Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/bele-gelykheid
Belê in gelykheid
2021-11-22 Die entiteit Gemeenskaps- Psigososiale Navorsing (COMPRES) in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe het onlangs agt rekenaars (insluitende skerms, sleutelborde en muise) aan die Hoër Volkskool Potchefstroom geskenk. Die lessenaarrekenaars word nie meer by NWU…http://news.nwu.ac.za/af/alumna-skitter-op-die-nasionale-musiekverhoog
Alumna skitter op die nasionale musiekverhoog
2019-04-05 Met haar strelende stem, skitterpersoonlikheid en flair vir vermaak, is Verona Goslett spoedig besig om ʼn huishoudelike naam in Suid-Afrika te word. Hierdie talentvolle jong alumna van die Noordwes-Universiteit (NWU) is tans besig om die nasionale…http://commerce.nwu.ac.za/af/economic-and-management-sciences/buitengewone-aanstellings
Buitengewone aanstellings
2024-08-15 Hierdie aanstellings is persone uit die industrie en die sakesektor wat betrokke is by die akademie, en sal dit vir ons moontlik maak om die mensehulpbronne tot ons beskikking meer doeltreffend aan te wend vir navorsing, innovasie, onderrigaktiwiteite,…http://news.nwu.ac.za/af/n-gedeelde-visie-vir-die-toekoms-n-betrokkenheid-wat-n-nuwe-era-van-samewerking-inlui
’n Gedeelde visie vir die toekoms: ’n betrokkenheid wat ’n nuwe era van samewerking inlui
2024-03-06 Die Noordwes-Universiteit (NWU) en die Myngesondheids- en -veiligheidsraad (Mine Health and Safety Council, MHSC) het op Maandag 18 Desember 2023 ’n gesprek gehou om samewerking en die ontwikkeling van ’n verhouding te bevorder wat vir albei partye tot…http://news.nwu.ac.za/af/donateursmiddagete-beklemtoon-die-impak-van-donateure-en-bedryfsvennote-se-bydraes
Donateursmiddagete beklemtoon die impak van donateure en bedryfsvennote se bydraes
2025-10-30 Donateure en bedryfsvennote speel ’n lewensnoodsaaklike rol om die drome by die Noordwes-Universiteit (NWU) lewendig te hou. Dit is beklemtoon by die jaarlikse middagete vir donateure en belanghebbers, wat op 28 Oktober in Pretoria gehou is en waar die…http://news.nwu.ac.za/af/alternatiewe-ontwikkelingsindeks-bied-waardevolle-industrie-instrument
Alternatiewe ontwikkelingsindeks bied waardevolle industrie-instrument
2019-03-27 Teen die agtergrond van die toenemende belangrikheid van ekonomiese streeksontwikkeling wanneer dit by wêreldgroei kom, maak kenners van die Noordwes-Universiteit (NWU) ‘n merkwaardige bydrae deur die bekendstelling en suksesvolle toepassing van ʼn…http://news.nwu.ac.za/af/studente-plaas-nwu-onder-die-allerbestes-op-ranglys
Studente plaas NWU onder die allerbestes op ranglys
2021-09-20 Studente plaas die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die room van die oes van Suid-Afrikaanse universiteite wat studente-ervaring en afkampusleer betref. Dit is volgens die pasvrygestelde StuDocu World University Ranking 2021. Die NWU het ’n indrukwekkende…http://news.nwu.ac.za/af/professor-marietjie-havenga-lewer-intreelesing
Professor Marietjie Havenga lewer intreelesing
2022-07-14 ’n Intreelesing is belangrik in die lewe en loopbaan van ’n akademikus. Professor Marietjie Havenga het haar intreelesing, getiteld Koöperatiewe probleemgebaseerde leer in Inligtingstegnologie: Aktiewe leer vir die Vierde Industriële Revolusie, gelewer…http://news.nwu.ac.za/af/boek-ondersoek-die-rol-van-musiek-emosies
Boek ondersoek die rol van musiek in emosies
2023-03-13 Musiek kan ’n mens se gemoed kalmeer. Daar word gesê “musiek maak die woedende monster stil”. Dit kan byvoorbeeld ’n omgewing van kalmte, romanse, leer en kreatiwiteit skep. ’n Nuwe boek deur prof Conroy Cupido, ’n akademikus van die Noordwes-Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-het-ontdek-dat-kameeldoringbome-die-groei-van-lammers-en-hulle-vleisgehalte-verbeter
Navorsers het ontdek dat kameeldoringbome die groei van lammers en hulle vleisgehalte verbeter
2025-02-26 In die droë, sanderige grond van Suider-Afrika bring ’n geharde vegter sy kant: Vachellia erioloba, meer bekend as die kameeldoring. Hierdie geharde boom wat voorheen onder die genus Acacia as Acacia erioloba geklassifiseer was, word ook ’n kameeldoring in…http://news.nwu.ac.za/af/ttis-ondersoek-sonkraginnovasie-enel-green-power-se-sonkragaanleg-die-noord-kaap
TTIS ondersoek sonkraginnovasie by Enel Green Power se sonkragaanleg in die Noord-Kaap
2024-07-19 Die span van Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuning (TTIS) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs as deel van voortgesette pogings om innovasie- en bedryfsvennootskappe te ondersteun, ’n groep akademiese personeellede wat in…http://sport.nwu.ac.za/af/korfball/korfbal
