Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/vervaardigingsektor-nog-nie-uit-die-moeilikheid-uit-nie-%25E2%2580%2593-dr-andre-mellet
Vervaardigingsektor nog nie uit die moeilikheid uit nie – dr Andre Mellet
2017-03-29 Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die laaste kwartaal van 2016 negatiewe groei getoon. Hierdie negatiewe groei kan toegeskryf word aan die agteruitgang in twee sektore, naamlik mynwese en vervaardiging. Tydens ’n onderhoud met RSG het die welbekende…http://news.nwu.ac.za/af/tekkies-en-spanwerk-%25E2%2580%2593-nwu-stap-vir-geestesgesondheid
Tekkies en spanwerk – NWU stap vir geestesgesondheid
2019-03-14 Die toestand van Suid-Afrika se geestesgesondheid laat veel te wense oor. Statistiek van die South African Depression and Anxiety Group skat dat nagenoeg een in ses Suid-Afrikaners aan angs, depressie of middelverslawing ly. Hierdie statistiek sluit nie…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-franco-bosman-slaan-saigr-eksamen-vir-%25C5%2589-ses
Die NWU se Franco Bosman slaan SAIGR-eksamen vir ʼn ses
2019-05-02 Die uitslae van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) se Aanvanklike Toets van Bevoegdheid (“Initial Test of Competence”, ITC-eksamen) het vir die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe baie…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vaal-en-kfc-minikrieketfees-klein-spelertjies-groot-drome
NWU Vaal en KFC Minikrieketfees: klein spelertjies, groot drome!
2019-09-27 As dit kom by kriekettalent staan die Vanderbijlpark nie ‘n enkele tree terug nie, en is die kans goed dat die volgende AB de Villiers, JP Duminy en Kagiso Rabada uit eie geledere opgelewer sal word. Dié gewaarwording is tydens die onlangse KFC…http://news.nwu.ac.za/af/kampus-speel-gasheer-vir-kansa-relay-life
Kampus speel gasheer vir KANSA Relay for Life
2019-10-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het vanjaar vir die sewende keer gasheer gespeel vir die jaarlikse KANSA Relay for Life-inisiatief. Hierdie inisiatief bied aan die gemeenskap die geleentheid om kankeroorlewendes te vier, om die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-beloon-vir-uitnemendheid-sedibeng-distrik-0
NWU beloon vir uitnemendheid in Sedibeng-distrik
2020-02-03 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dit weer gedoen! Dié kampus het vir die negende agtereenvolgende jaar die Professional Management Review (PMR) se gesogte Diamond Arrow-toekenning vir uitnemendheid in hoër onderwys in die…http://news.nwu.ac.za/af/ekonoom-plaas-brandstofprysverhoging-perspektief
Ekonoom plaas brandstofprysverhoging in perspektief
2022-08-19 Vanaf 1 Februarie 2017 kos 93- en 95-oktaanpetrol 29c/ℓ meer. Dié prysstyging is deur die Departement van Energie aangekondig wat die olieprys en rand/dollar-wisselkoers as redes vir die styging gee. Tydens ’n RSG-onderhoud het die welbekende ekonoom, dr…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-trap-shimlas
Eagles trap Shimlas
2022-03-16 Die doeltreffendheid van die styl van rugby wat die Shimlas tot dusver gespeel het, is uit alle oorde geloof. Gesaghebbendes het hulle ondernemende speelstyl geprys, asook hulle bereidwilligheid om met die bal te hardloop. Hulle verlies teen Wits het ’n…http://news.nwu.ac.za/af/minister-lewer-n-realistiese-en-geloofwaardige-fiskale-boodskap-begrotingstoespraak
Minister lewer ’n realistiese en geloofwaardige fiskale boodskap in begrotingstoespraak
2022-10-27 “Teen die agtergrond van moeilike wêreld- en plaaslike ekonomiese omstandighede, het die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, vandag ’n realistiese en geloofwaardige fiskale boodskap in die mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) gelewer.” In…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-en-innovasie-week-laat-die-soeklig-val-op-navorsing-wat-n-impak-maak
