur [/accordion]http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/ondernemingsbestuur-studierigtings
Ondernemingsbestuur
2025-08-14 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontsluit jou potensiaal en gee gestalte aan die toekoms van besigheid met ons BCom in Bestuurswetenskappe wat spesialiseer in Ondernemingsbestuur. Hierdie program rus jou toe met die vaardighede om effektief te lei, strategiese doelwitte te stel, en groei aan…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Strategiese Bestuur Bemarkingsbestuur Projekbestuur Arbeidsverhoudinge Voorsieningskettingbestuur Sake-etiek Finansiële Bestuur Entrepreneurskap, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Ondernemingsbestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Voltydse program, drie (3) jaar Aangebied op die Mahikengkampus, Potchefstroomkampus en Vanderbijlparkkampus Kwalifikasiekode: 5FPH02 BCom in Bestuurswetenskappe met…, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Ondernemingsbestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of meer) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of meer) BCom in Bestuurswetenskappe met Ondernemingsbestuur - Verlengde Program APS van 20 Wisk. vlak 3 (40% of meer) / Wisk.…, Loopbaangeleenthede , Bedryfsbestuurder Finansiële Bestuurder Projekbestuurder Voorsieningskettingbestuurder Entrepreneur, Nagraadse studies, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n honneurs in Besigheidsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Besigheidsbestuur., Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders vir Besigheidsbestuur: Dr Kezell Klinck – Enige navrae oor die voltydse en verlengde programme op die Mahikengkampus Prof Clarise Mostert – Enige navrae oor die…http://www.nwu.ac.za/af/voordele-om-%25E2%2580%2599n-skenking-aan-die-nwu-te-maak
Voordele om ’n skenking aan die NWU te maak
2025-11-12 As u ʼn skenking maak aan die NWU, bemagtig u nie net studente nie – u kry ook waardevolle persoonlike en sakevoordele: Belastingaftrekking: U skenking is belastingaftrekbaar kragtens Artikel 18A van die Wet op Inkomstebelasting, wat u toelaat om u…http://law.nwu.ac.za/af/node/29630
PER Artikel toets
2021-07-28 What of the Child? Preventing the Publication of Children's Names After the Age of 18 Abstrak Children are afforded a number of protections when they encounter the criminal justice system. The need for special protection stems from the vulnerable…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-omgewingsverandering/lebo-smith
Lebo Smith
2025-03-24 Lebo Smith (Motelle), het haar hoërskool in Suid-Afrika voltooi voordat sy na Engeland verhuis het. Sy het haar voorgraadse en nagraadse studie in die regte aan hoër onderwysinstellings in Birmingham (UK) voltooi. Sy het teruggekom na Suid-Afrika om haar nagraadse studie in Arbeidsreg aan die Universiteit van Witwatersrand te bevorder. Dit was…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-kwesbare-gemeenskappe/vhudi-mathada
Vhudi Mathada
2025-03-24 My akademiese loopbaan het in 2020 begin toe ek as 'n akademiese tutor by die Universiteit van Venda aangestel is. Ek het toe gedien as 'n Skryfkonsultant in die Sentrum vir Hoër Onderwys, Onderrig en Leer aan die Universiteit van Venda. Ek het 'n sterk verhouding met studente van alle geslagte, etniese groepe en nasionaliteite ontwikkel.http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/mikko-vesisenaho
Mikko Vesisenaho
2026-03-25 He is currently working as university lecturer at Department of teacher education. His special expertise focuses on contextual educational technologies, teacher education, and couching. Joint R&D and teaching interests in the areas of educational technologies, game-based learning, educational simulations, hybrid learning and enhanced…http://news.nwu.ac.za/af/phd-driekuns-vir-van-schalkwyk-gesin
PhD-driekuns vir Van Schalkwyk-gesin
2019-04-25 ʼn Baie trotse dr Schalk van Schalkwyk senior het toegekyk hoe albei sy seuns in sy voetspore volg. Hugo en Schalk junior het albei hul PhD-grade tydens die onlangse herfsgradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark ontvang…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-geoktrooieerde-rekenmeesterskap-studente-blink-uit-2024-itc
NWU se Geoktrooieerde Rekenmeesterskap-studente blink uit in 2024 ITC
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens sy toewyding getoon om kundiges in geoktrooieerde rekenmeesterskap te produseer, soos dit uit die uitmuntende uitslae van sy studente in die onlangse eksamen van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/vanderbijlpark-sportkodes