Korfbal
2020-07-24 Korfbal is ’n opwindende en kreatiewe sport wat vlugvoetigheid, spoed, tegniek en visie kombineer. Die spel behels dat daar beweeg word en ’n bal aangegee word met die doel om doele aan te teken. Spanwerk en samewerking is noodsaaklik.…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-universiteit-vereer-sy-uitmuntende-navorsers
Noordwes-Universiteit vereer sy uitmuntende navorsers
2020-12-04 Die NWU het op 3 Desember 2020 sy allerbeste navorsers en innoveerders tydens ’n virtuele toekenningsaand vereer. Talle van die uitmuntende personeellede het by die geleentheid erkenning vir hulle uitnemendheid in navorsing in 2019 ontvang, waarby…http://news.nwu.ac.za/af/ondernemende-vroue-program-2020-%25C5%2589-uitnodiging-aan-alle-vaaldriehoek-fempreneurs
Ondernemende Vroue-program 2020: ʼn Uitnodiging aan alle Vaaldriehoek-fempreneurs
2020-01-28 > Indien Suid-Afrika die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) se teiken wil bereik om teen 2030 11 miljoen poste te skep, moet entrepreneurskap – veral onder vroue – aangemoedig word. Ten opsigte hiervan neem die Noordwes-Universiteit (NWU) leiding om…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-eagles-weer-terug-op-koers
NWU Eagles weer terug op koers
2022-03-09 Hierdie oorwinning het vir hulle alles beteken. Die NWU Eagles het nie net die vorige kampioene en gereelde finaliste UP-Tuks tydens hulle Varsitybeker-ontmoeting in Potchefstroom op Maandag 7 Maart met 17–8 gewen nie, hulle 2022-veldtog is ook weer terug op…http://news.nwu.ac.za/af/pad-way-projek-ten-bate-van-die-gemeenskap
Pad the Way-projek ten bate van die gemeenskap
2023-04-28 Die GoAllOut-organisasie se studente-afdeling by die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n gemeenskapsdiensprojek, genaamd Pad the Way, geïnisieer. Die doelwitte van die Pad the Way-projek is om ’n bewustheid te kweek vir die belangrikheid van persoonlike…http://commerce.nwu.ac.za/af/financial-accountancy/finansi%25C3%25ABle-rekeningkunde
Finansiële Rekeningkunde
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Bevorder jou loopbaan in finansies met ons BCom in Finansiële Rekenmeesterskap, wat by die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) vir die AGA(SA)-benaming en die Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters (SAIPR)…, Kernvakke, Vakke sluit onder meer in: Finansiële Rekeningkunde Belasting Oudit en Korporatiewe Bestuur Bestuursrekeningkunde Finansiële Bestuur Bedryfswetenskappe, Graadopsies , BCom in Finansiële Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P], Vanderbijlpark [V] & Mahikeng [M] kampusse aangebied Kurrikulumkode: 5DBH01 BCom in Finansiële Rekeningkunde - Uitgebreide program Duur van Graad: 4 jaar,…, Toelatingsvereistes, BCom in Finansiële Rekeningkunde APS: 28 Wiskunde: Vlak 4 (50%) BCom Finansiële Rekeningkunde - Uitgebreide program APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%), of Wiskundige geletterdheid: Vlak 7 (80%) Engels: Vlak 4 (50%), Professionele liggame, South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) Die BCom Finansiële Rekenmeesterskap graad is deur SAICA geakkrediteer wat studente die geleentheid gee om by SAICA as ‘n AGA(SA) te registreer na afloop van die voltooing van ‘n SAICA geakkrediteerde…, Loopbaangeleenthede, Professionele rekenmeester Interne ouditeur Koste- en bestuursrekenmeester Finansiële bestuurder Belastingpraktisyn Dosent, Nagraadse studies, Nagraadse studies in Finansiële Rekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs MCom Phd Die nagraadse studies word aangebied op Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] Laai die honneursbrosjure hier af. [/accordion] Jaarboekhttp://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-openbare-bestuur-met-publieke-administrasie
BA in Openbare Bestuur met Publieke Administrasie
2022-08-19 Staatamptenare in Suid-Afrika werk in ’n wye verskeidenheid rolle in openbare-administrasie- en bestuurstrukture. Hulle werk dikwels in uiteenlopende bedryfs- en diensleweringsomstandighede. Die doel van hierdie kursus is om ’n…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-wiskundige-en-statistiese-wetenskappe/statistiek
Statistiek
2024-05-13 Oor Ons Welkom by die opwindende wêreld van Statistiek! Wat is Statistiek? Statistiek is die wetenskap wat bestudeer hoe kennis uit data verkry word. Dit behels die bestudering van metodes vir data-analise en tegnieke wat help om nuttige inligting…http://www.nwu.ac.za/af/content/befondsingbehoeftes-donateurs-nwu