Navorsing en Innovasie-week laat die soeklig val op navorsing wat ’n impak maak
2023-09-11 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is besig om tydens sy tweejaarlikse Navorsing en Innovasie-week sy navorsingsprojekte en -programme te vertoon wat ’n impak gemaak het. Hierdie jaar se tema is “Navorsing en innovasie vir ’n volhoubare impak” (Research and…http://news.nwu.ac.za/af/moedertale-skakel-colombia-besoek
Moedertale skakel in by Colombia-besoek
2023-12-01 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het met die Colombiaanse ambassade en die agbare ambassadeur Maria Del Rosario Mina-Rojas saamgewerk om op 27 November die kultureel verrykende gebeurtenis Mother tongue: A multilingual dialogue on building identity, dignity…http://news.nwu.ac.za/af/rne-moet-belangrike-groei-vriendelike-hervormings-versnel-om-bbp-syfers-te-verbeter
RNE moet belangrike groei-vriendelike hervormings versnel om BBP-syfers te verbeter
2024-09-04 “Ná die hersiene nul-groeivlak (0,0%) in die eerste kwartaal van 2024 is die beter nuus dat die reële bruto binnelandse produk (BBP) in Suid-Afrika in die tweede kwartaal van 2024 met ’n beskeie 0,4% gegroei het.” In sy kommentaar oor die BBP-syfers…http://news.nwu.ac.za/af/feeste-en-nog-feeste-met-nwu-wat-twee-dekades-van-uitmuntendheid-vier
Feeste en nog feeste met NWU wat twee dekades van uitmuntendheid vier
2024-03-12 Wat kry jy wanneer jy twee hoëronderwysentiteite, elkeen met sy eie missie van uitnemendheid, laat saamsmelt? Die resultaat is ’n universiteit van wêreldgehalte wat voortgaan om uit te blink, nie net onder die tersiêre-onderwysinstellings wat onder die room…http://education.nwu.ac.za/af/edu-hright/oor-ons
Oor ons
2024-11-07 Visie Die visie van Onderwys en Menseregte in Diversiteit (Edu-HRight) is om ’n internasionaal-erkende leier te wees in maatskaplik-relevante maatskaplikegeregtigheids- en menseregteverwante navorsing, asook in onderwys vir Suid-Afrika en Afrika.…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-stel-n-unieke-kortleerprogram-bekend
Die Noordwes-Universiteit stel ’n unieke kortleerprogram bekend
2021-02-03 Covid-19 het ’n aantal uitdagings vir tersiêre onderwys gebring, waarvan een van die vernaamstes is om nagraadse studente voor te berei om selfversekerde navorsers op hulle gekose studiegebied te word. Die Noordwes-Universiteit (NWU) stel hierdie jaar ’n nuwe…http://news.nwu.ac.za/af/kantoor-vir-studente-met-spesiale-behoeftes-baat-fuchs-stigting
Kantoor vir studente met spesiale behoeftes baat by Fuchs-stigting
2017-07-19 Die kantoor vir studente met spesiale behoeftes – of die OSSN soos dit onder die studente op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark bekend staan – het onlangs ’n R20 000-skenking van die Carl en Emily Fuchs-stigting ontvang. Volgens…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-who-leerstoelprogram-ondersoek-afrika-se-handelspotensiaal
NWU-WHO-leerstoelprogram ondersoek Afrika se handelspotensiaal
2021-03-24 Sedert die Wêreldhandelsorganisasie se leerstoelprogram (WCP) binne die TRADE-navorsingsfokusarea by die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n paar jaar gelede bekendgestel is, het Afrika ’n sleutelfokusarea vir die WCP se navorsings- en uitreikaktiwiteite gebly…http://news.nwu.ac.za/af/wereldkampioen-een-n-miljoen
Wêreldkampioen, een in ʼn miljoen
2021-03-18 Sy was slegs vyf jaar oud toe haar lewe een Saterdag in Oos-Londen onherroeplik verander het – toe daar uit tragedie ʼn kampioen verrys het. “Ek onthou dit alles so goed,” vertel die nou 23-jarige Liezel Gouws, ʼn vierdejaar-Farmasie-student op die Noordwes…http://news.nwu.ac.za/af/innoverende-navorsing-gee-aandag-aan-die-mishandeling-van-bejaardes